Pasgelaai

Kennisgewing: 2018 Fritz Ponelis-gedenklesing, Donderdag 26 Julie

LitNet Akademies en skole 2018-07-05

Jac Conradie is vanjaar die spreker by die Universiteit Stellenbosch se Fritz Ponelis-gedenklesing. Die onderwerp van sy lesing is: "Hy praat mos darem nou oor ons, nè?" – oor Afrikaanse modale partikels.

Gifbeker deur Irna van Zyl: ’n resensie

Nadine Petrick Resensies 2018-07-05

"Kos, restaurante, kosbloggers, kostoekennings en mense se persoonlike smake en afkeure word ingespan om, soos die treflyn dit stel, die tafel te dek vir ’n paar interessante moorde in die Hemel-en-Aarde-vallei."

Vroue van die Bybel 2 deur Esté Geldenhuys: ’n resensie

Helene de Kock Resensies 2018-07-05

"Nóg ’n boek met die klem op vrouwees? Ja, maar nie heeltemal eksklusief nie. Hierdie ontginning van die lewe van sekere Bybelse figure is wel hoofsaaklik op vroue gemik maar álle gelowiges kan hieruit put."

Leesstof vir boekliefhebbers uit Taalgenoot se Herfs 2018-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-07-05

Met die Taalgenoot-redaksie se vriendelike vergunning deel PEN Afrikaans artikels en resensies uit dié kwartaallikse tydskrif se Herfs 2018-uitgawe. Wat ’n plesier! Hierdie inhoud is nie elders digitaal beskikbaar nie.

Innibos 2018: Fotoblad

Louise Pieterse Feeste 2018-07-05

Die Innibos Kunstefees het vanjaar van  27 tot 30 Junie in Mbombela plaasgevind. Louise Pieterse het die feesatmosfeer in foto's vasgevang.

Press release: 2018 Caine Prize winner announced

LitNet Books and writers 2018-07-05

"Narrated in the first person plural, 'Fanta Blackcurrant' follows Meri, a street child of Nairobi, who makes a living using her natural intelligence and charisma."

Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Rina Loader van die Universiteit Wenen, Oostenryk

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Rina Loader Onderhoude 2018-07-04

Hoe is dit gesteld met Afrikaans in die buiteland? Waar word die taal en sy letterkunde by universiteite as vak aangebied? Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Rina Loader van die Universiteit Wenen, Oostenryk.

Kennisgewing: World Choir Games: kykNET saai opening- en afsluitingseremonie uit

LitNet kykNET Portaal 2018-07-04

kykNET het die uitsaairegte vir die opening- en afsluitingseremonie van World Choir Games bekom en kykers kan op 4 Julie en 14 Julie inskakel op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) om hierdie merkwaardige produksies regstreeks te kyk.

29 Maart 2018

Mornay van der Merwe Fiksie 2018-07-04

"Sy hart klop vinniger, sy asemhaling vlak in sy keel vasgevang. Dit lyk anders as twintig jaar gelede. Herkenning van voorwerpe registreer onwillig. Hy herken die twee drogbeelde van monsters wat steeds die ingang na die hotel bewaak."

Persvrystelling: Beurse vir M- en D-studie 2019

LitNet Akademies en skole 2018-07-04

Die SA Akademie stel vir 2019 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of verhandeling of enige ander vereiste vorm) moet in Afrikaans wees. Die sluitingsdatum vir die aansoeke is 31 Augustus 2018.

Innibos 2018: Boek-boek Innibos

Ronelda Jordaan Feeste 2018-07-04

"Tydens die pas afgelope Innibos Laeveldse Nasionale Kunstefees in Nelspruit was daar meer as genoeg kopkos met die prikkelende boeke-produksies en -gesprekke wat aangebied is."

Bybel in Kaaps: Priedeke 3 en 4

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-07-04

"Twie is bieter dan een, wan hulle kry meedere uit hulle wêk. Assie een val, dan kannie anner een hom optel. Maa kry daai een jamme wat allien is en val en daa is niemand wat kan helpie."

Significant Other by die Fugard-teater: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2018-07-04

"Dis regtig een van daardie verhoogstukke wat weer en weer oor ons pad moet kom om ons te laat terugkeer na die egte dinge van die lewe."

Leeskringe: uithangplekke of ’n amulet teen die vuur?

Marietjie Lambrechts Leeskringkamer 2018-07-04

"Baie redes word aangevoer om die bestaansreg van leeskringe te regverdig. Benewens die uitruil van idees, verbreding van kennis, nuwe vriende, omgee tussen lede en sosiale samesyn lê ’n liefde vir lees en boeke die naaste aan elke lid se hart."

Hermann Giliomee speaks about his latest book, Die Afrikaners

Paul Murray Books and writers 2018-07-04

"There was a hard-hitting question about the future of Afrikaans."

Isle of Dogs: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-07-04

"Die film is volgens Anderson geïnspireer deur die Japannese filmmaker Hayao Miyazaki en toon ook invloede van houtblok-drukwerk, wat sorg vir ’n visuele fees in selfs die lelikste omgewing. Veral die honde se lyftaal is ’n plesier van begin tot einde, met vermaaklike dialoog daarby."

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-07-04

Hermann Giliomee se Die Afrikaners, die verkorte en bygewerkte weergawe van Die Afrikaners: 'n biografie, is Donderdag 28 Junie in die Drostdy-teater op Stellenbosch bekendgestel. Albert Grundlingh het met hom gesels.

Oor die mistiek, Boeddhisme, meertaligheid, Afrikaans, teologie en die politiek: ’n onderhoud

Pieter GR de Villiers, Kobus Krüger Onderhoude 2018-07-03

"Die lang nag van apartheid in enige vorm (ook religieus) is nou verby en ’n nuwe dagbreek kan voorlê ‒ ’n Aurora inderdaad, om van die Duitse mistikus Jakob Böhme (1575‒1624) te leen ‒ met as sydelingse, maar belangrike gevolg ’n nuwe waardigheid vir Afrikaans en die behoud van die beste in die kulturele en Christelike religieuse tradisie daaragter, en ’n nuwe skeppende bydrae tot die geheel van hierdie vasteland en die wêreld."

#JustMen by die Baxter-teater: ’n teaterresensie

Mercy Kannemeyer Teater 2018-07-03

"Die stuk handel oor verkragtingskultuur en die geweld wat gepleeg word teen vroue en kinders. Dit plaas mans en hul aksies in die kollig en hoe hulle moet begin opstaan en verantwoordelikheid neem vir hul gruweldade en ook nie moet toelaat dat ander mans daarmee wegkom nie."

Katrienkie – van hawegirl tot lady deur Cara Blake: ’n resensie

Olivia M Coetzee Resensies 2018-07-03

"Vi amal is die healing proeses ’n different ene. But wat Katrienkie vi my gebring het is daai leiding om te sien en te wiet dat ek issie allien in my strugglie. Sy het vi my kô sê sy wiet wat dit is om uit mens se liggaam uit te klim ennit net daa te los waa dit see gekry het."

Top