Pasgelaai
Willie Adams (1951–2012)
2018-04-25"In Riemvasmaak handel Willie se gedigte hoofsaaklik oor sosiaal-politieke kwessies en die titelgedig het as tema die destydse apartheidsregering se gedwonge verhuising in die 1970's van die mense van Riemvasmaak in die Noord-Kaapland." Lees oor Willie Adams se lewe en werk.
Bidsnoer deur Pieter Fourie: bekendstelling
2018-04-25Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Bidsnoer op 28 April in Stellenbosch. Pieter Fourie gaan met Amanda Lourens in gesprek wees.
ATKV-Woordveertjies 2018: Nou oop vir inskrywings
2018-04-25Die 2018 ATKV-Woordveertjies word op 31 Augustus in Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 1 Junie 2018.
Suidoosterfees SOF HIP POPS: ’n onderhoud met Janine Neethling
2018-04-25"Daar is ’n opbloei in die Suid-Afrikaanse kuns-oeuvre: meer films, meer musiek, meer boeke, meer poësie en meer toneel – hoofsaaklik agv die platform wat die kunstefeeste bied."
PEN Afrikaans objects to the labelling of prominent journalists as “Stratcom agents”
2018-04-25"PEN Afrikaans supports press freedom and acknowledges the watchdog role of the media as a vital part of a healthy democracy."
Bet-El deur Helena Hugo: ’n resensie
2018-04-25"Sy skryf die afgelope vyf jaar Christelike fiksie en in Bet-El is dit asof sy regtig die balans tussen storievertel en Christenskap vind. Die boek is aandoenlik en goeie leesstof, ongeag jou geloofsoortuiging."
Tully: film review
2018-04-25"Tully is an honest, often very funny look at parenthood, at the lies parents tell themselves to stay sane, and at the reasons why they should perhaps start telling the truth."
Persvrystelling: Opleiding vir nuutverkose SBL-lede deur FEDSAS aangebied
2018-04-24"Die doel van hierdie opleiding is om te verseker dat alle SBL-lede oor die nodige kennis en hulpmiddels beskik om hul skool tot nuwe hoogtes te lei."
Persvrystelling: Eseltjiesrus se grootste Boekefees help donkies in nood
2018-04-24"Winskoopjagters en boekwurms kan weer na hartelus kom snuffel by die 12de jaarlikse Boekefees in McGregor."
The book club cookbook by Louise Gelderblom: reader impression
2018-04-24"If you love books and are hosting a book club evening where you also want to treat your guests to a culinary feast, look no further than this delightful cookbook by Louise Gelderblom."
AfriForum: EFF lede-werwers par excellence
2018-04-24"As hulle gedink het Malema gaan bewend ineenstort, sit hulle die pot ver mis. Inteendeel, hulle het waarskynlik die enkele grootste ding gedoen wat hulle kon om Malema se verkiesingsveldtog op ’n hoë noot af te skop."
Die Groenkloof-Rabies – Vyf reise deur Johan Krige: ’n lesersindruk
2018-04-24"Dit is ’n pragtige versameling wat bydra tot die bewaring van beide geskiedkundige gebeurtenisse en kultuurelemente. Dit laat ’n mens wonder oor jou eie erfenis en die bewaring daarvan."
Hoe maak jy jou kind lief vir lees? Ouers deel hul wenke
2018-04-24Hoe moedig jy jou kinders aan om eerder ’n boek te lees? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees? Ouers deel hulle wenke met LitNet.
Suidoosterfees 2018: Rokkie, ’n onderhoud met Denver Breda
2018-04-24"Rokkie is ’n transvrou, sy is Cape Flats, sy is Khoe, sy is Afrikaans, en sy’s ook ’n fighter; sy’s funny, maar sy soek nie jou pity. Al wat sy jou vra, is om na haar te luister."
Video: Launch of The land is ours by Tembeka Ngcukaitobi
2018-04-24Tembeka Ngcukaitobi's historical book The land is ours: South Africa's first black lawyers and the birth of constitutionalism was launched at Protea Bookshop Stellenbosch on 19 April 2018. Ngcukaitobi was interviewed by Hermann Giliomee and Albert Grundlingh. Watch the video of the conversation.
Die lang man sonder skaduwee deur Antoinette Pienaar: ’n resensie
2018-04-24"In haar gesprekke met oom Johannes lig sy die sluier oor die Griekwas se geloof om die mens te help om die fisieke en die emosionele in die liggaam te balanseer sodat die genesing van die gees en liggaam hand aan hand kan gebeur."
Kroniek van turf deur Dolf van Niekerk: ’n FMR-resensie
2018-04-24"In Kroniek van turf is die tersaaklike begrip eienaarskap. Van Niekerk se uitbeelding van die twee groepe (of families) in die verhaal spreek van ’n omvattende begrip van die kolonialisme as ’n proses waarvolgens een groep mense grond toe-eien waarmee ’n ander groep mense reeds ’n bepaalde verbintenis het."
KKNK 2018: ’n Fees van kontraste
2018-04-24Christiaan J de Swardt besin oor die ideologiese tydgees van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn en besef: ons is almal freaks hier.
Die Genesis-oomblik
2018-04-24"Verlede week was ’n stampvol week met verskeie vergaderings in Johannesburg ..."
’n Taalplan vir Afrikaanse skole: ’n reaksie
2018-04-23"Die argument wat altyd teen Afrikaans gebruik word, is dat dit kulturele en etniese verdeling in die hand werk. Afrikaanse private skole sal daardie realiteit in ag moet neem. Die skool sal dit moontlik moet maak vir bruin en swart Afrikaanssprekende kinders om toegang tot gehalte-onderrig te verkry sonder inagneming van hul sosio-ekonomiese omstandighede."
