Judge my

  • 0

Julle judge my ommat ek wil lipstick dra maar
Jy laat toe dat djou kind van 16 met ’n man van detig slaap
Julle judge me ommat ek in ’n sekere way praat maar
Jou man vekoep buttons en tik om djulle monne oep te hou
Julle judge my ommat ek ’n klein bietjie “dramatic” is maar
Djy laat toe dat jou kind met ha boyfriend in een kame bly
Julle judge my ommat ek nailpolish dra
Ma djou kind het ’n kind nog vo sy ’n ring aan ha vinger het
Judge my, cause niemand is perfect nie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top