Boekevat met Deborah: ’n Saak van liefde en dood deur Owen Salmon en Vreemde vos deur Carel van Rooyen
2026-08-03"Dis ’n gevoelvolle verkenning van die skadu’s in die menslike psiges, van begeerte, vrye wil en verantwoordelikheid." Deborah Steinmair resenseer twee boeke vir hierdie aflewering van haar boekrubriek.
Boekevat met Deborah: My skaduwee loop los deur Zirk van den Berg en Donkerhart deur Henda Olivier
2026-07-29"Meer as dit kan ek nie verklap nie, maar die leser is in vaardige hande en weet die raaisel sal nie in die lug bly hang nie. Die einde is verrassend en oortuigend. Ek beveel dit hoog aan vir misdaadvrate en lesers wat van sielkundige rillers hou."
Boekevat met Deborah: Aanstap Boere deur Max du Preez
2026-07-16"Spoiler alert: Só eindig dit: ’n Boer maak ’n plan."
Boekevat met Deborah: Seuns weet deur Frederick Botha en Grensloos deur Wilna Adriaanse
2026-07-06"Dis ’n lieflike debuut, weerloos, broos en bittersoet." En: "Dis van meet af aan hoogs spannend, en dis veral Adriaanse se vermoë tot karakterisering wat die leser vasgenael hou." Lees Deborah Steinmair se boekrubriek.
Boekevat met Deborah: Die vrou met nege lewens deur Debbie Loots, Die blou huis deur Erika Murray-Theron en Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen
2026-06-11"Ek is oortuig. Ek is ’n aanhanger."
Enigma deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2026-06-08"Van Rensburg het homself bewys as meester van intrige sowel as humor. Sy romans, ja selfs die misdaadfiksie, is nie ontdaan van deernis nie. Sy vertelstyl is gemaklik en die storie neem sy loop. Die karakters oortuig en die dialoog val reg op die oor."
Boekevat met Deborah: Steierwerk deur Johan Myburg – ’n resensie
2026-06-01"Hierdie bundel met sy netjiese, gestroopte uitleg en korterige verse bevat ’n heelal en kan soos ’n heilige skrif weer en weer opgeneem word ter verheldering."
We inherit the fire deur Kagiso Lesego Molope: ’n resensie
2026-05-20"We inherit the fire is ’n boek oor die kameraadskap van vroue, draers van die geskiedenis. In die tronk is Dolly, nog maar ’n kind, onder die vlerk geneem deur ouer vroue wat haar bemoeder het. Self weet sy nie hoe om te bemoeder nie."
Boekevat met Deborah: En nog WAT deur Jana Luther en Trace deur Ryan Blumenthal
2026-05-20"Hierdie boek vol skitterende rubrieke sit my op my klip. Dis voorstebos." En: "’n Mens kan selfs per selfoon moor as jy iemand se insuliendrup in ’n hospitaal vanaf ’n afstand, vanuit ’n ander provinsie, afskakel." Lees wat skryf Deborah Steinmair oor splinternuwe boeke.
Boekevat met Deborah: Op die spoor van die stasiemoordenaar deur Julian Jansen en 18 years an addict deur Anne Lapedus Brest
2026-05-05"Ek lees nie genoeg niefiksie nie – daar is eenvoudig nie tyd nie. Ek het vriende wat graag waremisdaad- dokumentêre reekse kyk, maar ek vind dit te ontstellend om met die beeldmateriaal gekonfronteer te word. Ek kan slegs léés oor misdaad, met een oog toegeknyp."
Boekevat met Deborah: Brief op veertigduisend voet deur Tom Dreyer en Wilde vere deur Hendie Grobbelaar
2026-04-10"Hy sien die mulitversum in ’n sweetdruppel, maar die heel treffendste is momente tussen mense ..." En: "Dis altyd fassinerend om te lees van mense vir wie die dobbelsteen nie so mooi geval het nie, wat voortbeur teen die aanslae van die lewe ..." Lees hoe Deborah Steinmair hierdie bundel en hierdie boek takseer.
Boekevat met Deborah: Aan die hemeltrans deur Anton Roodt
2026-03-26"Dis ’n boek wat spook met jou verbeelding en jou persepsie van die werklikheid."
Boekevat met Deborah: Die vuur huil en Lessons from my father
2026-03-11Deborah Steinmair skryf oor ’n koorsdroom en ’n hellevaart – en oor hoe Suid-Afrikaners hul pa’s onthou.
Boekevat met Deborah: Einde en begin deur Michèle Meyer
2026-03-04"Dis ’n betowerende reis waarvan die leser nie sy of haar oë kan wegskeur nie: ’n kind se verlies aan onskuld en groei tot wasdom ..."
Boekevat met Deborah: Skimme en spoorsoekers deur Martin Steyn en Kolam deur Fourie Botha
2026-02-11"Hierdie ingewikkelde patrone van kolletjies, lyne en kurwes simboliseer ’n harmonieuse vermenging van wiskunde, kultuur en die natuur."

