Pasgelaai
Sielkundige gevolge van langdurige droogtetoestande
2018-04-10Handré Brand bespreek die impak van waterskaarste op mense se psige.
Aan wie behoort die woorde?
2018-04-10"Dit is waarom ons in ’n land soos Suid-Afrika soveel tyd daaraan spandeer om te baklei oor woorde – hoe hulle gedefinieer moet word, waarna hulle verwys, wie hulle mag gebruik."
Under glass by Claire Robertson: a review
2018-04-10"In the depiction of the building of a farm and a colony, in the contact between different groups of people, in the relationships within a family with their secrets and pettinesses and preferences and loves, Robertson creates another view of a particular piece of South African history for her readers."
Lara Frances: "Die musiek is altyd teenwoordig"
2018-04-10"Ek tokkel ’n wysie wat ek in my kop hoor en die lirieke volg kort daarna. Ek skaaf eintlik geensins daaraan nie en vind ek skryf soms selfs te vinnig aan iets."
Die sin van die hut deur Gilbert Gibson: ’n resensie
2018-04-09"In hierdie sin word die titel dubbelsinnig. Die hut bied beskerming, maar terselfdertyd is daar ook die begeerte om om verskeie redes weg te breek uit die hut uit ..."
Persvrystelling: Reisboek wen Andrew Murray-prys
2018-04-09"Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys 2018 vir sy boek Geloof alleen – uitgegee deur Naledi."
Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 2)
2018-04-09"Toe stiek Moses sy stok oo Egipte uit en toe lattie Jirre ’n oostewind virrie hele dag ennie hele nag waai. Tienie oggend hettie wind die sprinkane gebring."
Hester se Skattebolletjie
2018-04-06"Die weke het maande geword en die klein duifie is nie meer klein nie en heet nou Skattebolletjie. Hy ry doodluiters op Hester se skouer, net waar sy haar draai maak."
Nessun dorma
2018-04-06"Cleo kyk met naguilpupille na haar, haar blou oë groot en wyd in die nag. Sy slaap nie haar katslaap nie. Sy is te bewus van die foltering van gelaaide emosie in die kamer."
Russophobia in the New Cold War
2018-04-06"Angus, you should understand the scope of this article in your language, English ..."
The South African legal framework applicable to the production and sale of raw milk intended for direct consumption purposes
2018-04-05"There is a growing trend worldwide among consumers to prefer 'natural products' like raw milk due to their alleged health benefits. It is argued that the heat applied to milk during the treatment process destroys its nutritional quality and health benefits."
Die Suid-Afrikaanse regsraamwerk rakende die produksie en verkoop van rou melk wat vir direkteverbruiksdoeleindes bestem is
2018-04-05"Die heersende tendens onder verbruikers om 'natuurlike produkte' te kies gaan gepaard met ’n groeiende voorkeur vir die verbruik van rou melk, aangesien rou melk verskeie beweerde gesondheidsvoordele inhou. Rou melk verwys in die algemeen na melk wat nie pasteurisasie, sterilisasie of ultrahoëtemperatuurbehandeling ondergaan het nie."
KKNK 2018: Plekspesifieke produksie neem voortou met ses Kanna-benoemings
2018-04-05Hier is die volledige lys van benoemdes vir 2018 se Kanna-toekennings.
’n Onderhoud met bekroonde navorser Michelle Barnard
2018-04-05"Dit was vir my baie belangrik dat die artikel ’n oorspronklike bydrae tot die vakgebied moes beliggaam en moontlik die ontwikkeling van Afrikaans as wetenskapstaal sou bevorder."
Groot Romanwedstryd 2018: Gerhard Greyvensteyn
2018-04-05"Dis ’n misdaadroman, niks ambisieus nie, veronderstel om lekkerlees-ontvlugting te wees."
Groot Romanwedstryd 2018: Ingrid Winterbach
2018-04-05"Ek vind dat daar altyd genoeg is om oor te lag, maar ook om oor te huil, en genoeg waaroor mens net in stomme verbystering kan staan. Trouens, niks wat ek kan uitdink, kan meeding met sommige van die absurditeite van die Suid-Afrikaanse lewe nie."
