Pasgelaai
The Summit Syndrome by Owen Dean: book launch
2018-06-20You are invited to the launch of The Summit Syndrome on 23 June in Stellenbosch. The author, Owen Dean, will be in conversation with Cobus Jooste.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sielskos deur Koos van der Merwe
2018-06-20LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sielskos: Stories oor verlange en hoop deur Koos van der Merwe, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die Oudgriekse musiek en musieklewe (deel 1)
2018-06-20"Musiek het ’n uiters integrale rol gespeel in die Oudgriekse samelewing, in hul dramaskrywing (tragies én komies), by byna al hulle feesgeleenthede, en ook in hulle private lewe. Musiek het as ’n basiese vereiste gegeld by die Oudgriekse opvoeding."
Binding the nation through language diversity: A challenge to a new president
2018-06-20"Mr Ramaphosa’s call, 'Send me', has made us perk up our ears. Nothing will ensure the wholehearted co-operation of the Afrikaans-speaking community with his presidency more than offering a fixed, secure and sustainable place for Afrikaans at both school and university level."
The experience of parents of children in their middle childhood years with Attention Deficit Hyperactivity Disorder: a resilience perspective
2018-06-19"Children with ADHD in their middle childhood years require unique support with the mastering of various age-specific developmental tasks, which places additional pressure and stress on parents already faced with the normal demands of parenthood."
Ouers van kinders in hulle middelkinderjare met aandagtekort- en hiperaktiwiteitsversteuring se belewing: ’n veerkragtigheidsperspektief
2018-06-19"Alhoewel daar konsensus in die literatuur is oor die sterk genetiese komponent van ATHV, is dit ook duidelik dat die insette van ouers en ander omgewingsfaktore die lewe met hierdie toestand positief kan beïnvloed."
Festival voor het Afrikaans 2018: 22 en 23 September 2018
2018-06-19Op 22 en 23 september 2018 vindt in de Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie plaats van het Festival voor het Afrikaans (voorheen Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam). Optredens en concerten zijn er onder andere van: Laurika Rauch, Gert Vlok Nel, Sandra Prinsloo, Antjie Krog, Die Wasgoedlyn en Zelda la Grange.
Jong lesers: Swemlesse vir ’n meermin deur Marita van der Vyver
2018-06-18"Dit was ’n absoluut wonderlike boek en ek kon as gevolg van al die opwinding en spanning dit amper nie neersit nie. Daar was selfs vir my – en dalk ook vir Hanna – ’n klein verrassinkie in wat ek nie voorspel het nie."
Persvrystelling: Skryf in vir die 2018 kykNET-Rapport-resensiepryse
2018-06-18"Met dié pryse word erkenning gegee aan Afrikaanse resensente wat boeke en die leesgenot van boekliefhebbers bevorder deur die wêreld van Afrikaanse boeke vir die breë Suid-Afrikaanse publiek toeganklik te maak." Die sluitingsdatum is 29 Junie 2018.
Waldemar Gouws reageer op 'n LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)-artikel: Lank lewe kreolisering!
2018-06-18"Baie dankie aan Hein Viljoen vir hierdie interessante artikel. Ook (komende van ’n kreool in murg) dankie aan my voormoeder, twaalf geslagte diep die Afrikaanse verlede in, wat in haar slawe-sari skielik gekersten is, en boonop gekoop vir die eg deur ’n jong onheilige Hugenoot, verlief of loops, van Franschhoek."
DF Malherbe (1881–1969)
2018-06-15"Daar lê ’n waas van aantreklike weemoed oor verre herinneringe. Dit is asof die tydafstand daaraan ’n wyding verleen, wat buite bereik is van die nugterheid; asof die skynbaar kleinlik en nuttelose tog ligtende skakels word in die ketting van geordende momente; asof Voor en Na noodwendig so moet gewees het en nie anders nie." Lees oor DF Malherbe se lewe en werk.
Herman Charles Bosman Prize 2018: Winner and shortlist motivations
2018-06-15Media24 Books Literary Prizes: The Herman Charles Bosman Prize for English fiction was awarded to Ken Barris for The Life of Worm & Other Misconceptions. Read the motivations for the winning novel as well as the other finalists.
Recht Malan Prize 2018: Winner and shortlist motivations
2018-06-15Media24 Books Literary Prizes: The Recht Malan Prize for Nonfiction was awarded to Jacques Pauw for The President's Keepers. Read the motivations for the winning book as well as the other finalists.
WA Hofmeyr-prys 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
2018-06-15Media24 Boeke-pryse: Die WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie is vanjaar aan Eben Venter vir Groen soos die hemel daarbo toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
MER-prys vir jeugromans 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
2018-06-15Media24 Boeke-pryse: Die MER-prys vir jeugromans is vanjaar aan Carin Krahtz vir Blou is nie ’n kleur nie toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
2018-06-15Media24 Boeke-pryse: Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke is vanjaar aan Rosamund Haden en Tony Pinchuck vir The All Africa Wildlife Express toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Elisabeth Eybers-prys 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
2018-06-15Media24 Boeke-pryse: Die Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse poësie is vanjaar aan Marlene van Niekerk vir In die stille agterkamer toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Persvrystelling: Media24 Boeke-pryse vir 2018 bekend
2018-06-14"Die veelbekroonde skrywers Eben Venter en Marlene van Niekerk en die ondersoekende joernalis Jacques Pauw is onder die wenners van die 2018 Media24 Boeke-pryse wat op Donderdag 14 Junie in Kaapstad bekend gemaak is."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsake op Karibib deur Isa Konrad
2018-06-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Doodsake op Karibib deur Isa Konrad, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
