Pasgelaai

Resensie: Chrisalis deur Christo van der Westhuizen

Elzanne Coetzee Resensies 2020-01-31

"Van der Westhuizen se benadering tot gelaaide onderwerpe soos liefdeloosheid, siekte en die dood, bied ’n nuwe perspektief en maak die leser attent op die uiterse sensitiwiteit en teerheid van die digter in die 21ste eeu."

Skrywersonderhoud: Annelie Botes oor Kammaland

Remona Voges, Annelie Botes Skrywersonderhoude 2020-01-31

"Die tyd om avonture aan te pak, raak korter. Ons wou gaan toets waartoe ons nog fisiek in staat is."

Wil Anker dan Acker wees?

Deborah Steinmair Seminare en essays 2020-01-31

"Karakters mag steel en plunder, maar tot hoe ’n mate mag skrywers dit doen?"

Review: Bitter pill by Peter Church

Clifford Roberts Books and writers 2020-01-31

"Bitter pill is a book built for speed. The chapters are short and the events fast paced."

#opdielug met Teneal Apollis

Menán van Heerden, Robyn van de Rhede, Teneal Apollis Onderhoude 2020-01-30

Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met MA-student Teneal oor haar navorsing oor Afrikaanse digters, haar studie-uitruil in Nederland, Overbergse Afrikaans en haar gunsteling- Afrikaanse herinneringe.

Buysdorp, Red Dog en ’n besinning oor die geskiedenis

Hans Pienaar Seminare en essays 2020-01-30

"Vir my maak besinning oor die kwessie ’n ander dimensie oop: Is die Anker/Whyle/McCarthy-projek nie ’n bevestiging van die transkontinentale aard van ’n deurslaggewende periode van gewelddadige kolonialisering van mense wat as wit mense se minderes beskou is nie?"

LitNet: Nataniël

LitNet Nuusbrief 2020-01-30

LitNet: Nataniël

Red Dog en die illusie van skande

SJ Naudé Seminare en essays 2020-01-29

"Is die slotsom dus nie soseer dat plaaslike skrywers te geredelik leen in hul tekste nie, maar dat plaaslike kommentators soms so blindelings beïndruk kan word deur ’n enkele opinie, bloot omdat dit in die Noordelike Halfrond uitgespreek word, dat dit hul eie gesonde oordeel lamlê?"

Persvrystelling: Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-01-29

LAPA Uitgewers bied elke tweede jaar ʼn jeugromankompetisie aan. Hierdie gewilde kompetisie trek met elke rondte groot name. Hier is vanjaar se finaliste.

Die man agter Nataniël se kostuums

Elize Perrin, Floris Louw Onderhoude 2020-01-29

"Vir sommige van die uitrustings moet ’n mens eerder ’n nutsman wees. Dit gesê, is hierdie uitdagende stukke meestal ook die mees bevredigende uitrustings."

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Michiel Heyns Seminare en essays 2020-01-29

"In verlede week se Vrye Weekblad het daar uit die pen van Deborah Steinmair ’n nogal felle aanslag op Willem Anker se veelbekroonde roman Buys verskyn."

Seksuele teistering: "’n Baie sensitiewe, vernederende kwessie"

Cliffordene Norton, Anri Botes Onderhoude 2020-01-29

"Daar is soveel meer aan seksuele teistering as net wat die arbeidsreg daaroor bepaal."

Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-01-29

"Sportsterre, en filmsterre, en sangers, aan die ander kant, word vereer asof hulle die redding van Armageddon is – al is hulle soms meer bekend vir skade en skande as enigiets anders."

Persvrystelling: Pak die Bul by die horings by ikoniese Taalmonument – Sterrekykpiekniek fokus op Taurus en sy rooi oog

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-01-29

Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die sterrebeeld van die Bul (Stier) en sy kenmerkende rooi oog – van nader leer ken tydens ’n somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag, 22 Februarie 2020.

Press release: Slave Route Challenge powered by Brimstone

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-01-29

One month to go to the 10th Anniversary of the Slave Route Challenge Powered by Brimstone taking place on Sunday 23 February 2020 on the Grand Parade in Cape Town.

Resensie: Bombshell

Cliffordene Norton Film 2020-01-29

"Die fliek het my verbaas omdat dit soms lig en komies was, ten spyte van die moeilike tema. ’n Besonder treffende aspek van Bombshell was die insig wat die kyker in die vroue se denke tydens so ’n situasie kry."

Pasverskyn: Blydskap deur Johannes de Villiers

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-01-29

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand.

Boekfees-organiseerder Darryl David se Daknatmaak: Hier is die wenvoorstel!

LitNet Wen 2020-01-29

Karin Heydenrych se voorstel van Boeksemdais/Booksemdais is deur Darryl gekies as die beste inskrywing. Baie dankie aan almal vir goeie voorstelle, en baie geluk aan Karin! 

Prayer practices and faith convictions of churchless millennial Christians: A ritual-liturgical exploration

Marileen Steyn, Cas Wepener Academic research 2020-01-29

“In order to guide millennials through their unique context and experience of loss, a new approach to worship is necessary.”

Gebedspraktyke en geloofsoortuigings van kerklos millenniër-Christene: ’n Ritueel-liturgiese verkenning

Marileen Steyn, Cas Wepener LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-01-29

“Gereformeerdheid word sodoende dus weer ’n moontlikheid vir millenniërs – nie deurdat hulle die klassieke erediens bywoon nie, maar wel deurdat hulle in ’n vorm van ’n gemeenskap van gelowiges tree.”

Top