US Woordfees 2016: Die skrywer as morele agent - feit of fiksie?
2016-03-16Henk Breytenbach: "Die rede waarom mense misdaadfiksie koop, is omdat die leser en die skrywer saam moet soek na maniere om die skuldige aan die pen te laat ry."
US Woordfees 2016: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek deur Susina Jooste en Henk Stander
2016-03-16"Die laaste Vrydagoggend van die US Woordfees 2016 het afgeskop met ’n glasie vonkelwyn en vars oesters."
US Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer
2016-03-16"Ek het so gewens ons kon elke student op Stellenbosch blootstel aan Small se struggle-literatuur in Afrikaans. Hoe lekker sou dit nie wees as die #OpenStellenbosch-beweging kon boogie op die Afrikaanse strugglemusiek nie?"
US Woordfees 2016: My kind, my memoire
2016-03-16"Al drie skrywers sê dit was nodig om hul pyn met ander te deel, want daar is talle mense wat ook deur trauma geraak word ..."
US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker
2016-03-15"Hulle kook Kaaps: gesinskos, huiskos. Deur gereeld in te bel na Amore Bekker se program op RSG, het dié twee dames oral in Suid-Afrikaners se harte ingekruip."
US Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie
2016-03-15"’n Groot deel van die gesprek het daaroor gehandel dat hedendaagse krimis, ook boeke wat skynbaar op vroue gemik is, veel donkerder temas aanraak as tevore."
US Woordfees 2016: Cass Abrahams se 'n Lewe met kos
2016-03-10"’n Lewe met kos vertel soveel van ons land se mense en geskiedenis."
US Woordfees 2016: Philida van die Delta
2016-03-07"Philida van die Delta is gemeenskapsteater, maar min sou dit sê as hulle daar was. Die deelnemers, die orkes en die skrywers is meestal plaaswerkers in diens van Solms-Delta wynlandgoed. Enige persoon wat al die Delta Soetstemme en die Delta Langbroek-orkes beleef het, sal weet hulle is puik."
Oor rassisme: Die ATKV bou aan ons erfenis
2016-03-04"Tydens die uitsending het Bekker aan Gouws gevra waarom die ATKV geld sou spandeer op ’n resepteboek. Gouws se antwoord was: 'Dit is ons erfenis. Die ATKV wil hierdie erfenis help bewaar.'"
ATKV-Crescendo 2016 wil jou hoor
2016-03-03Die ATKV soek jou lied, jou song, jou eie werk. Oudisies word gehou. Kom stal jou talent uit! Hier is nog inligting.
US Woordfees 2016: Wanneer ryk en arm hande vat in Stellenbosch
2016-03-01"Min mense weet van die mooi inisiatief wat gelei word twee universiteitskoshuise op Stellenbosch om ’n langdurige en daadwerklike verskil te maak aan ’n arm, hoofsaaklik 'bruin' buurt net buite die toenmalige 'wit' dorp."
ATKV-Handevat: Waar protes én dade handevat
2016-02-26"Strauss sê trauma word dikwels vermom, dit is die nar in die klas, die stouterd wat dikwels die ergste getraumatiseerd is. Dit is hoekom soveel van die jonger leerders vir ’n onderwyseres 'mamma' sê, sy is dikwels die enigste mamma wat daar is. Talle ouers is gewoon afwesig."
Farid Esack se Johan Combrink-gedenklesing
2016-02-22"Almal praat deesdae van dekolonisering, maar wat beteken dit? Vir baie mense beteken dit klakkelose aanhang van Engels ten koste van alle ander tale. Dit is verkeerd, want daar is nie net een manier van menswees nie."
Review: I turned away and she was gone at the Magnet Theatre
2016-02-22"If you have a child, you ought to see this. If you have a parent, you ought to see this. If you are both child and parent, well: Go."
Te fiets van die Vaaldriehoek tot in Kaapstad om armes te help
2016-02-16"Die idee vir die fietstoer het verlede jaar ontstaan toe Braam alleen per fiets Kaapstad toe gery het."

