Pasgelaai

Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018

LitNet Leefstyl 2018-04-30

4–6 May 2018 at Cape Town’s CTICC 2: "Cape Town is a melting pot of diverse cultures and traditions. We believe the Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo presents a unique opportunity for the bringing together of different denominations and cultures."

Op die spel 3: ’n onderhoud met Elsa-Marié van der Watt

Naomi Meyer, Elsa-Marié van der Watt Onderhoude 2018-04-30

"Lees en goed spel gaan definitief hand aan hand! Ek kan nie nou aan iemand dink wat  goed spel en nie lees nie."

Die Romeinse invloed op Europese beskawing

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-04-30

"Interessant dat beskawing vanaf die Mediterreense gebied noord versprei het ..."

Taalschrift | Discussie | Afrikaans is Amsterdams

Hans Richardt SêNet-briewe 2018-04-30

"Daar is meer aan Nederduits as streeksdialek ..."

Leesstof vir boekliefhebbers uit Taalgenoot se Somer 2018-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-04-26

Met die Taalgenoot-redaksie se vriendelike vergunning deel PEN Afrikaans artikels en resensies uit dié kwartaallikse tydskrif se Somer 2018-uitgawe. Wat ’n plesier! Hierdie inhoud is nie elders digitaal beskikbaar nie.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die Afrikaners deur Herman Giliomee

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-04-26

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die Afrikaners deur Herman Giliomee, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Nuwejaar 1961

Wendy Anthonie Fiksie 2018-04-26

"Met ’n grondvaal gesig teen die motorruit besef ek kleintyd die wonder van ’n Karoo-aand – onmeetlik stil met duisend handtasbare sterretjies wat aan die firmament skitter."

Madame: film review

Réney Warrington Film 2018-04-26

"The film does not ever go where you expect it to. It does not adhere to the tried and tested and tired Hollywood movie formula."

African Library: The water house by Antȏnio Olinto

Annie Gagiano Books and writers 2018-04-26

"While the Afro-Brazilian connection through transportation of enslaved West Africans to Bahía and other ports and parts of the 'New World' is well known, this novel does the unusual thing of depicting the return of one such (former) slave to the Yoruba region of her family origins."

SOF 2018: Die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika – ’n teaterresensie

Naomi Meyer Teater 2018-04-26

"As jy in die Kaapstad-omgewing bly en hierdie langnaweek tuis is, koop ’n kaartjie en onderneem jou reis na ’n republiek wat jy beslis sal herken." 

LitNet: Jou privaat skool

LitNet Nuusbrief 2018-04-26

LitNet: Jou privaat skool

Vryheidsdag 2018: Hoe vry is ons regtig?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-04-26

"Vier-en-twintig jaar na demokrasie, en die oorgrote meerderheid mense wag steeds vir Projek Vryheid om te lanseer."

Foto's en commendatio's: Drie ATKV|SA Akademie-pryse oorhandig

Naomi Bruwer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-04-26

Drie van die ag ATKV|SA Akademie-pryse van 2018 is Woensdagaand by ’n byeenkoms van die Werkgemeenskap Wes-Kaap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns oorhandig. Vier LitNet Akademies-artikels is vanjaar bekroon; die pryse vir twee van hulle is by dié funksie oorhandig.

Baaikaap

Wendy Anthonie Fiksie 2018-04-26

"Die woord bicarb (bicarbonate of soda) het met so ’n lekker Amerikaanse inslag uit my Kapenaar-pa se mond gerol."

Jan Rabie & Marjorie Wallace-lesing: Soos ’n koeipaal op die plaas

Ronelda Kamfer Seminare en essays 2018-04-26

"Ek dink aan al hierdie stories wat grootouers oorvertel het en hoe dit verlore gaan en al wat oorbly is Afrikaanse volksliedjies wat soos die taal herskryf word sonder die ware geskiedenis. Ons geskiedenis is afgekap, fragmented. Hele gemeenskappe is geskuif na die sykant in hul eie verhaal, hele lewens reduced na footnotes."

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud met Frans Swart oor Fiela se kind

Christiaan J de Swardt, Frans Swart Suidoosterfees 2018-04-25

"En so het ek die regte van Fiela se kind by Dalene self gekry: amptelike toestemming om Fiela weer verhoog toe te neem!"

Suidoosterfees 2018: NATi se bydrae tot Afrikaanse teater

Marli van Eeden, Cornelia Faasen Suidoosterfees 2018-04-25

"Afrikaans se heil lê in die kreatiewe omgewings, en teater is ’n sleutelvennoot."

Werkersdag, 1 Mei 2018

Frans Rautenbach Seminare en essays 2018-04-25

"Arbeidswetgewing in Suid-Afrika is die arbeidsmarkekwivalent van suikerbelasting. Dit maak arbeid duurder, net soos suikerbelasting koeldrank duurder maak."

Entrepreneurskap en diversifisering in die nuwe musikale ekonomiese landskap: deel 2

Luna Paige Musiek 2018-04-25

"Om potensiële aanhangers, kliënte en werkverskaffers te oortuig van jou waarde as kunstenaar is nie altyd ’n maklike taak wanneer jy met mense werk wat sukkel om te verstaan dat kuns ook ’n besigheid is nie." Luna Paige gesels met Lukas de Beer, Jonathan G Shaw, Wynand Myburgh en Nataniël.

Onteiening van grond sonder vergoeding: implikasies vir die definiëring van politiek in Suid-Afrika

Chris Nelson Seminare en essays 2018-04-25

"Sou daar in die toekoms in Suid-Afrika van ’n onderhandelings- en konsensusgebaseerde na ’n magsgebaseerde definisie van politiek beweeg word, bestaan daar drie wesenlike gevare."

Top