Pasgelaai

Melt Myburgh terug by LitNet

LitNet Wie is ons 2020-01-06

Melt Myburgh, voormalige Menings-bestuurder van LitNet, het weer by LitNet ingeval – hierdie keer as bestuurder: LitNet Akademies.

Gestaag ontvouwen van een blad

Yves T'Sjoen Resensies 2020-01-06

"Met unfurl. Four Essays (Klara du Plessis) geeft zij de lezer en zichzelf alvast inkijk in de poëticale mindset."

Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb

Toni Bandov Seminare en essays 2020-01-06

“Hierdie najaar het die hervorming van die hele Fakulteit se programme begin. Dit het ons gebruik om ons band met Afrikaans te versterk en offisieel te maak. Na lang onderhoude het ons tot die volgende gekom. Ons studente Nederlands sal op die vyfde jaar van hul nagraadse studie verplig Afrikaans moet volg in twee semesters.”

Raaiselster: ’n onderhoud met Troula Goosen

Naomi Meyer, Troula Goosen Skrywersonderhoude 2020-01-02

"Ek sal die boeke wat ek as kind gelees het, net nooit vergeet nie. Dit speel só ’n belangrike rol in die vorming van jong lewens en kweek die lesers van die toekoms."

Nello en Patrasche: my gedagtes rondom Herman Meulemans se artikel

Dingie van Rensburg SêNet-briewe 2020-01-02

"Dankie, Herman Meulemans, my Antwerpse vriend oor baie dekades, vir jou insiggewende en beeldryke resensie."

Lesersindruk: Michel Houellebecq se Serotonin

Johan Schoeman Lesersindrukke 2019-12-30

"Hierin lê waarskynlik sy belangrikste bydrae –  ’n tipe ontmaskering en konfrontering van die spektakelsamelewing, sy woordvoerders en sy weefkunstenaars."

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Frederik Rudolph van Dyk Seminare en essays 2019-12-27

"Terwyl Suid-Afrikaners haastig en gefokus voorbereidings tref vir die feestyd, het ‘n verfoeilike en laakbare ondemokratiese ding weer eens feitlik ongesiens in die openbare Kerskous geval. Die regering het ons ‘n week of wat gelede getrakteer met twee wetsontwerpe wat die grootskaalse sentralisering van sport en skole behels."

Ongetiteld

Margaret Cordier Poësie 2019-12-26

“die vyeboom bot klein gloeilampies
vir kersfees”

Krismisoggend

Jeremy Dames Poësie 2019-12-26

“Doeminie trek sy boor’chie reg
Vidag preek hy al jou sônnes weg”

Tories gaan sukkel om Verenigde Koninkryk in een stuk te hou

Jason Lloyd Rubrieke 2019-12-24

"Boris Johnson se segepralende Konserwatiewe Party se kolossale oorwinning van die onlangse Britse verkiesing mag Brexit ’n werklikheid maak, maar die Tories se probleme om die Verenigde Koninkryk (VK) in een stuk te hou, het nou eers begin."

I wish I’d said ... Vol 1, edited by Johann de Lange and Mantoa Matonyane: a review

Annel Pieterse Books and writers 2019-12-24

"Even if these poems might not make for easy reading, I can only urge you to read them anyway. Read them slowly, and take long breaks to process what they reveal to you."

Kantelpunt deur Sophia Kapp: ’n FMR-resensie

Alet Mihalik Resensies 2019-12-23

"Kantelpunt is nie net prikkelende leesstof vir die denkende vrou nie; dit is ook die ideale geskenk vir elke man wat tot nou toe gedink het dat hy reeds alles het."

Die ses weke van Thomas en Ella deur Zelda Bezuidenhout: ’n jong leser se indrukke

Karla Sandrock Jong lesers 2019-12-23

"Want watter Afrikaanse boeke lees jy as jy alreeds al die Saartjie-boeke, al die Maasdorpe en al die Stalmaats gelees het? Hier is jou antwoord: Die ses weke van Thomas en Ella."

Menings wat in 2019 gegons het

Cliffordene Norton Menings 2019-12-23

In 2019 het daar baie dinge gebeur waaroor daar veel te sê is. Hier is tien artikels waaroor ons lesers heelwat op die sosiale media gesels het.

Artikels wat jy dalk in 2019 misgekyk het

Cliffordene Norton Menings 2019-12-23

Daar het vanjaar so baie dinge gebeur dat jy dalk ’n interessante artikel oorgeslaan het. Cliffordene Norton het 12 artikels geïdentifiseer wat jy dalk misgekyk het.

Teksmark 2019: Diverse nuwe skrywers, relevante tekste en innemende dialoog

Marli van Eeden Teater 2019-12-23

Marli van Eeden het gaan hoor wat die skrywers oor hul toneelstukke te sê het.

Uittreksel uit "Wanneer dit reën op Rietfontein" deur EN Marais

Raed-na-Gael OU Profiel SêNet-briewe 2019-12-23

"Wanneer die wolke, swart en swaar belaai
In voue oor die berge pak en swaai ..."

Kersfees: Jode, Christene en aardverwarming

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-12-23

"Wanneer is daar ’n fees vir oorwinning oor die droogte?" 

LitNet: Die jaar wat was

LitNet Nuusbrief 2019-12-20

LitNet: Die jaar wat was

Daknatmaak-kompetisie: Wen ’n boekpakkie!

LitNet Wen 2019-12-20

Die bekende feesorganiseerder Darryl David het ’n huisie in Richmond in die Karoo aangeskaf en soek ’n naam daarvoor. Stuur jou voorstel en dalk wen jy ’n boekpak!

Top