Pasgelaai

Leon de Villiers (1960–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2018-06-07

"Vir ’n kinder- en jeugboekskrywer is die grootste betaling nie groot geldpryse of akademiese lofsange nie, maar blink oë wat spreek van onverbloemde genot in ’n storie (ongeag wie die skrywer is)." Lees oor Leon de Villiers se lewe en werk.

Op pad: Snyman se groot trek deur die ruimtes tussen mense

Thys Human Resensies 2018-06-07

"Tog word dit gou duidelik dat hierdie geografiese reis vir Snyman ook ’n reis van selfkonfrontasie word. Nie net ’n reis dieper die binneland in nie, maar ook ’n reis dieper die land van sy binneste in."

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

Jacques Horne Notas, toetse en vraestelle 2018-06-07

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Geskiedenis.

Truitjie roer my nie: ’n onderhoud met Schalk Bezuidenhout en Erns Grundling

Naomi Meyer, Schalk Bezuidenhout, Erns Grundling Skrywersonderhoude 2018-06-07

"So dit is nie ’n Schalk-boek deur Erns nie, maar ’n Schalk-boek deur Schalk, in samewerking met Erns."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-06-07

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-06-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Graad 7 SW (Aardrykskunde): vraestel en memorandum

Jacques Horne Notas, toetse en vraestelle 2018-06-06

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Aardrykskunde.

Creolisation of world literature in the work of D.J. Opperman

Hein Viljoen Academic research 2018-06-06

"Opperman’s rewriting of older texts is not a neutral transposition, but rather a making-local, a creolising, that also implies a critique of the current hegemony in favour of openness and relationality."

Grapkas-kompetisie: ’n onderhoud met Wikus du Toit

Naomi Meyer, Wikus du Toit kykNET Portaal 2018-06-06

"Dis nie net hierdie nasie wat nodig het om te lag nie, dis die hele wêreld! kykNET se Grapkas is ’n nuwe broeikasprojek waarin ons hoop om nuwe skryftalent vir TV-komedies te ontdek."

Kreolisering van die wêreldletterkunde by D.J. Opperman

Hein Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-06-06

"Die ontleding toon aan hoe vindingryk Opperman ander tekste gekreoliseer het, maar ook dat hy daardeur, veral in sy later werk, ’n subtiele kritiek teen apartheid en teen kolonialisme vergestalt ten gunste van oopheid en relasionaliteit."

Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies

Jacques Horne Notas, toetse en vraestelle 2018-06-06

Hier is gratis PowerPoint-skyfies vir Tegnologie met opsommings van kwartaal 1 se werk.

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 3

Carine Mocke Notas, toetse en vraestelle 2018-06-06

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip, taalstrukture en literatuurstudie.

’n Kwantitatiewe oorsig oor belangrike rolspelers deur die geskiedenis van die Afrikaanse filmbedryf (1916–2016)

Burgert A Senekal, Cornelia Geldenhuys Seminare en essays 2018-06-06

"Die Afrikaanse filmbedryf is ’n groot bedryf wat oor die afgelope eeu deur die bydraes van meer as 16 000 rolprentfigure by veranderende omstandighede aangepas het."

Gespreksforum

Reusedwerg SêNet-briewe 2018-06-06

"Ek luister nie graag draadloos nie ..."

Launch of Joan Hambidge's The Coroner's Wife

LitNet Books and writers 2018-06-05

You are invited to the launch of The Coroner's Wife on 20 June in Newlands, where Joan Hambidge will be in conversation with the publisher, Michèle Betty. The Coroner's Wife is a selection of the poems of Joan Hambidge in translation.

Die Van Ewijck-stigting se Prestasieprys aan Nicol Stassen

LitNet NeerlandiNet 2018-06-05

"Hy is reeds jare lank besonder aktief betrokke by die bewaring van die Nederlandse kultuurerfenis in Suid-Afrika en die versterking van kultuurbande tussen Nederland en Suid-Afrika."

Yes, really! A life deur Kate Turkington: ’n resensie

Martie Retief-Meiring Resensies 2018-06-05

"Turkington is onthutsend eerlik, maar sy vertel haar storie soos enige goeie rillerskrywer sou."

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

Carine Mocke Notas, toetse en vraestelle 2018-06-05

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip, taalstrukture en -konvensies en literatuurstudie.

Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2018-06-05

"In die geheel is Vermeulen se roman ’n baie goeie speurverhaal wat sy lesers elegant na die antwoorde toe lei, maar wat terselfdertyd ook die leser míslei. Die roman bevat ook ’n universele boodskap van hoe monsters in die samelewing gekweek word en ongesiens kan rondloop."

Ingrid Jonker: ’n biografie, a review essay

Leon de Kock Resensies 2018-06-05

"Reading a biography such as Petrovna Metelerkamp’s Ingrid Jonker: ’n biografie provides a fine example of what I am talking about. This is a nice fat book, chock-full of stories and reported data about the enigma that is Ingrid Jonker. Apart from anything else, it is clear that Metelerkamp’s 437-page tome is the product of many years of unstinting work ..."

Top