Pasgelaai

A South African perspective on the preparation of globally competent researchers

Ewelina Niemczyk, JP Rossouw Academic research 2018-05-24

"Higher education institutions play a vital role in preparing future researchers able to meet globalised expectations for their future careers within and outside academia. It is important to realise, however, that the way research is being done and shared is continuously being transformed."

’n Suid-Afrikaanse perspektief op die voorbereiding van wêreldbekwame navorsers

Ewelina Niemczyk, JP Rossouw LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2018-05-24

"’n Vinnig veranderende navorsingsomgewing wat voortgedryf word deur globalisering, internasionalisering, tegnologiese vooruitgang en die gebruik van vernuwende metodologieë vereis nie net vaardige navorsers nie, maar meer spesifiek wêreldbekwame navorsers."

Dors deur Marinda van Zyl: bekendstelling in Bloemfontein

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-24

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Dors deur Marinda van Zyl op 6 Junie in Bloemfontein. Gert Coetzee gaan met Marinda in gesprek wees.

Perspektiewe vanaf die B-latfunksies op die normaalverdeling, toegepas op die Diskrete Pulstransform

Carl Rohwer LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2018-05-24

"Ons kyk dus verby die Fouriertransform na transforms wat nie op kontinuïteit staatmaak nie, en na funksies met ook ’n klokvorm soos die normaalverdeling, maar nie so glad nie."

Die Antieke Griekse beeldhoukuns (deel 2)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2018-05-24

"Rhodos, die mees oostelike van die Griekse eilande in die Suide van die Egeïese See, gestig deur die Doriërs, het altyd na vrede and neutraliteit gestreef. Dit het self ’n groot seemag teen seeroof opgebou."

ATR vier 10 jaar: Geluk liewe maatjie ... Die ATR is 10!

Wannie Carstens Menings 2018-05-24

"Die Afrikaanse gemeenskap durf nie die impak van die ATR se werk onderskat nie, omdat die ATR die ruimte help skep het (en dit nog verder verfyn) waarbinne ons ons Afrikaansheid in die land uitleef en ook waarbinne ons stappe gedoen het om nader aan mekaar as gemeenskap te beweeg."

ATR vier 10 jaar: ’n Droom bewaarheid

Michael le Cordeur Menings 2018-05-24

"Die kokerboom versinnebeeld die onstuitbare groei, uitreiking en voortgesette ontwikkeling van Afrikaans ten spyte van dikwels ongunstige omstandighede en die harde natuur van die politiek."

ATR vier 10 jaar: Die ATR het haar kinderskoene ontgroei

Anne-Marie Beukes Menings 2018-05-24

"Dit is van groot belang dat die ATR in ons ontluikende demokrasie ’n opwekker van taalvitaliteit en -sinergie sal wees. Ons bydrae om ’n gesonde taalekologie vir Suid-Afrika te verseker is van kardinale belang."

ATR vier 10 jaar: Die ATR is uitstekend geposisioneer

Japie Gouws Menings 2018-05-24

"Die ATR is onvermoeid besig om Afrikaans as een van die belangrikste inheemse tale van Suid-Afrika te bemark."

’n Luiperd in my bed deur Annelize Slabbert: ’n resensie

Dawid de Wet Resensies 2018-05-24

"Lanklaas het ek ’n boek gelees wat my tegelykertyd só laat lag het, laat terugdink het aan my eie ervarings in die bos én met soveel stof tot nadenke oor ons alledaagse bestaan gelaat het."

Bybel in Kaaps: Die skrif tienie muur

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-05-24

"Tekel: u is geweeg en te lig gevind."

Alex

Dawid de Villiers Fiksie 2018-05-24

"Maar Alex het nie die see ingestap nie. So sê hulle."

“Met kroes krulle gan ek nêrens!”

Olivia M Coetzee Rubrieke 2018-05-24

"But hoe relate dié dinge trug na hare toe en hoe kallidvroumense nog steeds hulle kroes krulle afstaan, al maakit hulle hoe siek of arm?"

Eerste Kanna in die sak vir nuweling van Die Meermin-kompleks

Marli van Eeden, Dianne Du Toit Albertze Onderhoude 2018-05-23

"Die toekenning wys vir my dat daar hoop is vir mense wat in die 'ander' boksie geplaas word. Dat die ongehoordes ook ’n stem kan hê, en dat mense begin bereid word om regte stories te hoor en nie net stories wat gekondisioneer is as die waarheid nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Andolet deur Petronel Louw

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-05-23

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Andolet deur Petronel Louw, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

My father died for this by Lukhanyo and Abigail Calata: Discourse Café

LitNet Books and writers 2018-05-23

A discourse about this book will take place at the Stellenbosch University Museum on 31 May 2018. 

Persvrystelling: Werkswinkels oor Woordfeesaansoeke vir 2019

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-05-23

"Belangstellendes wat graag meer wil weet oor die aansoekprosedure en die manier waarop die beoordelaars voorleggings oorweeg met die oog op die samestelling van die feesprogram, kan een van twee werkswinkel-inligtingsessies oor Woordfeesaansoeke bywoon."

Ongetiteld

Ricardo Arendse Poësie 2018-05-23

"Koperkan
Vol stof op die winkelrak
So elke nou en dan
Iemand wie aan hom vat"

Ek & jy: verhoudings wat werk deur Louis Awerbuck en Lise Swart: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-05-23

"Dis nie ’n boek van komplekse filosofie nie. Die filosowe word baie vlugtig besoek, en dan begin die nare waarhede uit die blaaie uitklim. Mense trou met vreemdelinge."

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Jacques Horne Notas, toetse en vraestelle 2018-05-23

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW (Geografie en Geskiedenis).

Top