Video: "Die toekoms van Kaaps"-webinaar
2020-06-23"Die toekoms van Kaaps"-webinaar van die Afrikaanse Taalraad, aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en LitNet, het op Jeugdag, 16 Junie 2020, plaasgevind. Lees ook bydraes oor Kaaps deur die jare uit die LitNet-argief.
Sara Baartman, hulle spot my oek
2018-08-07"Ek wod oek uitgestal want:
ek gebruik’ie my hande soes’e man nie
ek loep’ie soes’e man nie"
Ek is Rosa Parks
2018-05-16"Ekke sal op dai swart seat met wit geskrywe sit
Niemand gat my kô afgooi met 'moffie' nie."
Ongetiteld
2018-05-09"Djy praat van jobless wies, ma ek is jobless en identiteitsloos want die identity wat ek myself wil gie wôd ge-erase in my community"

