Pasgelaai
Skoolhoofde se leierskapspraktyke wat betrekking het op die skep van “fisiese ruimtes” om gesonde leeromgewings by hul skole te vestig
2018-05-29"Leeromgewings speel ’n belangrike rol in leerderprestasies, en skoolhoofde wat oor transformerende leierskapseienskappe besit, is in ’n gunstiger posisie as ander skoolhoofde om deur middel van hul eiesoortige leierskaps- en ruimtelike praktyke produktiewe fisiese leerruimtes of leeromgewings te skep om hul opvoeders en leerders se gemoed en gedrag positief te beïnvloed."
The classification of Afrikaans
2018-05-29"Following a geographical point of departure, Afrikaans is an African language that originated here and reflects the name of the continent (the only language in Africa having this characteristic)."
Leeskringe in-en-om Pretoria:
2018-jaarprogramme en -inligting
2018-05-29
Stel jy belang in die boekbesprekings van leeskringe in die Pretoria-omgewing? Wil jy graag aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.
2018 Hayfees: ’n model vir die lewensvatbaarheid van minderheidstale
2018-05-29"Waar in Suid-Afrika die ontwikkeling van minderheidstale vlytig afgeskaal word, is die bevordering van Wallies een van die hoekstene van ’n onderneming wat derduisende besoekers na Wallis bring en die node is van ’n netwerk wat nou al oor vyf lande strek."
Michael Green (aka RR Ryger) (1963–)
2018-05-28"As jy bang is vir ander mense se mening, word jy ’n skaap wat die samelewing se reëls nakom. As ek my bekommer het oor wat my ma dink, sou ek nie geskryf het nie."
Genadendal: ’n erfenisjuweel
2018-05-28Op Saterdag 26 Mei is Internasionale Museumdag in die Overbergse dorp Genadendal gevier. Museumdag by Genadendal is aangebied deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in samewerking met Genadendal Sendingmuseum. Die vroeë-Afrikaanse publikasies De Bode van Genadendal (eerste uitgawe 1859), Benigna van Groenekloof of Mamre (1873) en Die Afrikaanse Patriot (1876) was die fokus van die gesprek.
Solo – A Star wars story: film review
2018-05-28"Instead of exploring new ideas, new fertile ground, the familiar Star wars concepts were simply reused."
2018 Hayfees vier vrouestemreg se eeufees
2018-05-28"Die jaarlikse Hayfees in Wallis het die naweek begin en 100 jaar nadat vroue die stemreg in Brittanje gekry het, is dit gepas dat vroue die program oorheers. Om hierdie eeufees te vier, het die bestuur die verrigtinge afgeskop deur ’n lys van die 100 mees invloedryke vroueskrywers in Engels sedert 1918 te publiseer."
Truitjie roer my nie deur Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling: boektoer
2018-05-28Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling se Truitjie roer my nie word van 5 Junie af landswyd tydens hul boektoer bekendgestel. Hier is inligting oor die bekendstellings.
Leerstoel Zuid-Afrika (UGent) en het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika: Nieuwsbrief (januari-mei 2018)
2018-05-28"Na de beslissing van de faculteitsraad wordt Wannie Carstens aangesteld als deeltijds gastdocent voor de periode oktober-december 2018."
Die Springbok Nude Girls is terug met nuwe musiek en toer weer!
2018-05-28"Na ’n spontane samekoms en suksesvolle toer verlede jaar besef die groep dat die inspirasies wat hulle in die eerste plek saamgebring het, steeds daar is. Hulle vind ook dat hul ondersteuners nog net so honger soos voorheen is vir hul musiek."
Blom in die hare deur Kristel Loots: ’n resensie
2018-05-28"Sy skryf graag oor vroue wat sy raakloop, en vertel die stories wat sy om haar hoor. By almal sien sy ’n universele begeerte: iemand om lief te hê en iemand wat vir jou lief sal wees."
Emosionele plakkery-oorlog in SA
2018-05-28"Ek voel al soos skilpad op paal op plattelandse grondpad ..."
Press release: 2018 Commonwealth Short Story Prize shortlist announced
2018-05-25"As well as being open to entries translated into English from any language, it is the only literary prize in the world where entries can be submitted in Bengali, Chinese, Malay, Portuguese, Samoan, Swahili, and Tamil."
Molshoop transformeer na berg – Ashwin-sage
2018-05-25"Ashwin vererg hom bloedig en stap van die stel af ..."
The manifestation of human-machine relationships in Afrikaans poetry (1990–2012): a quantitative and text-analytical perspective
2018-05-24"A notable shift from fear, paranoia and antagonism towards the representation of more moderate human-machine relationships takes place. The relationships are characterised by acceptance of the changes brought about by machines, but also include disappointment, disillusionment and a rational awareness of technological limits."
Wat de Joost! deur Joost Pyck: bekendstelling by Die Bôrdienghuis, Wellington
2018-05-24Wat de Joost! Sprokkels uit Suid-Afrika deur Joost Pyck word Dinsdag 29 Mei by Die Bôrdienghuis op Wellington bekendgestel.
Die manifestasie van mens-masjien-verhoudinge in die Afrikaanse poësie (1990–2012): ’n kwantitatiewe en teksontledende beskouing
2018-05-24"Representasies van 1990 tot 1999 dui op ’n vervaging van grense en onderskeide tussen mens en masjien, maar die totale opheffing van grense is eers in representasies ná 2000 aantoonbaar. In dié opsig word die volledige integrasie tussen mens en masjien nie in alle gevalle positief uitgebeeld nie."
