“Ek het een joke op die internet vertel” – Wynand Kotze oor die Suidoosterfees-inry
2021-10-25"Ek dink die lewe bied vir jou daagliks ’n grap of twee op ’n goue kommin skinkbord."
“Uithouvermoë en veelsydigheid” – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-25"Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers."
“Lag is die beste medisyne” – Shimmy Isaacs oor die Suidoosterfees-inry
2021-10-25"Daar is baie talent in die land. En binnekort sal die land kennis neem van wie hulle is op ons se live show."
“Ek glo nie dat ons land se toekoms kleurblind is nie” – Jerome Rex oor musiek en die Suidoosterfees-inryteater
2021-10-22"Die liedjiemakers is ’n baie opwindende produksie – kyk net wie tree almal daar op! Elke naam op die plakkaat is ’n talent wat ’n konsert op hul eie kan dra. Nou wat nog as jy hulle almal saambring op een verhoog! Moet dit nie misloop nie!"
Wildekus deur Morné Malan, ’n lesersindruk
2021-09-22"Morné Malan kry dit reg om vrae te vra oor Die Lewende Vlees, maar toon ook aan hoe hulle sorg vir mense wat andersins nooit iewers sou kon tuis wees nie. Is Die Lewende Vlees goed of sleg? Lees gerus self."
Feite: Die mediese wetenskap werk
2021-09-13"By Groote Schuur is daar ’n waglys van honderde kankerpasiënte wat dringend ’n operasie nodig het, maar daar is nie genoeg beddens nie, want die mense sonder inentings lê daardie beddens vol."
Die Taliban en vroue se posisie in Afganistan
2021-09-08"Om die Taliban te verstaan, moet ’n mens die geskiedenis van Afganistan verstaan. En om Afganistan te verstaan, moet ’n mens imperialisme onder die loep probeer neem."
Chanette Paul gesels oor Marilyn
2021-08-31"Gebrekkige seksinligting, blote waarskuwings dat seks sonde is en dies meer, veroorsaak meer ellende as wat mens in ’n boek kan beskryf."
Blokkettings, die platform vir kriptogeld – wat moet jy weet?
2021-08-20"’n Blokketting is niks minder of niks meer nie as ’n aantal registers wat op ’n baie spesiale manier deur enkripsie beskerm word. ’n Blokketting is jou kontrak, jou betaalstaat, jou bewys van betaling, alles in een."
Die einde van ’n asimmetriese oorlog
2021-08-19"Gewapende nasiebou het nog nooit gewerk nie," sê Abel Esterhuyse, hoogleraar in strategiese studies aan die Universiteit Stellenbosch oor die onttrekking van Amerikaanse troepe aan Afghanistan.
Afghanistan: “Dit is takties ’n moeilike situasie.”
2021-08-18In hierdie onderhoud gesels Thinus oor die tye wat hy as soldaat in Afghanistan deurgebring het. Hy is ook eerlik oor die redes waarom verhoudinge tussen die plaaslike bevolking en die geallieerde magte nooit kon wees wat die Weste gedroom het dit sou wees nie.
Jy kán gefire word as jy nie ingeënt is nie, maar …
2021-08-06"'Ignorance is not bliss' in hierdie geval. Alhoewel die werkgewer die werknemer se oortuiginge in sekere gevalle in ag moet neem, kan die werkgewer nog steeds besluit dat dit nie geregverdig is om die werknemer te akkommodeer nie."
Erla Diedericks oor die rol van die moderne courtesan in vyfsterhotelle
2021-08-05"Solank mans seks as hul geboortereg sien, sal vroue seks kan verskaf in ruil vir geld as hul getroude susters dit nie voorsien nie."
In gesprek met Jana Marx oor rekordslaner Devilsdorp
2021-08-04"Daar was ook beeldmateriaal wat vir my splinternuut was, soos daardie home videos van Zak en Mikeila Valentine, en Mikeila se prediking en persoonlike getuienis. Dit het my geruk!"
Devilsdorp: Mystery and suspense cleverly maintained
2021-08-04"It was superbly put together. I would give Devilsdorp a ten out of ten on the psychometer."

