Pasgelaai
Mandela-dag 2018: Luisteren naar Afrika
2018-07-18"De wereld viert vandaag een eeuwfeest. Op 18 juli wordt herdacht dat Rolihlahla (Nelson) Mandela precies honderd jaar geleden is geboren in Mvezo, een Oost-Kaaps dorp van de Transkei. Madiba, zoals Mandela in zijn clan is genoemd, kreeg internationale bekendheid toen hij in augustus 1962 is gearresteerd."
Is ’n filantroop met ’n skildery bedrieg?
2018-07-18"’n Skilder hoef, anders as ’n fotograaf, nie teenwoordig te wees by die gebeurtenis wat hy uitbeeld nie. Da Vinci het nie die Laaste Avondmaal bygewoon nie en Gèricault het nooit Medusa se vlot gesien nie, maar vir enigeen bly dit onmoontlik om iets te skilder wat ná sy dood plaasgevind het."
Is ons regtig verbaas oor die proteste?
2018-07-18"En as niemand na jou wil luister nie, en by gebrek aan kanale om jou griewe reg te stel, kan die grootskaalse afbreek van munisipale geriewe terapeuties wees."
In die naam van Madiba
2018-07-18Vandag, 100 jaar gelede, is Rolihlahla Mandela in Mvezo naby Umtata gebore. Om dit te gedenk, het LAPA Uitgewers en Bargain Books saamgespan om die Nelson Mandela Eeufeespublikasie in vier tale, Afrikaans, Xhosa, Zoeloe en Engels, beskikbaar te stel. Die boek kos slegs R20 per kopie en is eksklusief by Bargain Books se winkels te koop.
Kreolisering, die Afrikaanse letterkunde en kultuur: ’n onderhoud
2018-07-17"Ek probeer, seker ’n bietjie uitdagend, die krag van kreolisering en verbastering in die Afrikaanse letterkunde verken, maar ook vier. Ek ondersoek dus doelbewus die vermenging met ander tale en kulture wat soms as 'onsuiwer' of as 'verbastering' beskou word en ook hoe sienings van 'suiwerheid' en 'onsuiwerheid' deur die jare verander het. Ek probeer dit verstaan binne groter netwerke van kulture en tekste."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd
2018-07-17LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Wie gaan in 2019 regeer? deur Jan-Jan Joubert: ’n lesersindruk
2018-07-17"Hoewel dit nie ’n klinkklare antwoord bied op hoe die 2019 algemene verkiesing gaan uitspeel nie, bied dit soveel meer as ’n kristalbalvoorspelling. Dit kan inderdaad as ’n soort eerste konsepdokument van die toekomstige geskiedenisboeke gesien word."
Veeltaligheid wêreldwyd: ’n oorsig van ’n onlangse werkswinkel
2018-07-17"In die Vaaldriehoek is daar ’n nuwe gebruik vir Afrikaans. Die kinders van Kongolese migrante wat die taal op skool aanleer, het ontdek dit dien goed as ’n kodetaal, een waarin hulle met mekaar kan konnekteer sonder dat ander mense, veral hul ouers, hulle kan verstaan."
Patagonië deur Maya Fowler: ’n resensie
2018-07-17"Patagonië was inderdaad ’n besonder aangename en boeiende leeservaring wat my telkens verras het met die gemak waarmee daar naatloos tussen die historiese en eietydse gegewe beweeg word; ’n intelligente en sjarmante roman met ’n stewige dosis deernis en humor wat lesers nié teleur sal stel nie."
Wanneer Pretoria wakker skrik ...
2018-07-17"Vanoggend sit ek baie vroeg in ’n McDonald’s en koffie drink. ..."
Steinhoff en die Stellenbosse Boys word 19 Julie op Stellenbosch bekendgestel
2018-07-16Kom sluit asseblief by ons aan vir ’n gesprek oor Steinhoff en die Stellenbosse Boys. James-Brent Styan deel sy navorsing. 19 Julie 2018 om 18:30 in die Hofmeyrsaal in Kerkstraat, Stellenbosch.
Vrystaat Kunstefees 2018: Afrikaans nie op kunstefeeste gered nie
2018-07-16"Is dit nie nou tyd om met die regering en universiteitsowerhede indringend te praat oor die toekoms van Afrikaanse onderwys nie? Dalk is daar reeds sulke gesprekke, maar word die stem van Jan Alleman, soos die skolier uit Waterkloof, Pretoria se Moot, Elsiesrivier, Kuruman of Bloemfontein, wat hoop om eendag in Afrikaans te studeer, gehoor?"
What is wrong with South African schools? A comprehensive picture of, and the lacuna in the research on, school leadership as a pivotal factor
2018-07-13"The fact that some schools manage to overcome such debilitating obstacles seems to suggest that leadership might be a pivotal factor in ensuring quality education at school level."
Vrystaat Kunstefees 2018: Gesprek oor Afrikaans
2018-07-13"Bestaansangs en vrees oor Afrikaans gaan ons nêrens bring nie. Ons moet fokus op die dele van die taal wat goed doen en wat kultuur en erfenis bevorder – soos letterkunde, teater, flieks, ens."
Vrystaat Kunstefees 2018: RAAK deur Kanya Viljoen, ’n onderhoud
2018-07-13"Dit word ’n intieme ondersoek na die geweld van verwagting, nie net die verwagtinge wat ons vir onsself skep nie, maar wat die samelewing skep. Of dalk net die geweld van liefhê."
Vrystaat Kunstefees 2018: Rooilug deur Jefferson J Dirks-Korkee, ’n onderhoud
2018-07-13"So ek probeer beklemtoon dat kinders reeds mense is en nie besig is om nog mense te word nie. In die stuk wat ek vertel, sien die kind die geweld in sy huis en ervaar ook self van daardie geweld."
Wat is fout met Suid-Afrikaanse skole? Geheelbeeld van, en leemte in die navorsing oor skoolleierskap as sleutelfaktor
2018-07-13"Ten spyte daarvan dat skole uitgelewer is aan die werklikhede van die onderwysstelsel en hulle nie die samelewingskonteks kan verander nie, kan die leierskap van skoolhoofde ’n faktor wees in die bepaling van die gehalte van die onderwys wat in ’n bepaalde skool plaasvind."
Vrystaat Kunstefees 2018: Vrynge inspireer ontluikende kunste
2018-07-13"In die afwesigheid van doeltreffende afsetgebiede vir die kunste – veral in gemeenskappe wat migreer het tot meer geïsoleerde vorme van vermaak – het die feeste hulself geposisioneer as die vernaamste rolspelers vir die viering en voortsetting van Suid Afrikaanse kuns. Verder het die kunstefeeste ook ’n bepalende rol begin speel in die ontwikkeling van jong kunstenaars."
Inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag
2018-07-12Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2018 om 16:00.
