Are property owners, or their security personnel, allowed to use force?
2021-07-14"Policing is a fluid, dangerous and changing situation. Not every decision will be perfect. But ultimately, everyone – even a Trump supporter – has the right to live. How much more someone seizing an opportunity to alleviate some of their poverty."
Samsa-masjien as hibriede film. ’n Resensie
2021-07-12"In Samsa-masjien word die grens tussen toneelstuk, film en video-installasie egter bewustelik oorgesteek."
Robert: ’n Onderhoud met Robert Hamblin
2021-07-12"Ek is uiters dankbaar vir my lewe en die romanse daarvan. Ek is nou ’n trophy husband wat kuns pleeg. Dit gebeur natuurlik eers na die skottelgoed gedoen is en die kind aan die slaap gewieg is. Ek is presies die persoon wat ek altyd wou wees."
Andries Bezuidenhout gesels oor sy nuwe album Spoorlangs
2021-07-06"Ek werk twee skofte elke dag. In die dag werk ek aan my akademiese werk. Na aandete gaan ek studio toe en werk aan musiek of skilderye. Ek werk die meeste naweke ook. Ek noem dit nou 'werk', maar musiek en skilder voel vir my soos speel. In die aand, as ander mense TV kyk, speel ek."
Die sielkunde agter samesweringsteorieë
2021-06-22"Die regering se onbeholpenheid en moedswillige uitsprake deur mense soos Malema dryf die eens almagtige wit Afrikanerman nog verder terug op die agtervoet. Die kollektiewe narsissisme binne die laer, gekoppel aan data wat gekureer word om te bevredig, nie uit die daag nie, hou die deelnemers aan samesweringsteorieë knus."
In memoriam: Lucinda Riley
2021-06-12"Ek het Riley nooit geken nie, maar is een van die miljoene lesers wat my verlustig het in haar reeks oor die sewe susters."
Pierneef se agterkleinniggie hou ’n solo-uitstalling
2021-06-04Die Kaapse kunstenaar Neeske Alexander se uitstalling One day at a time het pas geopen. Haar grootoumagrootjie was Neeske Pierneef, die bekende skilder se ma.
Die KKNK pronk op die silwerdoek
2021-05-26"’n Boer maak ’n plan en ’n kunstefees maak films – onder andere."
Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?
2021-05-26"Die mens se immuunstelsel is wonderlik. Die goed wat gebeur wanneer ’n virus ons selle probeer kaap, klink soos iets uit ’n Hollywood-film; daar is tot geheime agente wat soos 007 opgelei word. Moet ook nie die rol van die bibliotekaris vergeet nie!" Jonk en oud kan hierdie artikel geniet, by die huis of in die klaskamer.
Op soek na Saartjie: In gesprek met Langenhoven se agterkleinkind
2021-05-17"Nie ek of my pa óf, glo ek, die Langenhoven Gedenkfonds, het enige probleem daarmee dat daar moontlik ’n kind kon gewees het nie. Dit maak Langenhoven trouens net interessanter. Maar daar is helaas ’n baie groot verskil tussen feite en verdigsel."
Die ATKV wys biblioteke maak saak
2021-05-11"Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op maniere wat hulle nie onmiddellik besef nie."
Saphra kry pak oor ivermektien; inperking, reisbeperkings en inentings ook ondersoek
2021-05-06"Wat sou dan gebeur as die variant wat tans in Indië amok maak, na Afrika kom? Keymanthri Moodley sê sy pleit vir baie strenger kontroles by ons lughawens en op vliegtuie."
Uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns
2021-04-26At the table is ’n uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns. Op 8 Mei gaan spesiale kunswerke gedruk word vanaf ’n druktafel wat gedurende die uitstalling kollektief deur die uitstallers gekerf is. Dié druktafel is ’n ware tafel wat gekerf word.
Suidoosterfees 2021: An interview with Adam Cruise
2021-04-23"Basically, we all need each other, so, no, we cannot allow humanity to self-destruct." Adam Cruise (It’s not about the bats) will be part of the Jakes Gerwel conversations at the Suidoosterfees.
Suidoosterfees 2021: An interview with Thembalethu Seyisi
2021-04-22"It is my small way of paying it forward and a way of showing gratitude for the privileges life has afforded me thus far." Thembalethu Seyisi (21 life lessons @ 21) will be part of the Jakes Gerwel conversations at the Suidoosterfees.

