Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Adellé von Ronge Kotzé
2020-02-19"'Snip se boer' handel oor Monique Fourie wat besig is met haar finale jaar in veeartsenykunde by Onderstepoort. Sy word na ’n brahmaanplaas in die Vrystaat genooi vir eerstehandse ondervinding en raak met die intrapslag op die plaasboer se seun Roelf verlief."
As if born to you: An interview with Susan Newham-Blake
2020-02-19“I think there are still many narratives that portray adoption in a very positive light, where the child is somehow saved by the parent, or, in this country, the black child is saved by the white parent.”
Opera op de woeste golven van de politiek
2020-02-19"Het verhaal heeft Hilde Roos subliem gedestilleerd uit interviews en ruim honderd archiefdozen ..."
Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog
2020-02-19Oor teksredigering, skaduboks, die klein literêre poel, oopkopresensente en uitskieters. Lees hierdie gesprek tussen die boeke-duiwelsduo Jonathan Amid en Deborah Steinmair.
Of Motherhood and Melancholia: a bilingual interview with Lou-Marié Kruger
2020-02-19"Ek het die boek geskryf vir almal wat in versorgingsrolle is en was en sal wees. Ek het die boek geskryf vir hulle wat verantwoordelik is vir die versorgers in die land. Dit is ons almal."
Uitnodiging na die bekendstelling van Blydskap deur Johannes de Villiers
2020-02-18Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Blydskap deur Johannes de Villiers op 20 Februarie in Stellenbosch.
'n Onderhoud met Danie du Toit van Spoegwolf
2020-02-18“Ek't moerse high anxiety. In pousetyd het ek gaan wegkruip in die skoolsaal, vir meeste van my skoolloopbaan."
Resensie: Pieter Fourie: Teatermaker – ’n huldiging deur Fanie Olivier (redakteur)
2020-02-18"Die teks in sy geheel lees soos ’n lewensverhaal – ’n oorsig oor die lewe en werk van ’n kreatiewe gees wat ’n enorme bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gelewer het."
Inskrywings ingewag vir 2020 Jan Rabie-Rapport-prys
2020-02-17Uitgewers word genooi om boeke voor te lê vir vanjaar se Jan Rabie-Rapport-prys.
Onderhoud met Ronelda S Kamfer oor Wit isse colour
2020-02-17"Ras is ’n social construct, so ons moet probeer om dinge van meer as een perspective te kyk."
Uitnodiging na die bekendstelling van Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt
2020-02-17Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt op 27 Februarie in Stellenbosch.
Adam Small-fees 2020: program
2020-02-13Die Adam Small-fees vind van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaas. Die program is saamgestel en aan LitNet verskaf deur Darryl David en aangebied in samewerking met die Pniël-museum.
Pasverskyn: Oolog deur Nathan Trantraal
2020-02-12Met sy kenmerkende narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref.
Nuwe boeke by LAPA in Februarie | New books from LAPA in February
2020-02-12Februarie skop of met baie sterk verhale. Ons is trots op die soet en die suur van die lewe! Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.
Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag
2020-02-12“Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie.”
Lesersindruk: Die seders van Libanon deur Adriana Faling
2020-02-12"Die verhaal wil soms dalk ’n bietjie langdradig raak, maar die laaste hoofstukke bevat ’n klompie kinkels wat ek nie sien kom het nie."
Uitnodiging: Bekendstelling van Tussenganger deur Marius Crous
2020-02-11Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Marius Crous se nuwe digbundel Tussenganger op 18 Februarie in Stellenbosch.
Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog
2020-02-06Vuurwarm boekduiwels Deborah Steinmair en Jonathan Amid vat mekaar aan oor boek- en skryfsake. Skerp, slim, voor op die wa, insigryk en belese, ontstigtelik en ondermynend. Hier is die eerste salvo.
Pasverskyn: Halala Suid-Afrika deur Michael le Cordeur
2020-02-06Halala (Ewig vir jou) Suid-Afrika bevat ’n keur van Le Cordeur se artikels die afgelope 25 jaar en is ’n besinning van Suid-Afrika as jong demokrasie.
Video: Launch of Yellow and confused by Ming-Cheau Lin
2020-02-05Ming-Cheau was interviewed by author and journalist Sara-Jayne King.
