Hartklop – iets om te beleef
2017-12-21"Gisteraand was die opening van Hartklop, ’n splinternuwe drama deur Jan Groenewald wat in die Kunstekaap speel. Die stuk berus op verskeie verhale wat Susan Vosloo, die bekende hartoorplanter, aan Jan Groenewald vertel het."
ATKV-Crescendo: vanjaar se finale ronde
2017-12-20"ATKV-Crescendo het landswyd getoer om liedjieskrywers op te spoor. Uiteindelik is die finaliste na ’n intensiewe sessie genooi wat van 4 tot 9 Desember in die Slanghoek-konferensiesaal by ATKV-Goudini Spa plaasgevind het." Hier is ’n aantal foto's.
Laat dit riel!
2017-12-20"Op Saterdag 2 Desember 2017 het daar ’n deeglike stofwolk oor die Paarl gehang. Dit was nie die wind se skuld nie, dit was die trappers van die riel wat so gemaak het tydens die finaal van ATKV-Rieldans."
Atlantis pass weer ’ie torch an
2017-12-19"Die ATKV-tak op Atlantis vereer elke jaar mense uit die gemeenskap as fakkeldraers. Dié fakkeldraers is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap. Uit hierdie projek het ’n boek, Vroue van Atlantis, ontstaan."
Adam Small vereer in die Kunstekaap
2017-12-19"Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis."
Dark Traces awarded a Kirkus Star Review
2017-11-07LAPA Publishers (South Africa) and Catalyst Press (USA) are thrilled to announce that Martin Steyn’s English fiction debut, Dark Traces, has been awarded a Kirkus Star Review. The Kirkus Star is one of the most prestigious recognitions in the book industry.
Die leser
2017-11-01"Die leser" is ’n splinternuwe kortverhaal deur Izak de Vries: "Ek was mal oor haar, maar al waaroor sy kon praat was jy. Later begin ek ook dink aan jou. Ek is ’n leser en ek maak my eie stories in my kop en hier staan jy, maar nie die vaal jy op Franci se foto’s nie. Jy is baie meer sexy as wat ek gedroom het."
Die beste 15 in ATKV-Tienertoneel 2017
2017-10-25Die ATKV-Tienertoneel 2017 se finale rondes het van 4 tot 7 Oktober in die Kunstekaap plaasgevind. Izak de Vries het al vier dae bygewoon en het, soos gewoonlik, sy kamera by hom gehad. Hier volg sy indrukke oor elke stuk.
The fifth Mrs Brink, a memoir by Karina M Szczurek: a book review
2017-10-17"Karina Brink is now crafting a life as Karina Szczurek, author, lover of others, and who knows what else. André Brink’s presence will always be with her on her journey, just as his writing and his work will remain with an entire generation of readers."
ATKV-Kopskuif snoer gemeenskappe saam
2017-09-28Die ATKV-Kopskuifprogram strek oor drie jaar en word in gekose distrikte aangebied. Izak de Vries en sy kamera het onlangs twee van hierdie funksies bygewoon.
Oemmie’s Merang
2017-08-30Die ATKV het op 20 Augustus besoek gebring aan die mense van die Bo-Kaap. | On 20 August the ATKV paid a visit to the people of the Bo-Kaap.
Ommietafel 2017: Die oop-koms van Afrikaans
2017-08-21"Op Donderdag 17 Augustus 2017 het die Vriende van Afrikaans (VVA) en die Afrikaanse Taalmonument hande gevat om ’n gesprek oor die oop-koms van Afrikaans aan te bied – nie soseer oor die toe-koms nie."
ATKV-Muziq: Van klein dorpie na wêreldstede
2017-08-17"Op 29 Julie 2017 het Sulayman Human afgereken met die room van Suid-Afrika se jong musici. Nou, ná sy oorwinning in ATKV-Muziq, wag die wêreld se verhoë vir hierdie boorling van Dysselsdorp."
14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch
2017-08-14"Vir Heunis is dit duidelik dat die nuwe beleid, wat Engels onomwonde as die voertaal van die universiteit stel, daargestel is om Open Stellenbosch te plesier." Izak de Vries lewer verslag oor die eerste dag van die hofaansoek oor die taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch wat in die hooggeregshof in Kaapstad aangehoor word.
Foto's: Vrystaat Kunstefees 2017
2017-07-27Die Vrystaat Kunstefees het vanjaar van 18 tot 22 Julie in Bloemfontein plaasgevind. Izak de Vries deel van sy feesfoto's.

