Sophia Oliphant gesels oor haar ervaring met COVID-19
2021-01-13"Die dood is ’n onderwerp wat nou onvermydelik is. Die mense in my gemeenskap begin nou meer bewus word van die dodelikheid van die virus. Ons is verslae en verlate as die dood intree."
Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie
2021-01-12"Entstowwe, of vaksines, om die wetenskaplike naam te gebruik, word gewoonlik vervaardig wanneer ’n verswakte weergawe van die virus wat die siektes veroorsaak, in ’n persoon ingespuit word om ’n immuunreaksie te ontlok. Die persoon se eie immuunstelsel vervaardig dan teenliggaampies teen die virus."
COVID-19: Die kliniese bestuurder van ’n 200-bed-veldhospitaal vertel
2021-01-07"Dis ’n vreemde virus hierdie. Met gewone griep sal net 1–2% mense hospitaaltoelating benodig, so 98% kan tuis aansterk. Met COVID-19 is dit anders, met omtrent 14% wat ernstig siek word en tot 5% wat krities siek word en intensiewe sorg mag benodig."
Toast rig ’n gemaskerde satelliet op Roof en (Or)Wellington
2020-12-21"Toe Bob Dylan die Nobelprys vir Letterkunde gewen het, is daar op verskillende forums gesels oor die musiekteks as letterkundige instrument, maar doen ons werklik genoeg om ons liedjieskrywers se bydrae tot ons letterkunde te verreken?"
Ché sing en dans harte warm
2020-12-15"Ek kan definitief nie vergeet van die amazing span wat gehelp het om die video ’n sukses te maak nie: Ek en oom Ernst Kleinhans van Select het saam gewerk aan die skrywe van die liedjie. Die videowerk en die redigering was gedoen deur Christiaan Wolf en sy ongelooflike span. Die choreografie was gedoen deur ’n unbelievable danser, Ashley de Moore."
Barack Obama: Die selfoon, die media en die waarheid
2020-12-10"Die konserwatiewe redakteurs uit sy jong dae was soms openlik teen Obama se ideale gekant, maar hulle het die waarheid nagejaag. Vandag kan almal hulle selfone gebruik om op webruimtes te kuier waar die waarheid nie meer saak maak nie."
Deon Meiring eet ’n Bennie Griesel – en gesels musiek
2020-12-09"Daardie kinderlike verwondering is byvoorbeeld iets wat vir my belangrik is. Dit help my om meer verbeeldingryk te wees. Dis juis iets wat nodig is om sin te maak uit grense. Die verbeelding om te kan kyk na dit wat moontlik is, al is dit nog nie die noodwendige werklikheid nie."
Die stoute Corona / The naughty Corona: ’n resensie
2020-12-08"Hierdie mooi, insiggewende teks is deur ’n mediese dokter vir sy kleinkinders geskryf. Die idee was aanvanklik om seker te maak dat hulle nie onnodig vir hulle eie veiligheid hoef te vrees nie."
Wenners van die Arabies-Afrikaans-kompetisie bekend
2020-12-04"Afrikaans kan die taal van versoening wees deur die verskillende herkomste van ons taal te vier en te koester; daarom ook gedenk die Afrikaanse Taalmonument en -museum die vrylating van ons slawevoorouers en hulle bydrae tot die skepping van ons taal."
Tuin van Digters 2020, ’n fotoberig
2020-12-03"Die jaarlikse Tuin van Digters, wat gewoonlik so na as moontlik aan die verjaarsdag van Breyten Breytenbach val, is vanjaar weens COVID-19-regulasies uitgeskuif na 27, 28 en 29 November. Die tema van 2020 was ‘grendels, slotte, sleutels’. NP Van Wyk Louw het in sy eerste reël van Tristia, XIVb geskryf: ‘Slotreëls is altyd sleutels meer as slotte.’"
Three women providing a catalyst for African literature: An interview
2020-12-02"I just began to feel excited about the possibility of bringing African literature of all genres to a North American readership – not scholarly work, which I think has some real champions, but crime novels, thrillers, literary fiction, children’s fiction and graphic novels."
Jeugboeke met Johannes: ’n Zoom-gesprek met Maretha Maartens
2020-11-26Johannes Meyer en Izak de Vries voer ’n Zoom-gesprek met Maretha Maartens oor haar boek, Bethel se berg wat een van die naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie van 2019 was.
Still life, an interview with Zoë Wicomb
2020-11-25"I visited the Amazwi literary museum (then NELM) to look at Pringle’s papers. It was his letter requesting permission to take the Tswana boy Hinza Marossi to London that piqued my interest. Reading Mary Prince’s slave narrative, published by Pringle in London, settled it: I would try to write a novel about them."
Dana Snyman vereer: ’n fotoberig
2020-11-24Dana Snyman is op Vrydag 20 November by ’n intieme geleentheid deur die ATKV vereer vir sy jare lange bydrae om die stories van mense met deernis en humor te vertel.
Oxford se breins en ’n siek sjimpansee, so maak hulle entstof in ’n kort tyd
2020-11-24"Die storie ágter hierdie program, oor ’n slim vrou en ’n siek aap, is egter flippen interessant."

