Johan Combrink-lesing 2020: ’n oorsig en foto’s van die geleentheid
2020-02-26"Maak van lees ’n fees."
Fotogalery: Adam Small-fees 2020
2020-02-26Die Adam Small-fees, wat deur Darryl David georganiseer is, het van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaasgevind. Johannes Nieuwenhuys en Izak de Vries deel hulle foto’s.
LitNet Akademies-resensie-essay: Grensgeval as interteks tussen môre en gister
2020-01-09"Marita van der Vyver se werk lees só lekker dat ’n mens dit op die sand by die see, knus onder die komberse met ’n beker warm sjokolade, of selfs hoog in die berge met ’n kopliggie in ’n grot wíl lees."
Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019
2019-12-04Die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Vrydag, 29 November 2019 in Bellville plaasgevind. Izak de Vries en Menán van Heerden was daar met hul kameras.
Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld
2019-11-22Izak de Vries het foto’s geneem by die Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld. Die bekendstelling het op 19 November 2019 in Stellenbosch Hotel plaasgevind.
Bongani J Kubheka: "I have found my calling"
2019-10-31"Bongani J Kubheka had an easy smile, and a reason for it: the young singer had won ATKV Muziqanto in 2018, and he has picked up his first Fleur du Cap Award in April 2019. Right now, he is in Germany for the Neue Stimmen Singing Competition in Gütersloh."
US-taalbeleid en die Konstitusionele Hof se beslissing: Afrikaans? Afrikatale? Stellenbosch?
2019-10-11"As Afrikaans ons kwynende ekosisteem wil red, moet ons ander tale se ekosisteme help voed."
Poësie in petrol | Poetry in petrol
2019-10-10"Ek is boonop nie ’n digter nie. Hierdie sou dus nie ’n gedig gewees het nie. Maar in my hand was ’n kamera. So vrinne, kom ons droom."
The Midlands Literary Festival 2019 in pictures
2019-10-02The tenth Midlands Literary Festival took place from 30 August to 1 September 2019. Izak de Vries attended and shared some of his photographs and insights.
Die ATKV-Woordveertjies 2019 in beeld
2019-09-11Die ATKV-Woordveertjies is vanjaar vir die twaalfde keer aangebied. Die geleentheid het op Vrydag 6 September 2019 plaasgevind in die Adam Small-teater in Stellenbosch.
The Midlands Literary Festival is ten years old
2019-08-21"The tenth Midlands Literary Festival will take place from 31 August to 1 September 2019 at the Fern Hill Hotel in Howick, KwaZulu-Natal. Here is the programme."
A-Z | Elgin Grabouw CrimeFest | Krimifees
2019-08-19Die eerste Elgin Grabouw Krimifees het van 9 tot 11 Augustus 2019 plaasgevind, en hier is 'n fotoblad. The first Elgin Grabouw CrimeFest took place from 9 to 11 August 2019. Click to experience it through photographs.
Belge, boeke, Bloemfontein en Nederlandse vrae oor feite
2019-07-25"Geraldine Reymenants, die algemene verteenwoordiger van die Vlaamse regering in Suid-Afrika, was in gesprek met die Nederlandse skrywer Wytske Versteeg. Hulle is bygestaan deur Corneli van den Berg, die literatuurfeeskoördineerder vir die Vrystaat Kunstefees. Versteeg is ’n politoloog, maar ook ’n skrywer. Die gesprek oor haar navorsing was net so fassinerend as die gesprek oor haar fiksie."
Elgin-Grabouw Krimifees | Elgin Grabouw CrimeFest
2019-07-17Die Elgin Grabouw Krimifees vind van 9 tot 11 Augustus plaas. Hier is die volledige program. The Elgin Grabouw CrimeFest will take place from 9 to 11 August. The complete programme is available.
Sypaadjie-videogesprek: Izak de Vries gesels met Alma Rossouw
2019-07-12Kyk na 'n videogesprek met Alma Rossouw oor Sypaadjie toe die boek onlangs bekendgestel is.

