Pasgelaai
2018 Hayfees: Dink jy jou werk is nutteloos?
2018-05-31"Dis moeilik om Graeber se idees nie op Suid-Afrika se burokrasie toe te pas nie. Heelwat van die kaders wat in die regering opgeneem is, lyk nie of hulle weet wat hulle doen nie. Maar sou hulle dink hul werk is nutteloos?"
Die vermiste prentjie
2018-05-31"Maar hoe amputeer jy ’n gebroke siel? Hoe behandel jy ’n wond van die psige, wat onsigbaar is? Hoe speel die onbehandelde trauma uit in die oorlewende se latere lewe, in hul intieme verhoudings, in magsverhoudings by die werk, in stresvolle situasies?"
Mag, staat en die kerk: ’n onderhoud
2018-05-31"’n Te knusse verhouding met die staat en regering van die dag het menige kerkverband bykans dodelik verwond. Ter plaatse is dit die geval met die ou drie Susterskerke, wat oënskynlik steeds worstel met die nadraai van apartheid, onder meer deur lidmate terug te probeer wen met swak teologie en pandjieswinkelliturgie."
UJ-pryse 2018: Commendatio vir Jolyn Phillips se radbraak
2018-05-31"Die digtende in radbraak is ’n strandloper, ’n versamelvoël, ’n trekvoël. Sy is ook ’n migrerende – tussen verlede en hede, tussen plekke en omstandighede, maar veral in taal, midde-in en deur taal." Hier is Karen de Wet se commendatio oor Jolyn Phillips se radbraak, ontvanger van die 2018 UJ-debuutprys.
Philip Roth (1933–2018)
2018-05-30"Philip Roth was een van daardie merkwaardige skrywers wat telkens, in roman na roman, daarin geslaag het om lesers bewus te maak van aspekte van hul bestaan waaroor hulle dalk nog nooit nagedink het nie, of om bekende aspekte in ’n ander lig te sien."
Invitation: Join us for a celebration of Colour me yellow by Thuli Nhlapo
2018-05-30Colour me yellow by Thuli Nhlapo was shortlisted for the Sunday Times Alan Paton award 2018. Join the celebration on 2 June in Newtown, Johannesburg.
Pos beskikbaar: Leksikograaf – Pharos Woordeboeke (Kaapstad)
2018-05-30Pharos Woordeboeke, ’n druknaam van NB-Uitgewers, het tans ’n vakature vir ’n junior leksikograaf by hul kantoor in Kaapstad. Aansoeke sluit op 8 Junie 2018.
Pos beskikbaar: Senior leksikograaf – Pharos Woordeboeke (Kaapstad)
2018-05-30Pharos Woordeboeke, ’n druknaam van NB-Uitgewers, het tans ’n vakature vir ’n senior leksikograaf by hul kantoor in Kaapstad. Aansoeke sluit op 8 Junie 2018.
2018 Hayfees: plek, verhaal, taal en veerkragtigheid
2018-05-30"Taal self is die draer van verskil eerder as ooreenkoms, en skryf is die enigste proses wat dit werklik vas kan vang – vir die vlietende oomblik dat die leser hom of haar daaraan wy."
UJ-pryse 2018: Repliek by die ontvangs van die prys vir Die derde spoel
2018-05-30"Dit is, helaas, nie skrywers wat Trump uitgeskop gaan kry nie. En tog, romans het hul eie manier om ’n verskil te maak. Stories verander dalk net een gedagtewêreld op ’n slag. Maar moenie die ernstige boek afskryf nie."
Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer deur Daan Prinsloo: ’n resensie
2018-05-30"As ’n algemene gids en ’n handleiding oor die skryf en lewering van toesprake, slaag Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer in sy doel en kan as nuttige hulpmiddel gebruik word wat beide teoretiese aspekte en praktiese wenke in een bruikbare gids saamvoeg."
Gewelddadige betogings: die vet is in die vuur
2018-05-30"Wat sou ’n groep mense beweeg om tot sulke uiterste nieverbale demonstrasies van hul standpunte en gepaardgaande emosies oor te gaan?"
UJ-pryse 2018: Repliek by die ontvangs van die debuutprys vir radbraak
2018-05-30"Radbraak leer my weer taal is niemand se hou of houer nie. Jy praat dit, maar dit behoort nie net aan jou nie. Die taal praat aan – met of sonder jou."
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Jacques Van Keymeulen van die Universiteit Gent
2018-05-30"De onmiddellijke toekomst van het Afrikaans ziet er wat moeilijk uit, maar het is niet mogelijk de taal van meer dan 6 miljoen mensen blijvend allerlei rechten (bijv taal van instructie aan universiteiten) te ontzeggen."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Truitjie roer my nie deur Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling
2018-05-29LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Truitjie roer my nie deur Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Gedagtes rondom Charles Fryer se Só moes die Liefde ly: ’n Passiespel
2018-05-29"Veral Jesus se woorde is hoofsaaklik direk uit die Bybel. Maar wanneer dit kom by die liewe ou gewone mense, kry ’n mens heerlike kwinkslae of aardse uitdrukkings."
The leadership practices of school principals in respect of creating “physical spaces” to establish healthy learning environments in their schools
2018-05-29"They possess an extraordinary ability to visualise and articulate the emergence of inspirational and creative learning spaces and, with the support of others, turn their schools into accomplished learning environments."
Skoolhoofde se leierskapspraktyke wat betrekking het op die skep van “fisiese ruimtes” om gesonde leeromgewings by hul skole te vestig
2018-05-29"Leeromgewings speel ’n belangrike rol in leerderprestasies, en skoolhoofde wat oor transformerende leierskapseienskappe besit, is in ’n gunstiger posisie as ander skoolhoofde om deur middel van hul eiesoortige leierskaps- en ruimtelike praktyke produktiewe fisiese leerruimtes of leeromgewings te skep om hul opvoeders en leerders se gemoed en gedrag positief te beïnvloed."
