Pasgelaai
Independent filmmaking: “Get out there and make movies”
2018-06-27"On 24 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, took place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking. The festival showcased 22 short films, documentaries, music videos and even VR films from all around the world."
Jong lesers: Nina en die wacky hare deur Elizbè van der Colff en Chris Venter
2018-06-27"Dis ’n goeie boek wat my lekker laat lag het, en ook op plekke laat bang word het."
Innibos 2018: Rol jy ROF of rol jy RUSTIG ... dit is die vraag
2018-06-27Innibos skop vandag af! Een en almal kan daar vir hul feesvoete ’n tuiste vind, hetsy die opskoppers, grapjasse, kunstenaars, musiekliefhebbers, natuurliefhebbers, gholfspelers, woelwaters en natuurlik die literêre fynproewer. Lees meer oor die Innibos-wenspan se ervarings en die hoogtepunte van vanjaar se fees.
Mens-masjien-verhoudinge en Afrikaanse poësie: ’n onderhoud
2018-06-27"Soos wat tegnologiese ontwikkelinge ’n uitwerking op mense se alledaagse lewens het, kan digters ook nie hulself heeltemal losmaak van dié invloede nie. Digters dig oor tegnologie en die invloede daarvan op die samelewing, maar dig ook in die 'taal' van tegnologie."
Wat is in ’n naam? Dieselfde port, nuwe etiket
2018-06-27"Dis vanjaar ’n dekade sedert die landbouhandelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en die Europese Unie onderteken is, en van 1 Januarie 2012 af dra alle portwyne wat in Suid-Afrika gemaak word, ’n naam wat bestaan uit 'Cape' gevolg deur naam van die betrokke styl," skryf Maryke Roberts.
Vers & kapittel deur Daniel Hugo: ’n lesersindruk
2018-06-27"Gerusstellend het ek geweet dat Hugo met wyd erkende gesag oor die onderwerp skryf. Vers & kapittel bevestig hom as ’n kenner van dié genre."
African Library: And they didn’t die by Lauretta Ngcobo
2018-06-27"South Africans and others who want to, need to or ought to have an understanding of rural black South African life under the apartheid system can do no better than to read or reread Lauretta Ngcobo’s searing, moving and profoundly probing account enshrined in the unforgettable narrative of her 1990 novel, And they didn’t die."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dowe gode deur Dibi Breytenbach
2018-06-27LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dowe gode deur Dibi Breytenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
The one-person play as a (still emerging) sub-genre: an outline of its development and characteristics
2018-06-27"The contemporary theatre landscape finds itself, both locally and internationally, in a troubled position on account of restricting economic circumstances and competing forms of entertainment (television, internet, etc.). Accordingly, many dramatists, theatre production teams and actors turn to financially more viable formats of theatre creation – the one-person drama, for example."
Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie
2018-06-27"Want bowenal is hy 'Jeremy vannie Elsies' ‒ vannie nie uit Elsies nie ‒ en in dié besitsvorm lê sy verweefdheid met hierdie plek en sy mense opgesluit, ’n verweefdheid wat daarvoor sorg dat sy lewensgeskiedenis vertel word as die storie van ’n mens wat tot nou nooit sy waarheid oor sy plek in hierdie ruimte, en ’n groter Suid-Afrikaanse ruimte, vergeet het nie."
Dalk is dit nuus
2018-06-27"Êrens in die wye Kaap slaap daar vanaand ’n motortjie of dalk ’n mens of ’n dier onder ’n seil wat nie aan hom, dit of haar behoort nie ..."
Press release: Nigerian-German writer Efua Traoré named regional winner for Africa in 2018 Commonwealth Short Story Prize
2018-06-27The Nigerian-German writer Efua Traoré was announced the regional winner for Africa in the world’s most global literary prize. Traoré, who grew up in a little town in the south of Nigeria, wins with a first person narrative that sees a 13-year-old boy wrestle with the question of what it means to find "True Happiness".
Die eenpersoondrama as (steeds ontluikende) subgenre: ’n skets van sy ontwikkelingsgang en kenmerke
2018-06-26"Die eietydse teaterlandskap, hetsy plaaslik of internasionaal, bevind sig tans in ’n kommerwekkende posisie weens beperkende ekonomiese toestande en mededingende vorme van vermaak (televisie, internet en so meer). Daarom wend baie dramaturge, produksiespanne en akteurs hulle tot ekonomies meer haalbare formate van teaterskepping, byvoorbeeld die eenpersoondrama."
Press release: The Jakes Gerwel Fellowship: Applications open for 2019
2018-06-26If you want to pursue a meaningful, challenging career as a high school teacher, apply for the Jakes Gerwel Fellowship today.
’n Tuiskoms: Glencoe, Skotland
2018-06-26"Tydens my verblyf lok die snerpende koue my keer op keer na buite, waar die vallei se droewe geskiedenis byna tasbaar is. Ek sien dit in elke klip, elke kaal boom, elke mosbegroeide muurtjie en in die fyn slierte mis wat voortdurend tussen loch en berg sweef."
Cecile Cilliers (1933–2018)
2018-06-26“Om te praat is my gawe, woorde my werk en mense my liefde.” Cecile Cilliers is op 16 Junie oorlede. Lees meer oor haar lewe en werk in haar ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
Die Namafees vir ons, vir almal
2018-06-26"Die fees het die naweek van 24 tot 27 Mei in Keetmanshoop, Namibië, plaasgevind. Die doel was om die verskillende Khoegemeenskappe regoor Suider-Afrika te verenig."
Wenners van die nasionale skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) bekend
2018-06-26"Vanjaar was daar weer ’n goeie oes van kort onder 1 000 inskrywings. Dis die grootste skryfwedstryd van sy soort sedert sy ontstaan in 1979 met inskrywings uit alle provinsies van Suid-Afrika, lande in Afrika en oorsee." Hier is vanjaar se wenners!
Pioneers of the Dorsland deur PJ van der Merwe: ’n resensie
2018-06-25"Vir my persoonlik het die bewaring van elke stukkie van ons landgenote se stories besondere betekenis, want ek is bekommerd dat ons hulle gaan vergeet."
Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie
2018-06-25"Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie, behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers en almal wat in die onderwys belangstel. Gooi sommer mediese mense en regsmense ook hierby in. Waarom? Want, dit is bitter min dat armoede van binne beskryf word."
