Pasgelaai
Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n lesersindruk
2018-06-05"In die geheel is Vermeulen se roman ’n baie goeie speurverhaal wat sy lesers elegant na die antwoorde toe lei, maar wat terselfdertyd ook die leser míslei. Die roman bevat ook ’n universele boodskap van hoe monsters in die samelewing gekweek word en ongesiens kan rondloop."
Ingrid Jonker: ’n biografie, a review essay
2018-06-05"Reading a biography such as Petrovna Metelerkamp’s Ingrid Jonker: ’n biografie provides a fine example of what I am talking about. This is a nice fat book, chock-full of stories and reported data about the enigma that is Ingrid Jonker. Apart from anything else, it is clear that Metelerkamp’s 437-page tome is the product of many years of unstinting work ..."
Stroomop – Herinneringe van ’n koerantman in die apartheid-era deur Harald Pakendorf: ’n lesersindruk
2018-06-05"Stroomop dokumenteer ’n interessante stuk verlede van die Afrikaanse media, en het beslis my perspektief verruim."
Wat elke skrywer moet weet: Die reg op privaatheid
2018-06-05"Dit is belangrik dat voornemende skrywers moet onthou dat, in beginsel, elke persoon die reg het om te besluit watter aspekte van sy/haar lewe privaat is en wat privaat gehou moet word. Verder het individue ook die reg om te besluit watter inligting geopenbaar mag word en ook onder watter omstandighede sodanige openbaarmakings mag geskied."
Selma en Louise: ’n onderhoud met Susan Coetzer
2018-06-04"Elk dien as ’n spieël vir die ander – by tye word die lig gereflekteer; ander kere die donker. Die Bostik van die vriendskap is die deurlopende humor en meelewende deernis tussen die twee vroue wat die toets van die tyd en veranderlikes deurstaan."
2018 Hayfees: Die gesondheidsnadele van eentaligheid
2018-06-04"Tweetaligheid maak jou nie minder lomp nie. Maar dit lei daartoe dat jy veel vinniger as eentaliges van ’n beroerte sal herstel. Dit bevorder ook jou konsentrasievermoë tot ’n aansienlike mate."
Die Antieke Griekse beeldhoukuns (deel 3)
2018-06-04"Die feit is egter dat die duisende jare van wind, son en sand daardie ou standbeelde weer ontkleur het. Vir lank was dit (akademies) aanvaar dat die Akrópolis met sy beelde maar gelyk het so as wat ons dit geërf het."
Catching feelings: film review
2018-06-04"It’s a beautifully shot, warm and fuzzy love letter to Joburg. Joburg is, as a matter of fact, the strongest and most interesting character in the movie. The rest pale in comparison, unfortunately."
Bybel in Kaaps: Daniël innie leeukuil
2018-06-04"’n Klip was gebring en oppie opening vannie leeukuil gesit, ennie koning hettie opening geseël met sy seëlring ennie ringe van sy hoofamptenare, soedat Daniël se lot nie veanner kon wôtie."
2018 Hayfees: Wanneer gaan die kapitalisme dan nou eindig?
2018-06-03"Marx was ook nie juis geesdriftig oor sosialisme indien dit nie uit die middelklas ontstaan nie. Indien sosialisme posvat in ’n omgewing van wanhoop en gebrek, sal dit net lei tot ’n veralgemeende skaarste van alles."
2018 Hayfees: Die era van gelukkige toeval
2018-06-01"Reis 10 000 km na die Hayfees, trotseer die Walliese weer, parkeer ’n myl ver, ploeter deur die modder en jy sal genoeg hooi maak vir enige winter wat mag kom, dit belowe ek."
Waar rats die ribbok gaan ... saamgestel deur Sarel Venter: ’n resensie
2018-05-31"Elsabe Steenberg moes haar kreatiewe lewe nie net met die liefdesdiens aan haar gesin en gemeenskap balanseer nie, maar ook met die 'gog', soos sy haar siekte genoem het. Humor en treffende beelde in die gang van gewone lewensfases te midde van lyding dra tot die leesgenot by."
A reading of Michel Houellebecq's poetry from the points of view of the “abject” and the “ethereal”
2018-05-31"A strong mystic element is discernible in some poems, as well as some surreal images in a few. Ultimately, many of the poems are very complex because of their rich philosophical and theological underpinnings."
Die oorsprong en implikasies van die ''Driekamergrondwet'' (1983)
2018-05-31"Die 'Driekamergrondwet' (Wet 110 van 1983) was nie ’n logiese verlengstuk van enige van die voorafgaande grondwetlike tradisies – parlementêr of presidensieel – in Suid-Afrika nie. Dit laat die vrae ontstaan oor wat die inspirasies vir die 1983-bedeling was, wie daarvoor verantwoordelik was en waarom die leeftyd daarvan slegs omtrent ’n dekade geduur het. Kon dit anders verloop het?"
’n Lesing van Michel Houellebecq se poësie tussen die pole van die "abjekte" en die "eteriese"
2018-05-31"Houellebecq is wesenlik ’n liriese digter en die meeste gedigte is deurtrek van melancholie en ’n gevoel van treurigheid oor verlore dinge en tye. Gelees as ’n enkele korpus, loop die verse wel soms die gevaar om in ’n mate van eenselwigheid met betrekking tot veral toonaard en tematiek (en, soms, beelding) te verval."
UJ-pryse 2018: Commendatio vir SJ Naudé se Die derde spoel
2018-05-31"Die derde spoel bevat egter nie net baie wat deur akademici ontgin kan word nie, dit is ook op só ’n spannende wyse geskryf dat die leser nie anders kan as om meegevoer te raak deur Etienne se soektog na die derde spoel nie, en deur sy soeke na betekenisvolle kuns, aktiwiteite en maniere van bestaan." Hier is Bibi Burger se commendatio oor SJ Naudé se Die derde spoel, ontvanger van die 2018 UJ-prys.
Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1
2018-05-31Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip, taalstrukture en -konvensies en literatuurstudie.
Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n resensie
2018-05-31"Dit is wél ’n baie goeie begin vir ’n skrywer wat vir die eerste maal in die bokskryt klim en sy hand aan bloed en derms waag."
Who will rule in 2019? by Jan-Jan Joubert: Book launch in Stellenbosch
2018-05-31You are invited to the launch of Who will rule in 2019? on 2 June in Stellenbosch, where the author, Jan-Jan Joubert, will be in conversation with Tony Leon.
