Hannelore oor Festival voor het Afrikaans 2018: kyk ’n video-onderhoud

  • 0

Foto-erkenning van die foto van Hannelore: vanaf die album Vanaf Nu Doe Ik Alles Wat Ik Wil - https://www.amazon.com/Ademruimte/dp/B077X6ZVZ4

Die Belgiese sangeres en liedjieskrywer Hannelore praat met Naomi Meyer oor Hannelore se optrede by vanjaar se Festival voor het Afrikaans (wat 22–23 September plaasvind) in Amsterdam.

Naomi het haar gevra oor haar agtergrond, oor haar gedagtes met betrekking tot die Festival voor het Afrikaans vanjaar, oor waarom sy betrokke is by 'n fees in Nederland waar die klem en fokus op 'n taal soos Afrikaans is en ook dat sy vertel van haar eie besoeke aan Suid-Afrika (tydens die US Woordfees). Ook is aan haar gevra waarna sy self uitsien op vanjaar se program van Festival voor het Afrikaans.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top