Pasgelaai
Donkerberg/Bloodwood deur Dominique Botha: ’n resensie
2022-03-24"Donkerberg is ’n knap poësiedebuut."
In die tyd van die gif deur Dana Snyman: ’n lesersindruk
2022-03-23"Die stories werk, omdat dit spreek tot baie soorte lesers, van die meer gewone mens op straat tot die meer gesofistikeerde intellektueel. Mens kan dit ’n bietjie vergelyk met ’n goeie ou Theuns Jordaan-treffer. Die hoofouderling en die kroegvlieg luister ewe lekker saam. So is dit met Snyman se boeke."
’n Onderhoud met Jerzy Koch oor Pole, Rusland en Oekraïne
2022-03-23"Ons het op 12 Maart agt oorlogsvlugtelinge uit Oekraïne ontvang: vyf volwassenes en drie kinders. Hulle is gehuisves in ons ou woning (wat die ouer seun verhuur het om sy lening af te betaal en waar daar toevallig sedert die vorige maand geen huurders was nie). Hulle is tweetalig Oekraïens-Russies; een praat ook Engels, die ander Frans, opgeleide mense – twee aptekers, een hidrogeoloog en een dermatoloog."
kykNET Silwerskermfees 2022: Apokaliptiese kortfilm Die beskermer ook diep persoonlike reis
2022-03-23"Tink leer uiteindelik dat die ontbrekende stuk om ’n familiebeskermer te wees, nog altyd binne-in haar was. Sy leer om daardie letsels nie uit te vee nie, maar om dit te omarm."
Openbarend: 1 Recce, volume 3 deur Alexander Strachan, ’n leserindruk
2022-03-23"Die moeilikheid met wysheid is dat ’n mens nie weet dat jy nie weet nie. Ek het my mond vol gehad oor die bosoorlog, net om nou met ’n bloedbek te bieg dat ek honderd en een persent boggherol daarvan geweet het nie."
Giselle at Artscape: an interview with Debbie Turner, CEO of Cape Town City Ballet
2022-03-23"In times of uncertainty and difficulty, it is art in all its forms that sees us through. Giselle remains a universal story of love and betrayal that can be understood and appreciated anywhere."
’n Unieke noirdebuut: Junx deur Tshidiso Moletsane
2022-03-23"Gordel in, drink genoeg lewerpilletjies en gaan paartie saam. Dis ’n willewragtig van ’n lang nag."
Swerfjaar vir seniors, aflewering sewe: Oor ons ver verlate vlaktes
2022-03-23"Dis ’n ander vasteland dié. Dit lyk anders, dit ruik anders, dit vóél anders. Ek voel tuis hier, op ’n manier wat nêrens anders moontlik is nie."
Foto’s: Bekendstelling van Lina Spies se Aarde na firmament
2022-03-23Lina Spies se 11de digbundel, Aarde na firmament, is kort na haar 83ste verjaarsdag op 16 Maart by La Sala op Stellenbosch bekendgestel. Naomi Bruwer het namens LitNet gaan foto’s neem.
New from Icon Books: Unforgiven by Liz McGregor
2022-03-23Unforgiven tells a story seldom told: What happens to a family when one of their own is murdered? In a country where, year upon year, tens of thousands of people lose a loved one to violence.
New from Jonathan Ball: Masters of money by KC Rottok Chesaina
2022-03-23In sharing valuable lessons – learnt over many years – these finance leaders give readers the inside track to make it in the world of business.
Nuut by Penguin: Kosbaar deur Elmarie Berry
2022-03-23Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is.
Nuut by Human & Rousseau: Eugene deur Kirby van der Merwe
2022-03-23Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper middle class.
Nuut by Human & Rousseau: Die wet van Gauteng deur Hannes Barnard
2022-03-23Die wet van Gauteng het ’n eg verweefde Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte, korrupsie en geldwassery.
Nuut by Protea: Vrydagaand, saamgestel deur Elsa Winckler
2022-03-23Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers om jou naweek op ’n romantiese noot te begin
Louis Eksteen (1930–2001)
2022-03-23"Ons hier in Suid-Afrika skryf deesdae veels te veel en daar word oneindig baie gepubliseer. Ons bloei ons leeg!" Lees oor Louis Eksteen se lewe en werk.
Fresh off the press: Milner: Last of the empire builders by Richard Steyn
2022-03-23Lord Alfred Milner was a brilliant public servant and one of Britain’s most famous empire builders who left an indelible imprint on the history of South Africa.
Afrikaaps is vanjaar ’n sterk element by kykNET Silwerskermfees
2022-03-22Maryke Roberts skryf oor vanjaar se kykNET Silwerskermfees wat van Woensdag tot Saterdag by The Bay Hotel in Kampsbaai gehou en ook aanlyn aangebied word. Verskeie kortfilms waarin die dialoog heeltemal of gedeeltelik in Afrikaaps is, speel hier: onder meer Aan/Af, Baber, Bergie, Net ons, My beskermer, Nagvoël en Verstikking.
Watse menseregte?
2022-03-22"Daar is niks om te vier nie. Menseregtedag het ’n dag geword wanneer ons rou oor die sterfte van die reënboognasie."
Taal van my hart
2022-03-22"Lawe my met rosyne, want ek is flou van liefde. Ek kan rinkink in my taal."
