Trinidad: ek kan niks belowe nie
2020-12-08"Sy het uitgestaan – sy was mollig, met aknee en ’n perm en sy het tuisgemaakte klere gedra. Ek het agtergekom hoe raar sy is toe sy ná ’n week van ontgroening vir my sê sy is nogal bekommerd, want sy het ’n kilogram gewig verloor."
Annelie Botes en Deborah Steinmair gesels oor Voetstoots
2020-11-26"Daar is ’n musikaliteit in ou Afrikaanse gedigte. Dis selde dat ek ’n volle gedig memoriseer, maar sedert my hoërskooljare kan ek talle grepe in my slaap opsê."
Mister Japp en Thoroughly Modern Milly
2020-11-04"In Thoroughly Modern Milly het die nare losieshuiseienaar jong meisies as slawe ontvoer, verkieslik weeskinders. 'Sad to be all alone in the world,' het sy temerig gehuigel wanneer sy hulle ontmoet."
Rachmaninoff en Hongaarse lanterns
2020-10-21"Later het ons uitmekaargedryf, maar ek onthou haar altyd op ’n agtermiddag in Potchefstroom in die lente: In a dream of Hungarian lanterns / In the mist of some sweet afternoon."
Hou op kwel en begin lewe
2020-09-09"Ek onthou die dag toe ons gesinnetjie op die grasperk in ’n sirkel gedans het toe ons in kennis gestel is dat ons ’n karavaan in ’n Reader’s Digest-kompetisie gewen het."
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
2020-08-14"Met die terugry kry my fiets ’n pap wiel. Ek staan die band langs die pad en pomp (tjierie-tjierie) toe twee redelik gehawende mans in ’n garerige, vierkantige bruin tjor – ’n Mazda of Datsun of iets – langs my stilhou. Ek was destyds oop vir die lewe en belewenisse; ek wou alle soorte mense leer ken om oor hulle te skryf."
Boeke en die ongewastes
2020-07-06"Hulle het soos my familie begin voel, of soos eendmossels wat op my aangepak het. Ek was jonk en Calvinisties met ’n skuldkompleks so groot soos Tafelberg. Hulle het al meer in my oë begin kyk en later moes ek die dorp verlaat om hulle af te skud."
"The little auntie is a clown"
2020-06-11"In een van my gunstelingstories van Jeanne Goosen, duidelik outobiografies, trek die kinderverteller haar pa se tuxedo aan en doen sy toortoertjies vir haar boetie en sussie. Later gaan verkoop sy raffle-kaartjies vir die skool, steeds in die opgerolde tuxedo."
Die biblioteek aan die begin van my wêreld
2020-05-18"In die hoeveelste fase maak biblioteke oop? Lank voor die pandemie het biblioteke reeds vir my hartseer ruimtes geword: afgeskeep, effens vervalle, onderbefonds, met te min nuwe uitreikings. Eens was dit anders."
Vroue wat skryf kan toor en tuinmaak
2020-05-05"Virginia Woolf het gesê ’n vrou het ’n kamer van haar eie nodig. Dié van ons wat skryf, het vele kamers in ons kop en die drumpel word nooit deurgetrap nie."
Duiwelsduo in die tyd van die koronavirus
2020-04-02"Miskien is virusse en pandemies dieselfde. Miskien moet die orde elke 100 jaar of so versteur word, die sisteem vernietig word. Watter nuwigheid daaruit gaan voortspruit, sal ons moet sien."
Duiwelsduo ná die Toyota US Woordfees: Maart 2020
2020-03-25"Ek is ook opgewonde oor die opwaartse kurwe (onheilspellende woorde nou) in wetenskapfiksie en distopiese romans, maar ek vermoed the curve will flatten wat betref distopiese boeke."
As jy van koors droom: boekbekendstellings in die tyd van korona
2020-03-19"'To go viral' is nie meer gewens nie, as dit ooit was. Maar kunstenaars verlang blootstelling: Jy het lank in isolasie met jou skepsel gewroeg en nou wil jy haar graag te water laat." Deborah Steinmair skryf oor haar nuwe boek te midde van korona-bekendstellingskansellasies.
As jy van moord droom: ’n onderhoud met Deborah Steinmair
2020-02-26"Ja, ek is vrekbang. En sal maar enige opstoppers absorbeer. Het ek ’n bronnelys? Nou kan ek nie onthou nie."
Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog
2020-02-19Oor teksredigering, skaduboks, die klein literêre poel, oopkopresensente en uitskieters. Lees hierdie gesprek tussen die boeke-duiwelsduo Jonathan Amid en Deborah Steinmair.

