Pasgelaai
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!
2019-12-20Die wenwoord vir 2019 se Afrikaanse woord van die jaar is “droogte”, voorgestel deur meer as een deelnemer. Een van hulle se naam het uit die hoed verskyn ná ’n gelukstrekking. Kyk hier wie wen die prys!
Seisoengroete aan die einde van die dekade
2019-12-20Seisoengroete en beste wense vanaf die LitNet-redaksie aan al ons lesers!
In memoriam: Réna Pretorius
2019-12-20"Daarna sit ons vasgenael en luister hoe sy die kort gediggie vir ons uitlê ─ en ’n hele nuwe wêreld begin daardie dag vir baie van ons."
Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer
2019-12-20"Die NGV-teenstanders moet dus kennis neem dat die armes nie vir ewig op universele gesondheidsorg kan wag nie, want baie van hulle het nie toegang tot mediese fondse nie."
Philip Kerr se Hans-Nazi’s is donker Berlynse noir
2019-12-20"Die ooreenkomste met ons eie land se benarde situasie – eers die agterdog van die Apartheidsjare; mense wat oornag verdwyn en dae later in riviere of oop stukke veld opduik, met flou verskonings van ongelukke wat deur lompheid veroorsaak is; en dan die neiging om die verlede as beter voor te hou – is ooglopend."
Nello en Patrasche: Een kerstverhaal met een miljoenenoplage over Vlaanderen
2019-12-20"Je moet het maar kunnen: op het einde van de 19e eeuw een Engelse novelle schrijven over de arme dreumes Nello met zijn hond Patrasche in Antwerpen, een boek met een oplage van honderd miljoen en meerdere internationale verfilmingen. Wie doet dat Marie Louise de la Ramée, of Ouida, na?"
Top 10-nuwe skryfwerk 2019: Chris Brunette se keuse
2019-12-19“Om die bestes van die jaar te kies, bly maar ’n subjektiewe taak, maar ek het bydraes ontvang wat die hart aangryp en dis hulle wat ek hier wil lys.”
Brand deur Fanie Viljoen: ’n resensie
2019-12-19"Hierdie boek is beslis vir enige leser wat die somervakansie aan die brand wil lees."
Die vrede van Vereeniging deur Jan Scholtz en die stilswye van die bitter beginners
2019-12-19"Die stuk is in 1982 in boekvorm uitgegee nadat dit as televisiedrama op Maandagaand 19 Oktober 1981 oor die Afrikaanse televisiediens van die SAUK uitgesaai is."
Resensie: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur deur Flip Buys
2019-12-19"Soos Hermann Giliomee in die voorwoord skryf, moet Die Pad na Selfbestuur 'dringend en deeglik gelees word deur almal wat ’n premie plaas op die Afrikaners se voortbestaan' in Suid-Afrika."
’n Huldeblyk aan Cecilia Britz (22 Mei 1955–12 Desember 2019)
2019-12-19"Later het sy ook spanningsromans uitgegee, speurverhale, enige verhaal wat goed is – selfs letterkunde – want sy het geglo daar is net een soort boek en dit is ’n goeie boek en vir haar was dit ’n boek oor mense wat kan vóél."
Press release: Starry cast for Athol Fugard’s masterpiece Master Harold … and the boys
2019-12-19A star-studded cast has been announced for a new Fugard Theatre production of Athol Fugard’s masterpiece Master Harold … and the boys which marks the start of the Fugard Theatre’s 2020 season and tenth birthday year.
Persverklaring: Grondwoorde van ver vind tuiste in Paarl
2019-12-19Om op ’n skeppende noot mee weg te spring vir die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste bestaansjaar in 2020, is die instelling verheug om die werke van Grondwoorde 2019 se wenners in die Groen Galery uit te stal.
Pasverskyn: Die nuwe Afrikaanse prosaboek deur Sonja Loots en Steward van Wyk
2019-12-19Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme.
Top 10-flieks van 2019: Floris Groenewald se keuse
2019-12-19"2019 het weer ’n hele spul briljante flieks verskaf, en hier is my tien gunstelinge ..."
PEN Afrikaans-nuusbrief: Desember 2019
2019-12-19Lees PEN Afrikaans se Desember 2019-nuusbrief hier.
Top 10-TV-reekse 2019: Nadine Petrick se keuse
2019-12-19"Soms mis ek die eenvoud van TV1, TV4 en CCV. Jy het presies geweet wat wys wanneer en daar was nie regtig té veel om van te kies nie. Niemand het omgegee om tot volgende Donderdagaand te wag om te sien of Maryna en Neil van Die Sonkring wel bymekaar gaan uitkom nie ..."
’n Kat se kans en Elke hond kry sy dag: ’n leser se indrukke
2019-12-19"Dié twee boeke is beslis ’n aanwins vir enige boekrak, tuis, by die skool of die biblioteek. Veral op die lang reise tydens die skoolvakansie. Kinders kan hope interessante dinge leer oor honde en katte."
Draakasem deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk
2019-12-19"Hierdie eenvoudige verhaal is pragtig geïllustreer en die drake lyk indrukwekkend. Beslis ’n goeie opsie vir die Kerskous."
Jitsvinger: 10 most influential albums
2019-12-19"My eerste introduction aan ’n liriese profeet en ’n staple van my hoërskoolvakansies se soundtrack as ’n twaalfjarige soos ek deur my cousins se kamervenster in Matroosfontein kyk." Jitsvinger deel sy 10 most influential albums.
