Pasgelaai
’n Magtige dreuning: dit is die lied van die ou én die nuwe Suid-Afrika
2020-02-12Voor 1990 was Nelson Mandela ’n gevangene in ’n tronk, en Suid-Afrikaners gevangenes van ’n ou bedeling. Mandela is in 1990 vrygelaat, maar is Suid-Afrikaners teen 2020 al vry van magsdiskoerse wat op hulle afgedwing word?
Press release: Fleur Du Cap Theatre Awards Announce nominees for 2019/20
2020-02-12The nominees for the prestigious 55th Fleur du Cap Theatre Awards have been unveiled. The winners will be announced at a gala event on 22 March, to be held at The Baxter Theatre in Cape Town.
Pasverskyn: Oolog deur Nathan Trantraal
2020-02-12Met sy kenmerkende narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreëls tref.
Horror-scope 2020
2020-02-12Is jy ’n Virgo met OCD, ’n suinige Taurus of ’n agterbakse Scorpio? Lees jou horror-scope vir 2020 hier!
Terugblik op vyftig veelbewoë jare
2020-02-12“Die halfeeu tussen 1970 en 2020, die era waarin ek lewe en verstand gekry het, is veral deur twee goed gekenmerk: radikale regimeveranderings en snelveranderende tegnologie.”
Nuwe boeke by LAPA in Februarie | New books from LAPA in February
2020-02-12Februarie skop of met baie sterk verhale. Ons is trots op die soet en die suur van die lewe! Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.
Diepte
2020-02-12"Wie sou dink dat hy sy lot verdien?
Wie sou die diepte van die mensdom daarin sien?"
Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag
2020-02-12“Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie.”
Boris Pasternak
2020-02-12"We all had feathers. Then we all had wings. Then we were shipped back home to our physical address."
Internationally acclaimed Moffie is a film about "hurt and shame"
2020-02-12"The film is also an exploration of the SADF and its effect on a generation of white men who were fed an ideology of hate and fear."
Review: The music box by Toby Bennett
2020-02-12"The music box treats its first half like a slow ascent up a steep rollercoaster, taking the time to show you the inner cogs of John’s thoughts, giving a carefully intimate look into the mind of a child in an abusive household."
Lesersindruk: Die seders van Libanon deur Adriana Faling
2020-02-12"Die verhaal wil soms dalk ’n bietjie langdradig raak, maar die laaste hoofstukke bevat ’n klompie kinkels wat ek nie sien kom het nie."
Nou in die verlede: Die verborge oorsprong van Nelson Mandela se Long walk to freedom
2020-02-11"Presies 30 jaar gelede was die wêreld se oë, saam met dié van die meeste Suid-Afrikaners, gerig op die hekke van die Victor Verster-gevangenis (nou die Drakenstein Korrektiewe Sentrum) net buite die Paarl in die Wes-Kaap."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Gerda Taljaard
2020-02-11"Vandaar die verhaaltitel 'Drakebloed', wat nie net verwys na ’n soort toksiese plant wat die hoofkarakter gebruik om haar planne ten uitvoer te bring nie, maar ook na die aard van al drie karakters."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Erla Diedericks
2020-02-11"My kortverhaal handel oor ’n vrou wat vlug van haar gewelddadige man en ’n vervalle vakansieplaas in die Cederberg oorneem, waar sy deur ’n trop bobbejane geterroriseer word."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar
2020-02-11"Die tema van my verhaal, 'Moltrein', is bendegeweld en die impak daarvan op gesinne en veral jong kinders."
The realisation of lexical cohesion: A corpus linguistic study of Afrikaans-speaking grade 6 and grade 9 learners’ writing
2020-02-11“The creation of cohesive texts, as effected by making use of various cohesion markers (not solely lexical cohesion), should be encouraged in the classroom because cohesive texts are texts of which the various parts fit together.”
Die realisering van leksikale kohesie: ’n Korpuslinguistiese ondersoek van Afrikaanssprekende graad 6- en graad 9-leerders se skryfwerk
2020-02-11“Daarby kan die gebruik van die taalvorme leksikale kohesie op stilisties gevarieerde wyses realiseer en kan dit dienooreenkomstig vir die onderrig van skryfvaardighede in die Afrikaansklaskamer gebruik word.”
