Pasgelaai

Vakature: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns – skakel- en bemarkingsbeampte

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-02-14

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het ’n vakature vir ’n ondernemende skakel- en bemarkingsbeampte by die Akademiehoofkantoor in Pretoria.

Booker winner included in Folio Prize shortlist

LitNet Books and writers 2022-02-11

The promise, Damon Galgut’s 2021 Booker Prize winning novel, has been included in the shortlist for the Rathbones Folio Prize.

LitNet: Als oor boeke

LitNet Nuusbrief 2022-02-11

LitNet: Als oor boeke

’n Pad met Danie van Niekerk

Annari van der Merwe In memoriam 2022-02-11

Annari van der Merwe skryf oor haar pad saam met oud-uitgewer Danie van Niekerk: "Tafelberg was ’n hawe van vrede en verdraagsaamheid. Wit en bruin, Christen en Moslem, mans en vroue, oud en jonk het rustig skouer aan skouer hul dagtake verrig."

DJ van Niekerk: 1928–2022

Frederik de Jager In memoriam 2022-02-11

"Met die afsterwe van Danie van Niekerk het grasie uit die wêreld gegaan. As daar een mens was van wie jy met reg kon sê hy was gedistingeerd, was dit hy. In die uitgewerswese sweef daar ’n frase rond wat af en toe vatplek op ’n individu kry: gentleman publisher. Dit was hy." Lees Frederik de Jager se huldeblyk aan eertydse besturende direkteur van Tafelberg-Uitgewers hier.

SONA 2022: Local is lekker en ons laat niemand agter nie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-02-11

"Dis al wat ek nou vra. Minder speech, meer doen."

Persverklaring: LAPA en Penguin se boeke vir die maand van liefde

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2022-02-11

"Penguin Random House en LAPA se harte is vol liefde oor al die titels wat hierdie maand van die liefde verskyn. Ons hoop julle geniet dit ook!"

Reguit met Robinson: Hoe lyk die Suid-Afrikaanse boekmark?

Freek Robinson, Eben Pienaar, Marida Fitzpatrick Onderhoude 2022-02-10

Freek Robinson gesels met Eben Pienaar van NB Uitgewers en Marida Fitzpatrick van Penguin Random House SA oor die boekbedryf in Suid-Afrika.

Die Rusland-Oekraïne-konflik: die geskiedenis en Poetin se wêreldbeskouing

Eben Viktor Menings 2022-02-10

"Dat Rusland en Oekraïne ’n geskiedenis deel, is waar, maar dis ’n vertroebelde geskiedenis wat meer verdeeldheid toon as die gewaande, mitiese eenheid wat Poetin probeer verkondig."

Huldigingsgeleentheid: Danie van Niekerk

Elmari Rautenbach In memoriam 2022-02-10

Die afskeid vir Danie van Niekerk is gereël vir Vrydag 18 Februarie om 11:00. Hier is nog inligting.

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses: Ses lesse ná ses maande van swerf

Marita van der Vyver Rubrieke 2022-02-10

"Die lysie kan baie langer wees – en sal ongetwyfeld nog aangevul word – maar ek gaan my tot ses lesse beperk. Een vir elke maand van my nuwe nomadiese bestaan. Dalk is die belangrikste van alles wat ek geleer het, juis dat jy nooit te oud word om te leer nie."

Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet

André Wessels Seminare en essays 2022-02-10

André Wessels lewer verslag oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium oor geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" wat in Januarie 2022 plaasgevind het.

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-10

Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Lee-Ann West se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou ... tone te ken.

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners

LitNet Skryfkompetisies 2022-02-10

Die tyd vir nagereg het aangebreek! Die wenners van die "Eet my woorde"-skryfkompetisie is pas bekendgemaak. Lees hier wie gewen het.

Gawe mense, die Groblers (deel II)

Deborah Steinmair Rubrieke 2022-02-10

"Rus sag, my rustelose voorsate."

encantar

Desmond Gird Poësie 2022-02-10

                     "dolleeg gestroopte reis
                  harde hel sonder bekoring
                  maar met ’n hart verower
                    word die pad omtowe"

Press release: PEN South Africa announces programme for season three of The empty chair podcast, "A Transatlantic conversation"

LitNet Books and writers 2022-02-10

Starting on 3 February, the season continues to illuminate shared histories and values between South Africa and the USA, engaging with topics around social justice, racial equity and diversity. Coinciding with Black History Month in the USA, this series focuses on conversations inspired by this initiative.

Troutyd op Graaffernet se strate

Elise Bishop Rubrieke 2022-02-09

"Orals op die tafel lê trimmings soos silver wishbones met strikkies aan (dit moes pinkie teen pinkie getrek word en you make a wish) tussen konfetti. Én daar was stukkies mementotroukoek, with marzipan en icing, als toegeplak in cellophane met cellotape and a little card met die bruidspaar se name, troudatum en ‘baie dankie thank you’ op geprint, so tussen glitter en konfetti."

’n Sinvolle lewe: herinneringe aan Danie van Niekerk

Danie Botha In memoriam 2022-02-09

"Deesdae kyk ek juis in ’n resensie na 'Tafelberg-Uitgewers' en raak aangedaan. Vir my ’n tyd wat nooit weer in my lewe sal wees nie. Nou spesifiek ook sonder Danie van Niekerk."

Die dinge van ’n kind in Februarie by HS Jan van Riebeeck ná COVID 2021-speelvak pootjie

Melt Myburgh Skole 2022-02-09

Nadat COVID-19-inperkingsmaatreëls die opvoering van Die dinge van ’n kind in Oktober verlede jaar gepootjie het, word die gewilde verhoogstuk wél van 23 tot 25 Februarie 2022 by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad opgevoer.

Top