Pasgelaai
MER-prys vir jeugromans 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
2018-06-15Media24 Boeke-pryse: Die MER-prys vir jeugromans is vanjaar aan Carin Krahtz vir Blou is nie ’n kleur nie toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
2018-06-15Media24 Boeke-pryse: Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke is vanjaar aan Rosamund Haden en Tony Pinchuck vir The All Africa Wildlife Express toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Elisabeth Eybers-prys 2018: Wenner- en kortlysmotiverings
2018-06-15Media24 Boeke-pryse: Die Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse poësie is vanjaar aan Marlene van Niekerk vir In die stille agterkamer toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Persvrystelling: Media24 Boeke-pryse vir 2018 bekend
2018-06-14"Die veelbekroonde skrywers Eben Venter en Marlene van Niekerk en die ondersoekende joernalis Jacques Pauw is onder die wenners van die 2018 Media24 Boeke-pryse wat op Donderdag 14 Junie in Kaapstad bekend gemaak is."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsake op Karibib deur Isa Konrad
2018-06-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Doodsake op Karibib deur Isa Konrad, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Bybel in Kaaps: Priedeke 1 en 2
2018-06-14"Maa nog steeds, toe ek soe alles kyk wat my hanne gedoen het en waavoo ek gewêk het, het alles nog steeds niks bedoelie. Dit was nog steeds ’n gehaloepery agterie wind an."
Winging it by Joanne Jowell: a review
2018-06-14"Winging it illuminates the entire undertaking of what an egg donation, IVF, surrogacy, and solo parenting entails. None of it is for the faint-hearted."
Wierook en sigare deur Sebastiaan Biehl: ’n resensie
2018-06-14"Die skrywer is ’n sendeling en gee heelwat aandag aan die gelowe en hoe hulle uitgeleef word. Hy reis uitgebreid in die streke waar elke dorp of stad sy eie gewoontes en voorkoms het: van uiterste armoede tot ’n soort Westerse welvarendheid."
Wit bevoorregting as beskerming vir swart mense?
2018-06-14"As ons as vroue nie eens onder mekaar respek kan betoon nie, hoe verwag ons om mans te oortuig om ons te respekteer?"
You have to be gay to know God by Siya Khumalo: book launch
2018-06-14You are invited to the launch of You have to be gay to know God on 26 June in Johannesburg.
Afrikadag-lesing: Kan skole ’n inklusiewe Afrika-identiteit bou?
2018-06-13"Na ’n staaltjie of twee gooi hy die eerste stuk vet tussen die vlamme. Die probleem met die verdeeldheid wat tans in skole en universiteite heers, sê hy, is nie die studente en kinders se skuld nie."
Patagonië: ’n onderhoud met Maya Fowler
2018-06-13"Selfs toe ek aan Karin Brynard se Plaasmoord vertaal het, het ek die Griekwastad-omgewing besoek, want ek wou die wind hoor, die bossies ruik, die stof proe. Ek het gedink dis belangrik om dinge op daardie vlak te verstaan om outentiek te kan vertaal. En so is dit met die skryf ook."
Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?
2018-06-13"Wat sou gebeur het as Vorster Afrikaans, Engels en Zoeloe, of watter taal ook al in daardie demografiese gebied gepraat word, as drie gelyke onderrigtale by skole bevorder het, sodat wit leerders ’n Afrikataal kon aanleer nes hul swart maatjies ingewikkelde vakterme in Afrikaans of Engels onder die knie moes kry?"
LitNet wag op jou lesersindruk!
2018-06-13Lees jy ’n boek waarvan jy ander lesers wil vertel? LitNet nooi alle lesers uit om hul indrukke van ’n boek wat gedurende die laaste twee kalenderjare verskyn het, te skryf en te stuur.
WhatsApp? A positively interdependent e-network of practice developed while students compiled their e-portfolios in distance education
2018-06-13"It can be concluded that WhatsApp groups provide a key to student success in distance education if the mentor is present to structure a cooperative learning process and to facilitate the development of self-regulating skills."
Spieëlbeeld deur Franz Marx: ’n resensie
2018-06-13"Ek voorspel dat wanneer hierdie boeiende storie jou eers beetgepak het, sit jy die boek nie neer voor die laaste bladsy nie."
WhatsApp? Die ontwikkeling van ’n positief-interafhanklike e-praktyknetwerk tydens die samestelling van e-portefeuljes in afstandhoëronderwys
2018-06-13"Die afleiding kan gemaak word dat WhatsApp-groepe ’n sleutel tot studentesukses in afstandhoëronderwys bied, mits die dosent of mentor aktief in die aanlynleeromgewing betrokke is om die leerproses koöperatief te struktureer en die ontwikkeling van selfreguleringsvaardighede te fasiliteer."
Omskep ’n skool in ’n ware lugkasteel – en kweek verbeeldingryke leerders: ’n onderhoud
2018-06-13"Dit is ons doel om deur middel van ons artikel ruimte as ’n kragtige stuk gereedskap aan ons lesers bekend te stel en deur middel van die omskepping van dooie fisiese ruimtes in uitnodigende, inspirerende en kreatiewe leeromgewings ons land se leerderprestasie te help verbeter."
Ek vistaan
2018-06-13"Djy was ’n kerkmens
Ek hettit geweet toe ek djou ha bo sien staan
Sonner ’n baadjie, net ’n djêrsie aan."
