#CrazySocks4Docs celebrated at the Nelson Mandela University
2022-06-03"Studying towards a medical degree is extremely demanding and studies show that medical students around the world have high rates of depression and anxiety, even in the preclinical years of training. Awareness and knowledge are the first steps to prevention, and as the saying goes, prevention is better than cure!"
Waarom gesondheidswerkers Vrydag snaakse sokkies gedra het
2022-06-03"Op Vrydag 3 Junie het baie gesondheidswerkers en mediese studente snaakse sokkies gedra. Dit was nie toevallig nie. Reeds vir ’n hele aantal jaar is die eerste Vrydag in Junie bekend as CrazySocks4Docs-dag, of dan #CS4D."
In conversation with Hannes Barnard about Halley’s Comet
2022-05-24"They run for their lives as dusk turns into night. Bullets fly as he gets closer. They stop breathing because it’s making too much noise. Still, Rudie comes closer. And closer."
Disinformation in the Global South: ’n onderhoud met Herman Wasserman
2022-05-19Wêreldpersvryheidsdag word elke jaar op 3 Mei gevier. Vanjaar se tema is "Joernalistiek onder digitale beleg". Herman Wasserman vertel vir Izak de Vries en Menán van Heerden oor sy jongste twee projekte: ’n boek, Disinformation in the Global South, en ’n verslag, "Meeting the challenges of information disorder in the Global South".
Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans
2022-05-19"Graaffrikaans is vir my ’n spreektaal, ’n oretaal. Dis nie die Afrikaans van die taalonderwyser of predikant wanneer hy sy nering uitvoer nie, dis die algemene taalgebruik in daaglikse omgang tussen Graaffernetters met mekaar en ander."
Om ’n kind korrek voor te berei vir ’n seksklag
2022-05-16"Professionele lui laat kindergetuies toe om die insident in vrye narratief te deel. Onduidelikhede word opgeklaar wanneer daar ’n geheelbeeld van die insident gevorm het. Om vir ’n kind te vra of pappa of oom of oupa aan sy of haar verkeerde plekkie gevat het, of iets in dier voege, is ’n onreg wat nege uit tien keer gaan lei tot ’n onskuldigbevinding in die hof."
Marianne Strydom is oorlede
2022-05-10"LitNet het ’n stille medewerker verloor. Marianne Strydom het Estelle Kruger bygestaan in die skep van tientalle blokraaie."
Fury (1936) wys waarom Malema se vigilantewaarskuwing veroordeel moet word
2022-05-05"Julius Malema het die grens van welvoeglikheid oorgesteek toe hy na bewering gedreig het dat die EFF moontlik die reg in eie hande kan neem as hulle die moordenaars opspoor voor die polisie dit kan regkry. Dalk kan ’n baie ou film help om die gevaar van sulke uitsprake te verduidelik."
Daar is nog hoop: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (2 Mei om 15:00)
2022-05-03Daar is nog hoop, sê Eben Viktor, maar alles is nie rooskleurig nie. Hy praat oor die positiewe dinge wat steeds gebeur, maar ook oor die verontmensliking van die oorlog. Luister ook hoekom ’n Afrikaanse gedig wat op LitNet verskyn het, nou op PEN Oekraïne se webblad verskyn – in Oekraïens, en in Engels.
Cintaine Schutte oor haar gesprek met Marita van der Vyver by die Suidoosterfees
2022-04-25"Ag, ek sien dit so: Marita kom kuier in my sitkamer en ons het net ’n lekker gesprek oor al die vrae wat ek nog altyd wou vra of waaroor ek nuuskierig is."
Antoinette Kellermann gesels oor die oerkluts kwyt
2022-04-25"Die jonger mense wat deel is van die oerkluts kwyt, soos Frieda, Anna, Lungiswa en Nomapostile, wat elkeen ’n uitsonderlike oor vir gevoel en ritme het, was soos ’n veilige vangnet wat my kon toelaat om my ten volle oor te gee aan die digter se beeldskone taal en die musiek van haar woorde. ’n Projek soos dié is uiteindelik ’n ensemble van almal wat hul kreatiwiteit met groot vrygewigheid en sonder perke deel."
Frank Opperman gesels oor Ek wens, ek wens
2022-04-22"Die begrafnisondernemersorganisasie was baie ontsteld daaroor. Ek was bang hulle gaan eendag weier om my te begrawe. Sal maar my eie gat moet grawe."
Die halwe huis, ’n onderhoud met Ricardo Arendse
2022-04-21"Vir my lê die hoop in wat ná die vertoning gebeur, wanneer jy by jou huis sit en dink aan Bumper of oor ’n drankie met vriende gesels oor die temas."
An interview with Siphiwe Gloria Ndlovu, winner of a Windham-Campbell Prize for 2022
2022-04-20"I believe that literature, if done right, speaks about much more than just the present moment – it allows us to examine the past and imagine the future."
Awie Badenhorst, die eksentrieke wetenskaplike
2022-04-19"Hy kon die meeste groenes se swak wetenskaplike kennis nie verduur nie, maar hy het baie deeglik verstaan dat ons besig is om die aarde op neuk met die manier waarop ons gasse in die lug stoot wat die atmosfeer verhit. Vir die ontkenners, soos Donald Trump en ander wat nie eens die wetenskap probeer verstaan nie, was sy geduld nog minder as vir die groenes."

