Pasgelaai
Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: volledige program
2018-08-30Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, die breinkind van en georganiseer deur Darryl David, word van 22 tot 24 September in Cradock en Somerset-Oos aangebied. Vanjaar sal 'n gratis slypskool vir ontwikkelende skrywers by die soirée aangebied word en dit begin reeds met openingslesings deur Etienne van Heerden op 20 September.
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Wenners
2018-08-30Altesaam 75 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die volgende 10 gedigte verskyn op die kortlys. Die bekroonde digter en letterkundige Lina Spies het die twee wengedigte aangewys en deel haar indrukke van die kortlys en wengedigte.
Katolieke diskant
2018-08-30"Hy predik dat die Kind se bloed ieder van hoek tot kant
biegskoon kan was. Uit dank oorspoel ’n koorknaap-
diskant die katedraal ..."
Haikoes vir ’n vier-seisoene-vrou
2018-08-30"jy soen die see se
blinkerkop en offer jou
lyf aan die songod"
Van kant gemaak deur Kris van Steenberge: ’n FMR-resensie
2018-08-30"Indien jy nog nie ’n leser van Nederlandse letterkunde is nie, sal hierdie roman jou waarskynlik inspireer om meer hieroor uit te vind. Van kant gemaak is Van Steenberge se eerste roman. Wat ’n meesterstuk is dit nie!"
MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat
2018-08-30"(Aspirant)-skrywer, -digter of literêre vertaler? Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith."
Uitnodiging: NP Van Wyk Louw-gedenklesing 2018
2018-08-30Jy word uitgenooi na die NP Van Wyk Louw-gedenklesing op 6 September in Johannesburg. Andries Bezuidenhout is vanjaar se spreker en sy lesing se titel is "Utopiese verbeelding en Afrikaans: ’n gesprek met T Dunbar Moodie en NP Van Wyk Louw".
Afrikaans raak rof en onbeskof
2018-08-30"In Junie 1995 is die aartskonserwatiewe en baie vroom wit Afrikaner-gemeenskap tot in hulle fondamente toe geskud toe die eerste Afrikaanse pornografiese tydskrif, Loslyf, op die winkelrakke verskyn het. Dit was ’n tydskrif vir hardebaarde."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Vuurwarm deur Jan Braai
2018-08-30LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Hier is ’n resep uit Vuurwarm deur Jan Braai, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
African Library: Small country by Gaël Faye
2018-08-30"Nevertheless, the fact that certain authors manage, like Gaël Faye does with Small country, to create chronicles that do not seem to desecrate, cheapen or sensationalise the devastating dimensions of those events, remains admirable proof of the nuanced art and deep empathy of which some writers are capable."
Malema sê: “Bring jou AK-47!”
2018-08-30"Wan Mr Malema, jou geskietery stuur ’n vekeere boodskap an jou volgelinge en oek dié wat tien jou party is."
André Schwartz oor die tweede kanse in die lewe
2018-08-29"Ek sing, want dis vir my lekker en dít is hoekom ek aanhou en hoekom daar altyd ’n nuwe liedjie is. Soms in ’n konsert is daar ’n oomblik of ’n noot in ’n lied waar ek totaal onwrikbaar voel en niks anders kan daarmee vergelyk word nie."
Midlands Literary Festival 2018: Full programme
2018-08-29KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place at Fern Hill Hotel near Howick on 1 and 2 September 2018. Here is the full programme.
Shakespeare in love by die Fugard-teater: ’n teaterresensie
2018-08-29"Dit roep die wêreld waarin Shakespeare geleef en geskryf het te voorskyn en neem die kyker op reis saam met dié jong skrywer wat, soos menige ander skrywer, sy stem en voete in Londen probeer vind."
Afrikaanse Taalraad vergader oor inklusiewe, diverse pad vorentoe
2018-08-29"Ná ’n dekade van harde werk en die bevordering van taal as ’n hulpbron, werk die ATR steeds aan versoening tussen die sprekers van Afrikaans. Baie is vermag deur erkenning te gee aan die uiteenlopende gesigte en klanke van Afrikaans en ’n sterk basis is gelê vir gesamentlike gesprekke oor taal en taalbeleid."
Politieke versinsels rakende die amandelheining
2018-08-29"Vanaf voorkoloniale tye het die Koina die vrugte geoes en die sade gekook of gebraai om te eet. Die bome groei redelik vinnig en die volwasse takke verstrengel – ’n egte kreupelhout – sodat dit as heining ondeurdringbaar word vir groter diere, maar nie vir mense nie."
kykNET Silwerskermfees 2018: 20 kortfilms in kompetisie
2018-08-29"Maar hoewel die sentrale tema dieselfde is, word die films op uiteenlopende wyse aangepak, wat sorg vir ’n wye verskeidenheid – ’n besliste pluspunt van vanjaar se aanbod."
Dankie, Generaal deur Nico Moolman: ’n resensie
2018-08-28"Die boek se grootste waarde lê in die geweldig groot aantal foto's – sommige ingekleur – waarop die skrywer-speurder op sy reise in museums en ontmoetinge met nasate van ABO-soldate aan albei kante afgekom het."
Kom ons dink “buite die boks”: Wat van ’n Afrikaanse Taalunie?
2018-08-28"Moet ons nie ’n slag praat oor of ons nie verder met Afrikaans se bevordering en beskerming sal kom as ons ook ’n oorkoepelende Afrikaanse Taalunie het nie? Sal dit Afrikaans nie meer gesag gee nie? Sal dit Afrikaans nie meer doelgerigtheid en fokus gee nie?"
