Pasgelaai
Aardklop 2018: Volledige program beskikbaar
2018-07-19Aardklop 2018 se program is hierdie week bekendgestel. Die program is weereens sorgvuldig saamgestel en belowe opwindende verskeidenheid, waaronder 27 debuutwerke.
Personal reflections on the 16th Nelson Mandela Lecture, delivered by Barack Obama
2018-07-19"I sat hundreds of metres away from Obama, but I wasn’t moved the way Pieter W Grobbelaar’s books moved me as a child. I wasn’t moved the way I was when my nanny told me about Tselane and the Giant."
Selma en Louise deur Susan Coetzer: ’n resensie
2018-07-19"Die roman is redelik lywig, maar lees maklik. Die skrywer is oor die algemeen op haar stukke en haar humorsin is heerlik. Daar is ook pragtige beelde in die boek."
Road Trip SA: ’n onderhoud oor ’n slimfoontoepassing vir elke reisiger
2018-07-19"Wie sou kon raai dat daar so baie Suid-Afrikaanse monumente, elkeen uniek, in ons land en in ons buurlande en selfs oorsee is?"
Reading books on current affairs
2018-07-19"Now, Zuma is gone, and there are more breaking stories about the extent of the fiscal damage that has been done by his administration. But, When Zuma Goes and On the Brink are still there."
Jong lesers: Dance with a poor man’s daughter deur Pamela Jooste
2018-07-18"Jooste se vermoë om karakters te beskryf, nie deur lang beskrywings nie maar eerder deur hul dade en kenmerkende sêgoed, speel seker die kernrol om van haar boek ’n sukses te maak."
Die lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n lesersindruk
2018-07-18"Steve Hofmeyr beloon die Afrikaanse leser met ’n viriele leksikon om aksietonele onder woorde te bring en bewys daarmee waartoe dié taal in staat is."
Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips: bekendstelling
2018-07-18Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips op Saterdag 4 Augustus in Hatfield, Pretoria.
Boerekos with a Twist by Annelien Pienaar: book launch and bread tasting
2018-07-18You are invited to the launch of Boerekos with a Twist on 21 July in Durbanville. The author, Annelien Pienaar, will do a bread tasting and all the items you will taste are taken from the recipe book.
Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 2)
2018-07-18"Dis toe die Gies vannie Jirre vi Simson stêk gemakkit dat hy die leeu met sy hanne uitmekaa geskeerit ampe soes dit ’n jong bokkie was."
Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 1)
2018-07-18"Die vrou het geboorte gegie an ’n seun en sy naam was gegie Simson. Hy’t opgegroei ennie Jirre het hom gesieën, ennie Gies vannie Jirre het beginte wakke raak binne in hom en hom beginte lei ..."
On Chesil Beach: ’n filmresensie
2018-07-18"As daar een ding is wat hierdie fliek ’n mens kan leer, is dit dat die Seksuele Rewolusie op meer as een vlak vooruitgang gebring het!"
Get up! Stand up! by Mark Heywood: a review
2018-07-18"Ultimately, what I have taken from this book is the story of a man who could have continued with his life of privilege, but instead chose the road of social justice in a way that few can speak for themselves today."
Ocean’s 8: a film review
2018-07-18"A great cast rarely guarantees a great film (and a lot has been made of this film’s cast). Yet, I was hopeful that the ginormous ensemble of highly talented women in Ocean’s 8 would prove to be a slick, exhilarating and entertaining combination. It was all in vain."
Book launch: A new selection of Joan Hambidge's poetry in translation – The Coroner's Wife
2018-07-18You are invited to the launch of The Coroner's Wife on 28 July in Stellenbosch, where Joan Hambidge will be in conversation with Fourie Botha.
Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek se winterskool 2018
2018-07-18"Vanaf 1 tot 7 Julie het studente verbonde aan agt Suid-Afrikaanse universiteite, asook die Universiteit van Namibië, in Port Elizabeth byeengekom vir vanjaar se winterskool. Altesaam 23 studente het die weeklange kursus in Nederlandse taalverwerwing asook Nederlandse en Vlaamse letterkunde gevolg."
’n Onvoltooide tapisserie: fakkeldraer Vearey se Jeremy vannie Elsies
2018-07-18"Straks dui dit ook, op ’n ander vlak, ’n núwe 'opwindende groeipunt' vir Afrikaanse letterkunde aan (om Elsa Joubert by te haal) en maak dít van fakkeldraer Veary – hierdie selfgedefinieerde en selfgeïdentifiseerde onvoltooide tapisserie – ’n belangrike bydraer tot die taak 'om die prent van ons hele gemeenskap te kan skrywe'."
Mandela-dag 2018: Luisteren naar Afrika
2018-07-18"De wereld viert vandaag een eeuwfeest. Op 18 juli wordt herdacht dat Rolihlahla (Nelson) Mandela precies honderd jaar geleden is geboren in Mvezo, een Oost-Kaaps dorp van de Transkei. Madiba, zoals Mandela in zijn clan is genoemd, kreeg internationale bekendheid toen hij in augustus 1962 is gearresteerd."
