Pasgelaai
Deelbaarheid van grondwater
2018-07-03"Indien elke inwoner van ’n bepaalde dorp elkeen ’n eie boorgat op sy erf sou laat boor, dan gaan dit waarskynlik op ’n topografiese kaart lyk soos ’n deeglik geprikte makataanskil. Wat gaan die gevolge wees indien barste in die rotsformasies ondergronds ontstaan en sodoende omstandighede vir aardskuddings en insinkings skep?"
Die President se Pretpetpak-parade: ’n toekomssprokie
2018-07-03"Hy is besig om, in opdrag van Die President, ’n Pretparade ter ere van einste Nommer Een te reël. Dit gaan ’n hygend-genotvolle Skouspel in drie fases wees – met dansers, vuurvreters, akrobate, towenaars, narre en ’n militêre orkes wat Planeet Reënboog se Weermag, Vloot, Lugmag en Mediese Korps verteenwoordig."
The decision to declare English as the only language of record in court in South Africa: a reaction
2018-07-03"The question inevitably arises whether the obligation to convert all legal communication to English would have any influence on the ability of many citizens to express themselves efficiently and understand the language of the court (particularly as regards vocabulary), given the fact that English is arguably the third or fourth language of the majority of the population."
Ingrid Jonker – ’n biografie by Petrovna Metelerkamp: a review
2018-07-03"Metelerkamp is careful not to turn her biography into an abject lesson on the ravages of a patriarchal society on individual lives. She steers through her complex subject with a careful and steady rudder – a class journalistic act."
Die huldeblyk wat nooit gelewer is nie
2018-07-02"Huldeblyk? Dis die eerste woord wat ek hiervan hoor. Ek kyk op die program in die begrafnisboekie wat nog die hele tyd onoopgemaak in my hand is. Ja, sowaar!"
Uitnodiging: EB van Wyk Linguistiek-erelesing
2018-07-02Is daar nog iets te sê oor Afrikaans (se verlede)? Jy word vriendelik uitgenooi na die derde EB van Wyk Linguistiek-erelesing by die Universiteit van Johannesburg. Wannie Carstens is vanjaar se spreker.
Jong lesers: Die legendariese Lua Verwey – Wilder as die wildtuin deur Dihanna Taute
2018-07-02"Hierdie boek is anders as ander boeke, want baie boeke vir meisies gaan oor meisies wat van pienk, prinsesse, feetjies en grimering hou. Hierdie verhaal is die teenoorgestelde daarvan."
Die waarde van ’n lewe
2018-06-29"Mag hulle toegelaat word om hul verlies te hanteer sonder dat hul geliefdes as simbole gebruik word deur persone wat hulle nie geken het, of vir hulle omgee nie. Mag ons as ’n gemeenskap terugkeer na ’n punt waar ons die intrinsieke waarde van elke lewe erken, en ophou ’n lewe meet in terme van welvaart of ekonomiese bevoegdheid."
Patricia de Lille en etniese politiek
2018-06-29"De Lille het haar politiek in die nie-rassige 'kongres-politiek' geleer. Nadat sy die DA verlaat het, sal De Lille beswaarlik wil bekend staan as ’n leier van ’n bruin politieke party."
The missed opportunity
2018-06-29"A regime, such as our current one, is known not only for its actions, but also for its failure to act ..."
Persvrystelling: Die Stellenbosch Universiteitskoor is op pad na Londen, Wallis en die Wêreldkoorspele in Tshwane
2018-06-29Die internasionaal bekroonde US Koor vertrek 29 Junie op ’n konserttoer wat hulle via Londen en Wallis na die 2018 Wêreldkoorspele in Tshwane sal neem.
The 44th National Arts Festival hits Grahamstown
2018-06-28“Very few other festivals in the country have the demographic diversity of our audience. By numbers, we’re also the largest multi-arts festival of this kind on the continent, and we’ve also been around a lot longer than most.” Marli van Eeden chats to Ashraf Johaardien, executive producer of the National Arts Festival. The 44th National Arts Festival is taking place from 28 June until 8 July in Grahamstown.
Soos ’n leeuwyfie
2018-06-28"Die gordyn het grasieus toegeval toe die begrafnisondernemer uit die vertrek geloop het. Isabel Roux was alleen oor in die kamer. Stil het sy na haar man in die doodkis gestaar."
Innibos 2018: Kleedkamer Blues – ’n teater-onderhoud met die bekroonde teaterveteraan Marthinus Basson
2018-06-28"Ek vind gehore meer konserwatief deesdae as in die verlede – selfs soverre satire, kritiek, bereidwilligheid om hulle bloot te stel aan idees, tekste van elders, stories wat nie 'ons' is nie. Dit geld nie net gehore nie, maar ook akteurs."
Innibos 2018: Kleedkamer Blues – ’n teater-onderhoud met die akteur en skrywer Ludwig Binge
2018-06-28"’n Kleedkamer is tradisioneel nogal ’n intieme, private ruimte waar die publiek nie toegelaat word nie. Dit is egter juis die plek waar die gehoorlid die mens agter die karakter kan leer ken."
Kobus Geldenhuys: Oor drakies, kinderboekvertaling en die proe aan woorde
2018-06-28"Jy skep op ’n ander manier as die skrywer – jy herskep eintlik – en jy moet seker maak jy laat die teks tot sy volle reg kom in die teikentaal."
Ly jou laerskoolkind aan aandagtekort?
2018-06-28As jou kind ATHV het, plaas dit, behalwe die gewone eise van ouerskap, eiesoortige druk en stres op jou as ouer. Raad en wenke vir ouers en onderwysers blyk uit die navorsing vir 'n artikel wat onlangs in LitNet Akademies (Opvoedkunde) gepubliseer is. Lees hierdie onderhoud!
Daar gaan ’n man verby: ’n persoonlike huldeblyk aan David Goldblatt
2018-06-28"Deur sy foto’s het ek besef dat die mens nie net gevorm word deur die politiek van die dag nie, maar ook deur sy betrokkenheid by die omgewing en die mense rondom hom."
Innibos 2018: Die magiese drie – ’n teater-onderhoud oor die produksie 3 Susters
2018-06-27"Daar’s ernstige temas wat met ’n onderliggende komiese element vertel word. Ek glo dis altyd die beste mengsel vir ’n storie, want ek voel dis maar die lewe en deel van die Suid-Afrikaner se psige."
