Pasgelaai

Full particulars podcast: Migrant being in the Jesus novels

David Attwell, JM Coetzee, Derek Attridge, Elleke Boehmer, Robert Pippin Books and writers 2022-03-15

In the sixth episode of his podcast series Full particulars, David Attwell discusses JM Coetzee's enigmatic Jesus trilogy with Robert Pippin (University of Chicago), Derek Attridge (University of York), and Elleke Boehmer (University of Oxford). With a reading from The death of Jesus by JM Coetzee.

Die boekwinkel tussen die wolke deur Jaco Jacobs: ’n boekresensie

Anke Theron Resensies 2022-03-15

"Daar is interessante karakters en onverwagse wendings ... Ek het tog ’n bietjie slaap verloor, want ek kon nie die boek neersit nie."

Sal ’n enkele Afrika-geldeenheid goed wees vir Suid-Afrika?

Jason Lloyd Rubrieke 2022-03-15

"Julius Malema, Pandor en die ANC wat blindelings droom van ’n federale Afrika sonder grense en ’n enkele Afrika-geldeenheid, moet die uitdagings in gedagte hou waarmee die Eurolande worstel. Veral omdat Afrika ’n arm vasteland is wat dikwels deur korrupte, onbevoegde en rassistiese regerings regeer word."

Lat die mense govern, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-03-15

"Of dink djy djy gan ie hero wies wat singlehandedly ie fight gan stop? Kan miskien gewêk het as djy gedeal het met sane mense, maa daai Poetin issie sane nie, Uncle. Hy sal djou virre pop vat en djou (en ôs) sam met hom aftrek. Raak wys, Uncle."

Pasverskyn: Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking deur Joanita Erasmus-Alt en HP van Coller

LitNet Boeke en skrywers 2022-03-15

Watter faktore dra daartoe by dat ’n literêre werk suksesvol is en selfs as ’n blitsverkoper bestempel kan word?

Persverklaring: Toyota US Woordfeesdatums vir 2022 bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-03-15

Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees en WOW Projek, het ... gisteraand onder luide toejuiging aangekondig dat ’n fees in die vlees vir 10 tot 15 Oktober vanjaar in die vooruitsig gestel word.

CF Beyers-Boshoff (1926–1989)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-03-15

"As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." Lees oor CF Beyers-Boshoff se lewe en werk.

Vonnisbespreking: Beheer oor eiendom as faktor by die oorweging van die toelaatbaarheid van getuienis wat by wyse van onregmatige visentering verkry is

Pieter du Toit LitNet Akademies (Regte) 2022-03-14

"Die hof se gebruik van die faktore wat normaalweg in ag geneem word om oor die toelaatbaarheid van ongrondwetlik verkreë getuienis te beslis, is nie noodwendig geskik om oor die kwessie te beslis waar die visentering op grond van ’n onreëlmatige lasbrief plaasgevind het nie."

Oorlog en Vrede

Quintus van der Merwe Menings 2022-03-14

"Oekraïne is sedert 1991 ’n onafhanklike staat. Jongmense het dus in ’n demokratiese land met ’n Westerse grondwet en regstelsel grootgeword en het geen belang in die uitbreidingsdrang van ’n skatryk Russiese diktator nie. Hulle praat meestal die Oekraïnse taal, is patrioties, en wil beslis nie deel van Rusland wees nie."

Nasionale biblioteekweek: ’n onderhoud

Izak de Vries, Zephne Ladbrook, Frouwien Bosman Onderhoude 2022-03-13

Vanjaar val nasionale biblioteekweek gedurende 14–20 Maart. Izak de Vries het in Distrik 6 by die Otto Stigting gaan kuier om uit te vind waarom nasionale biblioteekweek gevier word, waarom dit juis nou gevier word, en wat die doel van hierdie week is.

Interview with a former refugee, Karina Szczurek

Karina Magdalena Szczurek, Naomi Meyer, Izak de Vries Interviews 2022-03-13

"Watching Ukrainian parents evacuate their children to safety while staying behind to fight for their future breaks my heart. I cannot imagine the levels of anxiety and distress this kind of separation causes for a family. These people will never fully recover from this, even if they survive."

Die missiele val: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (12 Maart 2022 om 14:00)

Eben Viktor, Izak de Vries Onderhoude 2022-03-12

Hoe gaan dit met Eben en sy vriende? Wat maak hulle wanneer die missiele val? Hoe kan ons die inwoners van Oekraïne help?

Wen kaartjies na "Eet kreef herleef!"

LitNet Musiek 2022-03-11

LitNet, in samewerking met LK Mediabook, gee 2 x 2 kaartjies weg na die vertoning van "Eet kreef herleef!" op 19 Maart 2022 te Stellenbosch.

Deborah Steinmair (1962–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-03-11

"Vir my is dit vlieg sonder vlerke. Sodra jy óf begin twyfel óf begin grootkop kry, sink jy soos ’n klip. Skryf is baie opwindend en baie vreesaanjaend. Beheer is ’n illusie."

Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid weens ’n gladde winkelvloer

Johann Neethling LitNet Akademies (Regte) 2022-03-11

"Waar die eienaar of beheerliggaam die taak om die besigheid skoon van stortsels te hou aan ’n onafhanklike kontrakteur opgedra het, sal hierdie persone net aanspreeklik gehou word vir skade wat die kontrakteur veroorsaak het indien eersgenoemde self ook ’n delik begaan het."

LitNet: Jou nuwe kultuurboikot

LitNet Nuusbrief 2022-03-10

LitNet: Jou nuwe kultuurboikot

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12: vraestel en memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-03-10

In graad 12 lê jou toekoms soos hierdie dagboek oop voor jou. Dit wag net vir jou om die volgende hoofstuk te skryf. Behaal sukses met die skryf van jou Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestel. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Dewald Koen om jou met jou voorbereiding te help.

Moet nooit ’n mislukking onderskat nie! 

Theo Venter Menings 2022-03-10

"’n Paar merkwaardige verwikkelinge het oor die afgelope twee weke die lig gesien. Wat kan verder van die konflik verwag word? Waar laat hierdie konflik ons na die eerste paar weke?"

Netrebko en die nuwe kultuurboikot

Hein Willemse Menings 2022-03-10

"Wat ook al die uiteinde van die oorlog, ’n onwelkome voetnoot gaan voortaan die sangloopbaan van Anna Netrebko kenmerk: 'Tydens die inval in Oekraïne het sy geweier om onomwonde standpunt teen Poetin as aggressor in te neem.' Iewers in die toekoms sal sy wel sê 'Ek is jammer, ek was verkeerd', maar haar naam sal beklad bly en talle operaliefhebbers gaan ánders na haar luister as voor 24 Februarie 2022."

Nuut by LAPA: Poppie Viool en die Swartwoud-arende deur Jan Vermeulen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-03-10

Poppie Viljoen is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe nadat eers haar ouma en toe haar oupa oorlede is. Sy is alleen. En al wat sy oorhet, is ’n viool wat al lank in die familie is.

Top