The gospel according to Fratsgolf
2010-02-23 Waarskuwing: Wat hier volg, is eensydig. Ek kan net deur een kant van die teleskoop kyk. Ek skryf omdat ek wil sin maak. Dis hopeloos romanties om jouself as avatar te beskou, ’n besoeker verdwaal in die verkeerde sonnestelsel wat lomperig in ...
JK Rowling maak my skrik
2010-01-26 Ek kan toor en dit maak my bang. Ek het nooit eens lesse geneem nie. Toor is nie boos nie, dis net slegte maniere. Almal toor, veral kapitaliste, magnate en sakereuse. Toor in sy kruuste vorm is niks anders as manipulasie nie: om die hef in die ...
Seisoen van sonde: ’n jukstaposisie van lig en donker
2010-01-07 Daar is opeens ’n hele paar eksjoernaliste wat hulle met Afrikaanse fiksie besig hou.
Greeff op dreef is super-onderhoudend
2008-05-14 Hierdie versameling rubrieke in hul tamatierooi baadjie is warm leesstof.
As jy die klok hoor lui en wonder waar die bel hang …
2006-09-08 Ek moes ‘n hoogs suksesvolle loopbaan as musiekresensent inboet. Daar was een kleinigheidjie wat in die pad van my roem gestaan het: die feit dat ek aan ‘n rare sindroom ly. Op laerskool is ek as “toondoof” gediagnoseer. Dit was nadat ons die ...
Teletubbies en die likkewaanbrein
2006-08-17 Op SêNet, daardie gladde virtuele seepkis, is daar onlangs na die Teletubbies verwys. Ene Zippy vertel dat haar Londense woonstelmaat, ‘n mal Kanadese raver, gereeld uitgeroep het: “Teletubbies is pure acid, man!” Tele bye ...
Gelyk en is
2006-07-07 Ek blaai nou die dag deur ‘n geïllustreerde voëlboek. Dis altyd lekker om die lyfies wat ek in die tuin sien rondwip, vir ‘n slag van naderby in glansende waterverf te bestudeer. Om te lees oor hulle eet- en ander gewoontes. Ek ...
Kerkorrel: vreemde vrug
2005-09-06Dit is roerend mooi om Kerkorrel te sien sing aan “Gee jou hart vir Hillbrow” en “Halala Afrika”. Om ’n jonger, sorgvrye Ralph te sien lag in sonlig, wyd-grinnikend ’n deur te sien toestoot.

