Pasgelaai
Grondhervorming: Onteiening sonder vergoeding?
2018-07-24"’n Laaste faktor waarvan iemand soos Cyril Ramaphosa goed behoort te weet – en sal weet – is dat onteiening sonder vergoeding van produktiewe landbou- en bosboubates nie net boere en agribesighede sal benadeel nie, maar ook – en veral – die banksektor."
Die Voortrekkermonument: ’n onderhoud
2018-07-24"Die Voortrekkermonument van Pretoria is onteenseglik een van die merkwaardigste geboue en monumente in ons land. Die gebou maak eenvoudig ’n stelling wat reaksie oproep en navorsing inspireer. Dit word verdag gemaak (’n Vrymesselaarstempel), afgemaak (’n fascistiese struktuur) en opgehemel (vergestalting van die Afrikanerroeping)."
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings II
2018-07-23Hier verskyn die tweede lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.
Draadloos
2018-07-23"Indien jy met 'n draadloos groot geword het, bly dit in jou bloed. Destyds, voor TV in Suid-Afrika bekend gestel het, was radio die ding. Dit of lees."
Die besoeker deur Antje Damm: ’n resensie
2018-07-20"Miskien is Die besoeker dan nie ’n kinderboek uitsluitlik nie; miskien is dit ’n prenteboek wat deur almal gelees moet word. Miskien moet almal gereeld daaraan herinner word dat daar altyd meer as een perspektief is waarvoor uitgekyk moet word."
Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster
2018-07-20"Rassisme, selfbewustheid, tienerswangerskappe en die soeke na aanvaarding en innerlike vrede verander die vrolike melodie in ’n kreet wat tieners kan aanraak en inspireer om die regte ding te doen."
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 2
2018-07-20Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip en taalstrukture en -konvensies.
Krotoa
2018-07-20"Onthou my, want julle ken my en leer my kinders van môre hoe om hul spoke dood te lewe."
My lang pad tot by die 16de Nelson Mandela-lesing
2018-07-20"Barack Obama se toespraak was nie lewensveranderend nie, maar wel ’n beaming van sekere universele beginsels waarvan ons al vergeet het."
Leeskringkompetisie: Rustenburg Leeskring as wenner aangewys
2018-07-20Uit die 78 leeskringe wie se inligting ontvang is, is die Rustenburg Leeskring deur middel van ’n gelukstrekking as die wenner aangewys. Hulle wen ’n boekpakkie wat deur NB-Uitgewers geskenk word.
African Gothic: ’n teaterresensie
2018-07-20"African Gothic is die Engelse vertaling en verwerking van Reza de Wet se 1986-drama Diepe grond. Die Engelse titel van die produksie plaas die teks onmiddellik in die kader van die gotiek – die gehoor kan dus ’n riller met moord, doodslag, bloedskande en ander grilgebeure wat op Afrika-bodem afspeel, te wagte wees. In hierdie opsig stel African Gothic nie teleur nie."
Bridgitte Mathews aangewys as voorsitter van die ATKV-direksie
2018-07-19"Bridgitte dien sedert 2014 op die ATKV-direksie. Sy beskik nie net oor ’n wye kennis van die Afrikaanse taal nie, maar is ook Engels, Zoeloe, Frans en Setswana magtig."
ATKV se #AJV2018: kwaliteit, kreatiwiteit in die vierde industriële revolusie
2018-07-19"Die ATKV het met vanjaar se jaarverslag weer bewys watter kritieke rol die organisasie speel in innovasie en opleiding en om seker te maak dat die individu en gemeenskappe floreer."
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings
2018-07-19Hier verskyn die eerste inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.
Persvrystelling: Montagu Boekefees, 26 tot 29 Julie 2018
2018-07-19Montagu se Boekefees, geborg deur Wesgro, vind van 26 tot 29 Julie plaas. Enige boekliefhebber – of jy Engels of Afrikaans is – sal ’n skrywer of boek by die Montagu Boekefees vind wat jou boekhart warmer sal laat klop.
Onderdrukking
2018-07-19"Nou staan hulle bal-en-klou-stoele in my huis
’n erfstuk van die twee en ek sien Oupa se
gebalde mond en Ouma se klou aan haar belofte."
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1
2018-07-19Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip en taalstrukture en -konvensies.
