Pasgelaai

Grondwoorde: ’n digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal

Naomi Meyer, Wouter Gildenhuys Onderhoude 2018-05-03

"Die doel van die kompetisie is om die gebruik van die Afrikaanse die taal te bevorder onder hedendaagse leerlinge, om ondersteuning aan opkomende aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen 'n meer diverse groep leerders."

Jong Matie-student bekroon as “beste opkomende kunstenaar” by WoordTROfees: ’n onderhoud met Carla Smith

Marli van Eeden, Carla Smith Onderhoude 2018-05-03

"Die kunste verwelkom nuwelinge, maar daar is nie tyd vir tydmors of ’n passasier wees nie – as jy hard werk en met nuwe idees vorendag kom, wil ek glo dat daar ’n toekoms kan wees."

Oor Die ware naarheid

Jan Rap SêNet-briewe 2018-05-03

"Dis in die haak om met ’n Afrikaanse aksent Engels te praat ..."

Nederduitse beweging, van Kaliningrad tot Vlaandere

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-05-03

"Angus, ongeag jou standpunt dat daar nie ’n ialek soos Nederduits bestaan nie ..."

Uit die bloute deur Chanette Paul: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-02

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Uit die bloute deur Chanette Paul op 16 Mei in Bellville. 

“Dans met my broer ...”

Kate Bester Fiksie 2018-05-02

"Ek hoor haar naam is Anna. Toe ek my tweede rum en Coke verby is, word Anna al hoe mooier. Ek begin my verbeel ek is Odusseus wat aan Penelope belowe het hy gaan net vir drie jaar oorlog toe om Troje te beskerm."

Wonderlus: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-05-02

"Om die waarheid te sê, ek het ook nog nie iets soortgelyks in Engels of vertaalde vorm gesien nie. Dis die millenniërs wat worstel met die liefde – wat iewers tussen die wonder en die lus van die titel lê."

Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-02

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 17 Mei in Bellville. Maryke Roberts gaan met Rudie in gesprek wees.

Pharos Afrikaansgids deur Nicol Faasen: ’n resensie

Zesta Vorster Resensies 2018-05-02

"Leerders, onderwysers, studente, belangstellendes en lees- en leergierige boekwurms, maak plek vir hierdie knap gids met sy mooi blou baadjie."

MC Botha (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2018-05-02

"Die publiek verkeer onder die wanindruk as hulle glo dat kunstenaars inspirasie nodig het om te skep – in elk geval het hulle nie méér nodig as ’n gewone man om die oggend uit die bed op te staan en kantoor toe te ry nie." Lees oor die lewe en werk van MC Botha in die LitNet|ATKV-Skrywersalbum.

Vonnisbespreking: Die reg op privaatheid en outonomie

Johann Neethling LitNet Akademies (Regte) 2018-05-02

"Hier was die kernvraag na die geldigheid van wetgewing wat die gebruik, besit, koop en kweek van Cannabis (dagga of hennep) vir persoonlike gebruik in die privaatheid van ’n woning verbied in die lig van die staat se regverdiging vir sodanige beperking op privaatheid."

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw Poësie 2018-05-02

"sy roep die winde met haar laaste asem
en smeek hul om die wolke
en die storm te gaan haal"

Somer deur Jaco Fouché: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2018-05-02

"Fouché bespreek talle temas in die roman: emigrasie, godsdiens, seksualiteit, vriendskap, geestesgesondheid, armoede, misdaad, afwesige ouers, rassisme en stereotipering kom aan bod."

Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2018-05-02

"Enigeen van ons kan ’n moord pleeg. Ek. Jy. Enigeen."

Responsible filmmaking: ethics and spectatorship through the lens of Michael Haneke’s Amour

Dian Weys Academic research 2018-05-02

"How does Haneke assume responsibility for both the representation of Anne’s suffering and his (invisible) audience and, by implication, make his audience responsible in return?"

Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie

Menán van Heerden, Fatima Allie Menings 2018-05-02

Van 4 tot 6 Mei 2018 vind die Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaas. Menán van Heerden het met Fatima Allie gesels oor haar passie vir Afrikaans, asook die viering van erfenis, kultuur en Islam in die suidelike halfrond.

Wonderlus se Johan Cronjé: Aweregs, natuurlik en gemaklik

Anna-Marie Jansen van Vuuren Film 2018-05-02

"Ek wou ’n fliek maak wat die romantiese ideaal op sy kop draai." 

Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Winnie Nel Resensies 2018-05-02

"Elke grondslagfase-opvoeder en dramajuffrou soos ek is voorwaar baie dankbaar vir so ’n allesomvattende rympiesboek."

Verantwoordelike rolprentvervaardiging: etiek en toeskouerskap deur die lens van Michael Haneke se Amour

Dian Weys LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-05-02

"Aangesien ons moderne samelewing deur die media oorweldig word, stel Michael Haneke voor dat filmmakers ’n verantwoordelikheid het om gehore aan te moedig om aan ’n film se betekenisskeppingproses deel te neem, veral wanneer dit kom by die uitbeelding van geweld."

7 Days in Entebbe: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-04-30

"As die kompleksiteite van Suid-Afrika se woordestryd oor wie se land dit is ’n mens wil oorweldig, gee hierdie film oor Israel/Palestina nogal perspektief."

Top