ATKV|LitNet-Skrywersalbum

LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV en NALN

Klik hier vir ’n alfabetiese lys van die biografiese artikels oor Afrikaanse skrywers wat beskikbaar is.

Louise Behrens (1903–1994)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-03-23

“’n Kennis van en ’n voorliefde vir die wêreld se groot letterkunde en kuns en musiek is al erfenis wat ons ons kinders sal kan nalaat." Lees oor Louise Behrens se lewe en werk.

WEG Louw (1913–1980)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-03-16

“Groot manne, of hulle digters, hervormers of staatsmanne is, verander die geestelike landskappe waarin hulle gestaan het.” Lees oor WEG Louw se lewe en werk.

Zulfah Otto-Sallies (1961–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-01-23

"Wat ek voel en waarin ek glo, moet uitkom, maak nie saak of dit in ’n verhaal, gedig of teaterteks is nie." Lees oor Zulfah Otto-Sallies se lewe en werk.

John Miles (1938–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-01-18

"As ek nie kan skryf nie, sal dit boedel oorgee wees, met seniliteit of so iets tot gevolg." John Miles se ATKV | LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Deon Meyer (1958–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-01-12

"Ek glo aan die LLS-benadering: Lees, Leef en Skryf. Daar is geen beter oefening vir skryf as lees nie." Deon Meyer se ATKV|LitNet-skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Bettina Wyngaard (1971–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-12-12

“Sosiale kommentaar is vir my ’n prioriteit in die literatuur. Dis soos om ’n spieël voor die mense te hou; dit daag die leser uit om sy idees en/of gedrag te verander.”

Wille Martin (1934–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-11-30

"’n Skrywer skryf om vir mense ’n uurtjie van ontspanning en plesier te verskaf en om hulle ’n bietjie te laat nadink, dieper dink, al is dit ’n ontspanningsverhaal. As ek in hierdie doel geslaag het, dan maak dit my ook gelukkig." Wille Martin se volledige skrywersprofiel is nou beskikbaar.

Dot Serfontein (1925–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-11-23

“Die lewe vat jou waarheen jy gaan. Jy berus jou maar daarby. Jou aanpassingsvermoë en jou humor dra jou.”

Karin Brynard (1957–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-11-10

“Spanning en adrenalien, as dit nie daar is nie, gaan jy jou leser verveel. Dan klap hy die boek toe.” Lees oor Karin Brynard se lewe en werk.

Jaco Botha (1972–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-11-03

“Om te skryf is vir my instink. Dis soos om asem te haal. Dis die enigste ding wat werklik sin maak en die enigste dryfveer in my lewe.” – Jaco Botha

Vader Bonaventure Hinwood (1930–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-10-26

“Mense dink soms my digkuns is ’n afwyking van my priesterlike bediening, maar eintlik is dit ’n ander vlak van bediening.” Lees oor die lewe en werk van Vader Bonaventure Hinwood.

Gustav Schoeman Preller (1875–1943)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-10-18

"Solank daar Prellers in Afrikaans werksaam is, sal die meul aanhou met maal!" - WEG Louw oor Gustav Preller

Rob Antonissen (1919–1972)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-08-04

"Kuns is waagstuk, avontuur. Om met kuns mee te lewe, beteken om die beproefde (en uitgetrapte) paadjies te verlaat en om jou in die onbekende te waag, om jou in- en dalk uitwendige sekerheid op die spel te sit." – Rob Antonissen

Margaret Bakkes (1931–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-07-20

"Al my idees en karakters kom uit die werklike lewe. Sprake van verbeeldingsvlugte bestaan nie." Margaret Bakkes se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Adam Small (1936–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-07-13

“Ek twyfel nie aan die toekoms van Afrikaans nie, solank daar mense is wat Afrikaans praat, sal die taal bestaan.” Adam Small is op 25 Junie 2016 oorlede.

Winnie Rust (1939–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-07-07

"Winnie was ’n voorvrou. Van Wellington, spesifiek. Bolandse Boereadel ..." Winnie Rust se volledige ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou beskikbaar.

Johann P Boshoff (1956–2016)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-06-09

“Daar is twee dinge wat geen skrywer uit sy skrywes kan uithou nie – die skrywer se spiritualiteit en die skrywer se biografie.” – Johann P Boshoff

Anoeschka von Meck (1967–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-05-18

"God se wiskunde dans deur die heelal." Lees oor Anoeschka von Meck in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Totius (1877–1953)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-05-17

"Die taak van die digter is om die skugter inwendigheid van sy medeskepsel uit te bring in volle daglig." (Padlangs, Maart 1977)

André le Roux (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2016-04-13

"Hulle kan miskien nie ’n konfytpotjie oopdraai nie, maar in alle ander opsigte is vroue die sterker geslag. Hulle kan vrede maak en ’n stukkende wêreld heel." – André le Roux.  Lees André se skrywersprofiel op LitNet.

Top