Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Valda Jansen: ’n onderhoud rondom die 2020 Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs
2019-12-04"Die idee vir hierdie projek het so sewe jaar gelede reeds oor my pad gekom."
Sedgefield se leeskring loop ’n natuurpad
2019-12-04"Sedgefield Leeskring het behoorlik die natuurpad saam met Antoinette en oom Johannes geloop tydens Dianna Lombard se bespreking van Die lang man sonder skaduwee."
Danie Botha (1947–)
2019-12-04"My lewe is die vak wat ek die beste ken en die helderste oor kon skryf."
Video: Stellenbosch-bekendstelling van Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
2019-12-04Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld is op Dinsdag 19 November 2019 in die Stellenbosch Hotel bekendgestel. Naomi Bruwer het ’n video van sy gesprek met Etienne Bloemhof geneem.
Resensie: Die man van Quatro deur Calvyn van Niekerk
2019-12-04"Sodra ’n leser dink hier is net nóg ’n nuwe misdaadroman in Afrikaans, word jy aangenaam verras met Van Niekerk se roman wat nie bloot ’n voorspelbare resep van clichés is nie."
Lesersindruk: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-le Roux
2019-12-04"Dit is ’n onthutsende verhaal oor die skending van onskuld, die toesmeer van dinge en ook die aandeel van elkeen wat kies om daaroor te swyg."
Resensie: Gedeeltelik bewolk deur Ruan Kemp
2019-12-02"Geen skrywer kon tot op hede die trauma wat dienspligtiges tydens die Grensoorlog ervaar het so eerlik oopkloof nie."
Resensie: Alchemie van my muse deur Pieter Hugo
2019-11-28"Op elke bladsy kon ek opnuut iets anders vind wat my roer of bewonderend laat stilstaan voor 'n vernuftige stukkie woordspel."
Boekbekendstelling van Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe
2019-11-28Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Carel van der Merwe se boek, Kansvatter, op Saterdag 30 November 2019 by Protea Boekwinkel in Stellenbosch.
Lesersindruk: Zwarte Socrates. Gesprekken over recht, tijd en verzoening deur Bert van Roermund
2019-11-28"Die ryk gesprekke stel die vraag hoe 'daders' en 'slachtoffers' van politieke en gewelddadige konflik met mekaar kan saamleef."
Resensie: Noorman deur SD Fourie
2019-11-28"Hierdie boek staan heeltemal goed op sy eie voete en aan leesgenot is daar beslis geen tekort nie, maar ek glo as die skrywer se ander twee boeke vóór Noorman gelees word, dit sal bydra tot een van die lekkerste leestrio’s in ’n baie lang tyd."
Pasverskyn: Chinatown deur Ronelda Kamfer
2019-11-28In die bekroonde digter Ronelda Kamfer se vierde bundel, Chinatown, bied sy opnuut poësie met ’n emosionele slaankrag wat die leser nie onaangeraak sal laat nie.
Unmaking Grace: an interview with Barbara Boswell
2019-11-28"I wanted to show the effects of intimate partner violence on one family, and how these effects also travel through generations if the trauma is not healed." Barbara Boswell talks to Cliffordene Norton about her book, Unmaking Grace.
Resensie: Die kinders van Spookwerwe deur Lize Albertyn-du Toit
2019-11-28"Dit is ’n roerende verhaal wat inderdaad, soos die voorblad beloof, 'soos die vaal stof van die Bo-Karoo diep in jou hart kom lê'."
Humboldts avonturen overtuigend verstript
2019-11-27"Daarmee is de biografische strip De avonturen van Alexander von Humboldt een must voor elke liefhebber van de natuur, ontdekkingsreizigers en waanzinnig spannende verhalen."
Archieffoto’s: een nieuw pad om te dekoloniseren
2019-11-27"Elke liefhebber van foto’s over Zuid-Afrika zal na lezing van Photography and history in colonial Southern Africa. Shades of Empire niet meer dezelfde zijn."
Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie IV
2019-11-26In die laaste aflewering van die reeks gesels die skrywers oor die Skrywersresidensie in Somerset-Oos en hoe dit gevoel het om in ’n rustige en gemaklike omgewing te kon skryf. Hulle gesels ook oor die toekoms vorentoe vir elkeen van hulle, en ook vir Afrikaanse teater.
Bibi Babbelbek praat tot sy blou word: ’n lesersindruk en ’n onderhoud met die skrywer
2019-11-25"Bibi Babbelbek praat tot sy blou word verdien ’n spesiale ruimte in die biblioteek van elke omgee-ouer."
’n Transnasionale poëtika in Afrikaans: ’n onderhoud met Louise Viljoen
2019-11-25"Die Afrikaanse poësie is in die loop van sy ontwikkeling blootgestel aan ’n magdom invloede van oor die hele wêreld, met die gevolg dat dit al baie lank nie meer net gebaseer is op opvattings eie aan die spesifieke konteks waarin dit geskryf is nie."
Resensie: Brisant deur Hein Viljoen
2019-11-25"Die epos lees vloeiend en maak mildelik gebruik van die uiteenplasingstegniek wat momentum gee aan die leeshandeling en soos ’n springveer die volgende versreël(s) voortsneller."
