ATKV|LitNet-Skrywersalbum

LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV en NALN

Loftus Marais (1982–)

Erika Terblanche 2014-08-07 Ek voel goed oor kontemporêre Afrikaanse poësie. Daar is soveel opwindende goed wat gebeur. Dit voel asof ek deel is van iets groots.” Loftus Marais se ATKV-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Chanette Paul (1956–)

Erika Terblanche 2014-07-23 "Skryf bly vir my ’n verwonderenswaardige proses. Ek begryp nie dié mag van die storie en karakters wat oorneem nie, maar ek wil dit vir niks ter wêreld verruil nie."

Danie Marais (1971– )

Erika Terblanche 2014-07-16 “Gedigte skryf is ’n bietjie soos adverteer in die hoekie vir eensames. Of soos om konfyt te maak en goed in te lê. Of soos om die rumoer vir ’n oomblik te laat stil word.” Danie Marais se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Ernst van Heerden (1916–1997)

Erika Terblanche 2014-07-09 “Digters moet hulself nie mislei dat hulle die verloop van die geskiedenis kan verander nie.”

CM van den Heever (1902–1957)

Erika Terblanche 2014-06-25 “Nóg die noodlot, nóg die dood kan uitmekaar hou wat die liefde bind.”

Malene Breytenbach (1948–)

Erika Terblanche 2014-06-10 “Die vreugde om gepubliseer te word, is net so lekker, indien nie lekkerder nie, as om graad te verwerf.” Malene Breytenbach se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Peter Blum (1925–1990)

Erika Terblanche 2014-06-08 Peter Blum se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Ronelda Kamfer (1981–)

Erika Terblanche 2014-06-03 Ronelda Sonette Kamfer is op 16 Junie 1981 in Blackheath in die Kaapse Skiereiland gebore.

Petra Müller (1935–)

Erika Terblanche 2014-06-03 “Om ’n gedig te skryf, is nie eens werk nie; jy moet net bereid wees om dit te doen.” Petra Müller se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Kirby van der Merwe

Erika Terblanche 2014-05-20 Kirby van der Merwe se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Marita van der Vyver (1958–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-05-18

“As ek dan ’n verantwoordelikheid het teenoor Afrikaans, is dit om te bly skryf daarin.” Marita van der Vyver se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Sonja Loots (1972–)

Erika Terblanche 2014-05-18 “My verbeelding het die grootste invloed op my as skrywer. Persoonlike ervaring is net ’n vertrekpunt. As iets my ontstel, wil ek daaroor skryf.” Lees oor Sonja Loots se lewe en werk in LitNet se ATKV Skrywersalbum.

John Coetzee (1931–)

Erika Terblanche 2014-05-13 John Coetzee se skrywersprofiel is nou volledige bygewerk.

Peet Venter (1940–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-05-10

“Ek hou van die riller-genre, maar ek is versigtig om my te laat vasbind in net een spesifieke genre.” Peet Venter se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Hennie van Deventer (1941–)

Erika Terblanche 2014-05-10 “Ek skryf nie omdat dit lonend is nie, maar oor die bevredigende gevoel, die lekker van skryf, en laat ek dit erken, die streling van die ego wanneer jy die finale produk in jou hand hou.”

Marié Heese (1942–)

Erika Terblanche 2014-05-10 “As jy die skrywersgeen het, is daar nie uitkomkans nie. Jy skryf jou lewe lank. Al publiseer jy nie noodwendig nie.”

Hennie Aucamp (1934–2014)

Erika Terblanche 2014-04-29 Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Lees hier sy ATKV-Skrywersprofiel.

JC Kannemeyer (1939–2011)

CreativeSpark 2012-11-21 Wat werkvermoë betref, had John Kannemeyer baie gemeen met Karel Schoeman. Sy werk getuig nie alleen van erudisie nie, maar ook van die allesomvattende literêre liefde wat dit aangevuur het. As biograaf het hy in Afrikaans haas geen gelyke nie, met net JC Steyn wat in dieselfde asem genoem kan word.

Dalene Matthee (1938–2005)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2010-04-11

Dalena Scott is op 13 Oktober 1938 op Riversdal in die Suid-Kaap gebore.

Top