Pasgelaai
LitNet Akademies-resensie-essay: Breytenbach in 2019
2020-01-08In hierdie LitNet Akademies-resensie-essay skryf Dewald Koen oor drie publikasies deur en oor Breyten Breytenbach: breyten breytenbach – woordenaar woordnar: ’n Huldiging; Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde en op weg na kû.
Afritaal
2020-01-08“Jy was soos ’n tweede vrou weggegooi
Gebruik vir ons plesier en uitgespoeg, moeg vir jou”
Reisskets: Dis die bome wat my bybly…
2020-01-07"’n Pisboom. ’n Boom vol strikkies ... Soveel kontinente, soveel lande, soveel mense, soveel ervaringe oor twintig jaar ... Elke boom vertel ’n storie, die storie van sy spesie, die storie van sy tyd en plek, maar so dikwels ook die stories van ’n land en sy mense."
#opdielug met Mercy Kannemeyer
2020-01-07Robyn van de Rhede en Menán van Heerden gesels met Mercy Kannemeyer oor haar gunsteling Afrikaanse woord, haar nuutste projekte en die toekoms van Afrikaans.
What makes a wine festival successful? The Robertson Valley story
2020-01-07“Results indicate that the right market, a variety of products, and a personal service approach are some of the most vital factors that lead to a thriving and sustainable wine festival.”
Wat maak ’n wynfees suksesvol? Die Robertsonvallei-storie
2020-01-07“Wynfeeste is ’n unieke toerismemark wat verder ontgin kan word tot voordeel van die hele vallei, deur die uniekheid van feeste te erken en hierdie faktore verder te ontgin.”
Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
2020-01-07"Met hierdie roman bewys Van Heerden hom opnuut as waagmoedige prosaïs: ’n skrywer wat nie skroom om ongerymdhede in die samelewing aan te spreek, of hom daaraan steur om polities korrek te wees nie. Hy skryf eerder hierdie taboes oop."
Grensgeval deur Marita van der Vyver: ’n resensie
2020-01-07"Grensgeval is ’n onderhoudende boek met genoeg storiekinkels én diepgang om te boei."
Resensie: Blinde gode deur Dibi Breytenbach
2020-01-07"Breytenbach het haar reeds as een van die land se beste krimiskrywers gevestig en bou in Blinde Gode voort op haar reputasie."
Skrywersonderhoud: Carina Stander oor Die Wonderwese
2020-01-07“'Ek glo omtrent soveel in wonderwerke as wat ek in vuurwerke glo: Mens hoef nie te verstaan hoe plofstof werk om die lig en krag daarvan te herken nie.' So word daar gepraat in Die Bergengel."
Resensie: Blood on her hands: South Africa’s most notorious female killers deur Tanya Farber
2020-01-07"Farber het haar navorsing gedoen en gee die feite weer, maar sy gebruik ook ’n goeie skeut verbeelding om die vertellings so aan die begin van elke hoofstuk in te kleur dat dit aan fiksie herinner."
Reisskets: Met kapmes en galblaas
2020-01-07"Dis die galblaas! Die kroonjuweel van die tiara het losgekom. Die skare kreun; die lusiba is ’n teken dat Anna se lank-oorlede pa toestemming gegee het dat sy dogter die kraal mag verlaat."
Orwellington se nuwe album ’n trefseker uitnodiging na hul optredes
2020-01-07"Orwellington spring met gemak die dans van die groot mark vry deur dít waarvoor hulle kennelik lief is, op ’n kompromislose wyse te doen."
Mango met hoogsomer in die lyf
2020-01-07“In die sappige vlees en soet smaak van ’n mango proe jy die oordaad van hoogsomer. En dis ’n ou vruggie wat jy ook nie sommer so in ordentlike geselskap kan eet nie. Die beste manier om ’n mango te eet, sê hulle, is om die badkamerdeur te sluit, jou klere uit te trek en in die bad te klim.”
Skrywersonderhoud: Bun Booyens oor 50 jaar met Fred
2020-01-07"Die beste prente bly dié wat so ondubbelsinnig is dat geen woorde nodig is nie."
"Halala Suid-Afrika": ’n onderhoud met Michael le Cordeur
2020-01-06Menán van Heerden gesels met Michael le Cordeur oor sy nuutste boek, Halala Suid-Afrika (Naledi, 2019).
