Pasgelaai

Persvrystelling: Media se blinkste sterre vereer

LitNet ATKV-Portaal 2018-05-14

"Die medialandskap is nie vir sissies is nie. Daarom is die media se blinkste sterre Vrydagaand by die ATKV-Mediaveertjies vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë vereer." Hier is die wenners.

#MeToo, #TimesUp ... en die Nobel-literatuurprys duik in die hek

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-05-14

"Die prestige van die Nobelprys, die legitimiteit van een van die belangrikste pryse in die wêreld, is in die gedrang omdat een man nie sy drange kon of wou beheer nie. Die waarskuwing vir ander instellings, ongeag grootte of mag? #TimesUp."

You suck! (And other inescapable truths): agtergrond en indrukke

Mercy Kannemeyer Teater 2018-05-14

"Die geleentheid om jou storie te kan vertel en sodoende direk met ’n gehoor te kan kommunikeer is die rede waarom Klara in die eerste plek besluit het om drama te studeer."

Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n resensie

JB Roux Resensies 2018-05-14

"Is dit verkéérd om ’n boek te skryf wat eerstens daarop gerig is om inligting te gee, met intrige en karakterontwikkeling in die tweede plek?"

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dors deur Marinda van Zyl

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-05-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dors deur Marinda van Zyl, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Inflasie vs deflasie?

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-05-14

"Pryse is te hoog, pryse is te laag?"

Kunsmatige intelligensie

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-05-14

"Gaan kunsmatige intelligensie Karl Marx se teorie ontwikkel tot werklikheid in wêreld? "

Press release: 2018 Sunday Times Literary Awards shortlist finalists announced

LitNet Books and writers 2018-05-14

"These stories and histories, tales of yesteryear and today, reflections of our own individual past and present, are adding to the much-needed conversation that we have to start to get things right."

Dors deur Marinda van Zyl: bekendstelling in Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-11

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Dors deur Marinda van Zyl op 26 Mei in Stellenbosch. Nicol Stassen gaan met Marinda in gesprek wees.

Trompie

Yuri Thumbran SêNet-briewe 2018-05-11

"Dit lyk of Trompie, oftewel Donald Trump se testosteroon-vlakke hom pla ..."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-05-11

Oor: Persvryheiddag; Uitnodiging om deel te neem aan internasionale kuns- en vredesprojek; Wat elke skrywer moet weet: publikasie-ooreenkomste en laster; Aansoeke ingewag by PEN Afrikaans Vertaalfonds; Taalgenoot se Somer 2018-uitgawe; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei.

Persvrystelling: Laat jou ou boeke ’n nuwe blaadjie omslaan

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2018-05-11

"Is jy mal oor jou ou, verwaarloosde hardebandboeke, maar wens jy kon die kuns bemeester om hulle met liefde reg te dokter? Dan is die boekherstelspesialis Peter Packery se kursusse by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl die antwoord op jou drome."

Wat elke skrywer moet weet: Laster en die skending van persoonlikheidsregte

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-05-10

"In skrywerskontrakte is daar dikwels ’n klousule ingevolge waarvan die skrywer waarborg dat geen gedeelte van sy/haar manuskrip lasterlik is of derde partye se regte sal skend nie. Aanspreeklikheid vir verbreking van dié waarborg berus tipies by die skrywer."

LitNet: Word ’n sterleser!

LitNet Nuusbrief 2018-05-10

LitNet: Word ’n sterleser!

Press release: Slave Route Challenge

LitNet Leefstyl 2018-05-10

Slave Route Challenge: Sunday 13 May 2018 in Cape Town

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-05-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Eenders en anders: Nederlandse en Suid-Afrikaanse skole

Naomi Meyer, Jente Rhebergen SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-05-10

In ’n onlangse artikel op Voertaal skryf Ingrid Glorie dat dit nie goed gaan met die Nederlandse onderwys nie. Naomi Meyer het met Jente Rhebergen, wat nagraads in Nederlands en Afrikaans studeer het en onderwyseres aan ’n Montessoriskool in Nederland is, oor die stand van die Nederlandse onderwysstelsel gesels.

Keur 3 deur Helene de Kock: ’n skrywersonderhoud

Naomi Meyer, Helene de Kock Skrywersonderhoude 2018-05-10

"Lesers behoort dan te sien dat universele, basiese dinge nie werklik verander nie, maar dat sieninge wel mense se optredes kan swaai. Daarom het ek die verhale wat nou vir die derde maal verskyn, net so gelos."

The grammatical and lexical characteristics of selected Afrikaans poems

Lezandra Grundlingh Academic research 2018-05-10

"Although the characteristics that are identified in this study do not reflect the characteristics of all Afrikaans poetry as a whole or all Afrikaans poetry by male or female poets, it does offer insights into possible characteristics of Afrikaans poetry by male and female poets."

Die grammatikale en leksikale eienskappe van geselekteerde Afrikaanse gedigte

Lezandra Grundlingh LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-05-10

"Die manlike skrywers se poësie word gekenmerk deur leksikale woorde wat handeling en religieuse konsepte aandui, asook leksikale woorde wat met die dood te make het. Die vroulike skrywers se poësie word gekenmerk deur leksikale woorde wat na kognisie verwys, kreatiewe prosesse beskryf, en met voedsel en die konsep van 'tuiste' verband hou."

Top