Saphra kry pak oor ivermektien; inperking, reisbeperkings en inentings ook ondersoek
2021-05-06"Wat sou dan gebeur as die variant wat tans in Indië amok maak, na Afrika kom? Keymanthri Moodley sê sy pleit vir baie strenger kontroles by ons lughawens en op vliegtuie."
Uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns
2021-04-26At the table is ’n uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns. Op 8 Mei gaan spesiale kunswerke gedruk word vanaf ’n druktafel wat gedurende die uitstalling kollektief deur die uitstallers gekerf is. Dié druktafel is ’n ware tafel wat gekerf word.
Suidoosterfees 2021: An interview with Adam Cruise
2021-04-23"Basically, we all need each other, so, no, we cannot allow humanity to self-destruct." Adam Cruise (It’s not about the bats) will be part of the Jakes Gerwel conversations at the Suidoosterfees.
Suidoosterfees 2021: An interview with Thembalethu Seyisi
2021-04-22"It is my small way of paying it forward and a way of showing gratitude for the privileges life has afforded me thus far." Thembalethu Seyisi (21 life lessons @ 21) will be part of the Jakes Gerwel conversations at the Suidoosterfees.
Universiteit Kaapstad-brand
2021-04-19"Dele van die Universiteit Kaapstad se hoofkampus, ’n ministerswoning en die historiese Mostert se meul is gistermiddag in ’n versengende brand verwoes."
Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate
2021-04-09Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te kenne te gee.
Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n ondersoek deur Izak de Vries
2021-04-06"Ek wil voorstel dat Die kleinste ramp denkbaar as ’n speurroman gelees moet word. Bennie Griessel sou dalk weer begin drink as hy gedwing sou word om hierdeur te lees, maar vir die regtig ernstige leser kan hierdie boek ’n besonder interessante leeservaring word."
COVID-19: Jeremy Nel on vaccines, returning to normal and ivermectin
2021-03-15"Once all the adults in a particular group have been vaccinated then it must be okay to socialise together, or attend meetings together, or congregate together."
Die vader van die masker
2021-03-10"Wu het besef dat die bakterieë deur die lug versprei word en het ’n masker van lap en gaas ontwerp om seker te maak dat hy, en ander, nie die bakterieë inasem nie."
Jodi Jantjies stel ’n mini-album bekend met ATKV-Crescendo
2021-03-02"Crescendo het my aan die hand gevat en my toegelaat om myself te ervaar. Ek het myself gevind en so ook my selfvertroue voor ’n gehoor. Ja, vreemd genoeg, voor ’n gehoor vol ménse."
Die Johan Combrink-gedenklesing: Maak vir elke kind lees die fokuspunt!
2021-02-16"Adams is passievol om te verseker dat alle kinders in Suid-Afrika ’n regverdige geleentheid tot kwaliteit onderrig ontvang. As opvoedkundige sielkundige en voormalige dosent aan die Universiteit Stellenbosch, is hy betrokke by navorsing wat veral fokus op sosiale uitdagings soos armoede en geweld."
Jy is ’n belangrike deel van die nuwe wapenwedloop
2021-02-15"Aan die begin van 2020 het almal gedink dat ons COVID-19 een keer moet kry, dan is jy immuun daarteen. Toe begin talle mense ’n tweede keer positief toets. Hoekom? Anders as met die MIV, muteer COVID-19 baie vinnig."
Ivermectin, vaccines and science – a vet explains
2021-02-03"Ivermectin exploits this communication system: it makes it impossible for the different parts of a worm or other parasite to talk to each other."
Die volkspeler agter die Taalgenoot se sukses
2021-01-27"Dis maklik om te skok, maar dis moeiliker om in te lig sonder om te skok."
Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik
2021-01-25"Lede van ’n sportspan praat met mekaar, maar binne ’n mens of ’n dier se liggaam gebeur kommunikasie deur spesifieke chemikalieë wat tussen selle rondgestuur word, amper soos briewe. En ivermektien buit juis hierdie kommunikasiestelsel uit: Hy maak dit onmoontlik vir die verskillende dele van ’n wurm of ’n ander parasiet om met mekaar te praat ..."

