Pasgelaai

DocuFest Africa 2018: a celebration of documentary photography

Naomi Meyer, Réney Warrington Onderhoude 2018-05-16

"To me, they [the images] are a portal to a world I can never visit. They are also a recording of our history, a barometer of the time. In some ways, I hoped the show would take the viewers out of their current lives, away from the current political climate, and perhaps remind them of what we overcame as a people."

Chanette Paul oor Uit die bloute en reise deur haar skrywersloopbaan

Org Potgieter, Chanette Paul Skrywersonderhoude 2018-05-16

"Maar die maniere waarop mense liefkry, hoe liefde ontspring, al kwyn dit dikwels weer, is ook vir my ’n baie groot deel van die lewe se geheimenisse. Daarom hou ek as skrywer daarvan om spanning en liefde in dieselfde stoompot te gooi."

Kortliks: Post-postmoderne/-moderne

Johannes Heyl SêNet-briewe 2018-05-16

"Ek vind dat ek eenvoudig nie meer met sekere mense sinvol kan kommunikeer nie. Hoekom?"

Interessante debat ...

Jan Rap SêNet-briewe 2018-05-16

"... vanoggend ..."

Misterie

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-05-16

"Daar bly net 'n groot misterie rondom mis in die Moot-gebied vir my ..."

Suid-Afrikaanse erfenis-uitstalling in Kaapstad

Menán van Heerden Menings 2018-05-16

Hierdie uitstalling, Treasure House of Knowledge, sluit erfenisvoorwerpe in soos: ’n oorspronklike kopie van die gepubliseerde Arabiese Afrikaans-boek deur Abu Bakr Effendi (1869), ’n Nama-Bybel wat in 1859 gepubliseer is, die eerste gedig wat in Kaap die Goeie Hoop gepubliseer is, en plakkate van Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing in 1994.

Vandag is ek ’n windlawaai – die storie agter die inskrywing voorin die bundel

Naomi Meyer, Celesté Fritze Onderhoude 2018-05-15

"Ek ken Philip sedert die vroeë jare tagtig toe ek as bewonderaar vir hom begin skryf het onder die skuilnaam Magdalena Aggenbag."

Die DA-De Lille egskeiding: wat gaan dit ons kos?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-05-15

"De Lille se tyd in die DA is oor. Sy weet dit, hulle weet dit, ons weet dit. Al wat nou oorbly, is om te kyk wat bly staan wanneer die stof gaan lê."

Terugblik op 60: Wat wou ek hê?

Marita van der Vyver Menings 2018-05-15

"Daarom gaan ek nou soos ’n nuweling by ’n Alkoholiste Anoniem-vergadering opstaan en in die openbaar verklaar: 'My naam is Marita en ek is 60.'"

Taxis

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-05-15

"Busstakings in Tshwane het gewis geen impak op die regte tannies van die Moot nie ..."

ALV-kongres 2018: Tweede oproep vir referate

LitNet Akademies en skole 2018-05-14

U word hartlik uitgenooi om voorstelle vir bydraes tot die agtiende hoofkongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) voor te lê. Die tema is "Antjie Krog en die vele raamwerke van die Afrikaanse literatuurwetenskap".

Foto's: Kanna-wenners van die KKNK 2018

Naomi Bruwer KKNK 2018-05-14

Die Kanna-wenners in die 15 kategorieë, wat twee nuwe kategorieë vir tegniese uitnemendheid en beste teaterontwerp insluit, is Sondagaand 13 Mei by ’n spesiale geleentheid op Nasdak in Kaapstad bekend gemaak.

Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling in Bloemfontein

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-14

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 31 Mei in Bloemfontein. Charles Smith gaan met Rudie in gesprek wees.

Kortlyste vir 2018 Media24 Boeke-pryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-14

Media24 Boeke kondig met trots die kortlyste aan vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2018. Dié pryse word in ses kategorieë toegeken en het ’n gesamentlike prysgeld van R210 000.

Persvrystelling: Media se blinkste sterre vereer

LitNet ATKV-Portaal 2018-05-14

"Die medialandskap is nie vir sissies is nie. Daarom is die media se blinkste sterre Vrydagaand by die ATKV-Mediaveertjies vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë vereer." Hier is die wenners.

#MeToo, #TimesUp ... en die Nobel-literatuurprys duik in die hek

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-05-14

"Die prestige van die Nobelprys, die legitimiteit van een van die belangrikste pryse in die wêreld, is in die gedrang omdat een man nie sy drange kon of wou beheer nie. Die waarskuwing vir ander instellings, ongeag grootte of mag? #TimesUp."

You suck! (And other inescapable truths): agtergrond en indrukke

Mercy Kannemeyer Teater 2018-05-14

"Die geleentheid om jou storie te kan vertel en sodoende direk met ’n gehoor te kan kommunikeer is die rede waarom Klara in die eerste plek besluit het om drama te studeer."

Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n resensie

JB Roux Resensies 2018-05-14

"Is dit verkéérd om ’n boek te skryf wat eerstens daarop gerig is om inligting te gee, met intrige en karakterontwikkeling in die tweede plek?"

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dors deur Marinda van Zyl

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-05-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dors deur Marinda van Zyl, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Inflasie vs deflasie?

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-05-14

"Pryse is te hoog, pryse is te laag?"

Top