Pasgelaai
Winter in die Bo-Karoo
2018-05-17"Dis winter in die Bo-Karoo.
En die hemel se grys jas is toegeknoop.
Haar trane bots teen die venster."
Die Jirre is mos wit
2018-05-17"Ek wil jou vergewis van allie feite
Van alles wat aangaan ha buite
Innie straat"
Jong lesers: Vandag is ek ’n windlawaai deur Philip de Vos
2018-05-17"As jy nou al volwasse is, sal die manier waarop Philip de Vos die woorde weef, jou laat terugverlang na jou kinderjare. Ek is nege jaar oud, in graad 4 (standerd 2), en soek altyd nuwe boeke om te lees – ’n mens kan nooit genoeg hê nie."
Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden: Stellenbosch-bekendstelling
2018-05-17Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden word Saterdag in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. George Claassen sal met Dawie gesels.
Graad 7: SW (Aardrykskunde), vraestel en memorandum
2018-05-17Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Sosiale Wetenskappe.
The Sound of Music by die Kunstekaapteater: ’n teaterresensie
2018-05-17"’n Mens beleef iets heel besonders. Elke faset van dié geliefde musiekspel word heerlik bevredigend en afgerond aangebied."
Wie het die ontwerp van die Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?
2018-05-17"Wat ’n Egiptiese praalgraf en tempel onderskei het, het navolging in die simboliek van die Voortrekkermonument gevind. Moerdyk noem dit gepas ’n heiligdom."
Khoekhoegowab se tyd is nou
2018-05-17"Het Afrikaans, of dié met die resources, ’n verantwoordelikheid teenoor ons Khoetale? Ek dink so."
“Huis, paleis, pandok, sinkhok, varkhok”
2018-05-17"Wie se grond is dit wat nou moet trug gegie wôd? En wat is die implikasies van dit? Hoe gannie gawement measure wie moet grond kry en wie nie?"
Johann Bekker (1918–1985)
2018-05-16"Ek vertel net ’n storie, ontspan terselfdertyd, en as my lesers saam met my op safari gaan en laat blyk dat hulle dit geniet, dan gloei die kole van die rooibosvuur nog mooier en is Wes-Transvaal se vlaktes nog grootser." Lees oor die lewe en werk van Johann Bekker.
Uitnodiging: Leeskringe in Suid-Afrika
2018-05-16Is jy betrokke by ’n leeskring of weet jy van iemand wat is? Word deel van ons leeskring-netwerk en skakel in by leeskringe van regoor die land.
Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum
2018-05-16Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Sosiale Wetenskappe.
Press release: 2018 Wilbur Smith Adventure Writing Prize – the 2018 shortlist is here!
2018-05-16Here is the six-strong shortlist for the 2018 Wilbur Smith Adventure Writing Prize, Best Published Novel.
Press release: Massmart launches Urban Bookshelf in Alexandra
2018-05-16"The project, aimed at increasing access to books, is the second in a series of planned free miniature libraries across Johannesburg to promote reading and improve literacy."
Ek is Rosa Parks
2018-05-16"Ekke sal op dai swart seat met wit geskrywe sit
Niemand gat my kô afgooi met 'moffie' nie."
Sterre en planete: ’n lesersindruk
2018-05-16"Dit is ’n uitdaging om die sterrekunde toeganklik te maak vir die leek, en die boek vul ’n belangrike gaping in daardie opsig."
Drama-doenig: ’n gesprek met opkomende teatermakers
2018-05-16"Opkomende teatermakers Des-Lee McKenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha het met die voorsitter van VER[r]AS, SZ Minnaar, in gesprek getree oor hoe hulle die huidige Afrikaanse teaterlandskap in Suid-Afrika ervaar." Hier is foto's en ’n video-opname van die geleentheid.
Jong lesers: Grilgrypers – die vloek van Vreesbaai deur De Wet Hugo
2018-05-16"En asof dít nie reeds genoeg is om 'n huiwerige leser aan die gang te kry nie, beloof hierdie onheilspellende boek as ’n welkome bonus ook nog 'n stewige dosis hoendervleis, koue rillings en kriewels!"
Vonnisbespreking: Sorgsaamheidsplig van ouers teenoor kinders
2018-05-16"Die verweerders ontken dat hulle nalatig was en voer aan dat die beserings deur die uitsluitlike nalatigheid van die kind se moeder veroorsaak is, omdat sy haar na die verweerders se perseel gebring het, wel wetende dat daar ’n swembad en onbeskermde visdam is waarin sy kon val ..."
Mark Felt: ’n filmresensie
2018-05-16"Mark Felt is ten spyte van die stewige skeut heldeverering ’n boeiende drama wat aanbeveel word vir geskiedenisvrate en politieke diere."
