Pasgelaai
Nou in die verlede: Rhodesië, Zimbabwe en "die verkeerde kant van die geskiedenis"
2020-03-06"In hierdie week word twee geskiedkundige gebeurtenisse in Zimbabwe in herinnering geroep: die 50ste herdenking van Rhodesië wat haarself eensydig tot ’n republiek verklaar het, en die 40ste herdenking van die ZANU-PF van Robert Mugabe se oorwinning in die eerste inklusiewe algemene verkiesing in daardie land."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2020
2020-03-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Solo-uitstalling deur Theo Paul Vorster by Toyota US Woordfees 2020
2020-03-06“My tentoonstelling is gebaseer op die feestema aanhou beweeg en geraas maak, afkomstig van Jan Rabie se boek 21."
Lees nuwe gedigte van Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha
2020-03-06Lees hier een van elk van Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha se nuwe gedigte wat elkeen self vir LitNet-lesers gekies het.
Resensie: Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock
2020-03-06"Die wolkversamelaars weef as geheel ’n melancholiese onthouverhaal van uitsonderlike kleur en kompleksiteit."
Millenniërs en die kerk: Vyf vrae aan Marileen Steyn en Cas Wepener
2020-03-06"Millenniërs is wel besig om nuwe betekenisse aan ou gebruike te heg en hierdie rituele en gebruike buite die tradisionele ruimte van die kerkgebou te beoefen."
Moffie – an unfinished review
2020-03-06"Moffie deals with repressing and brutalising a whole generation."
Enkele uitsonderlike getalle
2020-03-06"In hierdie artikel spits ons ons vir die plesier daarvan toe op ’n paar getalle wat sommer net interessant is, tesame met enkele reekse wat soms hiermee verband hou."
Seen on Facebook: Coronavirus precautions
2020-03-05"Here is what I have done and the precautions that I take and will take."
Skrywersonderhoud: Hennie Smith oor Verskuilde verse
2020-03-05"Ons almal, en veral digters, moet nie met trivialiteite omgaan nie."
Toyota US Woordfees 2020: Reza de Wet Teaterpionier
2020-03-05Kom luister na voorlesings van Reza de Wet se werk op 12 Maart by die Toyota US Woordfeees.
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: nuutskeppingskompetisie
2020-03-05Dit is weer tyd vir die jaarlikse nuutskeppingskompetisie van die WAT in vennootskap met RSG en die ATKV.
Regisseur gesels oor Toorbos by Toyota US Woordfees 2020
2020-03-05"Wat my eerste opgeval het van die boek, was Dalene se sensitiewe en diep-ondersoekte verkenning van die vroulike protagonis se psige. Jy bewonder haar vir haar vasberadenheid in haar soeke na persoonlike vryheid soos dit afspeel teenoor die konflik tussen haar aardse boswêreld en die mens se behoefte vir vooruitgang."
Relational well-being of adolescents in a South African high-risk community
2020-03-05"Although adolescents have a good idea of healthy relationships, they described positive interactions mostly in terms of the absence of dysfunctional behaviour or relational abuse, such as violence."
Verhoudingswelstand van adolessente in ’n Suid-Afrikaanse hoërisiko gemeenskap
2020-03-05"Alhoewel adolessente wel ’n goeie idee het van gesonde verhoudings, is positiewe interaksies hoofsaaklik in terme van die afwesigheid van krenkende gedrag of mishandeling, soos geweld, beskryf."
Folk 101: Klassiek en kontemporêr in een
2020-03-05"Ek dink altyd terug aan iets wat ek jare gelede gehoor het: 'Making music is serious business. Listening to it shouldn't have to be'."
Van Broadway tot op eie bodem: Jong talent pak bekende musiekblyspele aan
2020-03-05"Birdstraat is ’n ikoniese straat in Stellenbosch. En vir die Woordfees wou ons Broadway na Stellenbosch verplaas."
Luna Paige: "Kuns is goed vir die siel"
2020-03-05"Ons leef in ’n tyd waarin die meeste mense redelik onseker is oor hul toekoms, die ekonomie, hul veiligheid en ook op ’n manier hul identiteit en hul 'behoortskap'. Ek het hierdie onsekerhede vir seker nie vrygespring nie en ek het agtergekom dat dit ’n effek het op my selfekspressie en tot baie onlangs op ’n lus vir liedjies skryf."
Sê nou maar jy het verwond?
2020-03-05"Dit is ’n skaars mens, die een wat sê: 'Ek sal luister terwyl jy my vertel wat ek in my onbesonnenheid aan jou gedoen het. Of voordeel getrek het uit ‘n sisteem wat jou eenkant toe gestoot het. Ek sal luister om te probeer verstaan.'"
