Pasgelaai
Will Smith vs Chris Rock, die soeke na waarheid, en kunsmatige intelligensie
2022-03-31"Was die klap eg of toneelspel? Dit is ’n goeie geleentheid hierdie om ondersoek in te stel na hoe tegnologie die vraag sou kon beantwoord, indien enigsins."
Silwerskermfees 2022-kortfilms
2022-03-31"Genres met hulle sementreëls en onbuigbare strukture (dink aan film noir, Westerns en romantiese komedies) laat skrywers soms te min vryheid of inisiatief toe, alhoewel daar briljante uitsonderings is. En hier word gerebelleer! ’n Groepie talentvolle filmsoldate het die meeste reëls met die drein afgespoel en stories op hulle manier probeer vertel."
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – vraestel en memo
2022-03-31Is jy in matriek en reeds besig om voor te berei vir volgende kwartaal se werk? Dewald Koen se oefenvraestel en memo kan jou vakansiewerk soos pure ontspanning laat voel. Klik hier om ’n vraestel en memo af te laai.
Moer: ’n onderhoud met Michèle Meyer
2022-03-31"Toe ek die hoeveelste ma se verhaal van verlies, verlating, verskeuring, vernedering deur ’n eks, of die hof, of familie hoor, het ek geweet Moer moet gebeur."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Gerrit Olivier
2022-03-30Is Poetin ’n vaal, onbeduidende man? Is wat ons vandag beleef, Poetinisme, die uiteinde van ’n lang en doelbewuste antidemokratiese veldtog deur Poetin?
Steward van Wyk bespreek Ampie Coetzee se werk
2022-03-30Op Saterdag 2 April gesels Steward van Wyk oor Ampie Coetzee se teks ’n Hele os vir ’n ou broodmes.
Metafore vir bepaalde psigologiese verskynsels
2022-03-30"Die individuele menslike ervaring is nooit simplisties nie," skryf Coert Mommsen, afgetrede kliniese sielkundige. In hierdie artikel skryf hy oor die gebruik van metafore wat van besondere belang in die sielkundige onderhoud is. Sielkundiges, asook lesers wat belangstel in die sielkunde en hul persoonlike welstand, mag hierdie essay se invalshoek interessant vind.
Pasverskyn: Eugene deur Kirby van der Merwe
2022-03-30Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper middle class.
New from Best Books: Fun with English First Additional Language in grade 1 – Workbook by Mart Meij and Glaudina Rossouw
2022-03-30This workbook has been written along with the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) guidelines. It follows the CAPS-prescribed progression of topics, and the prescribed progression of phonics and reading skills to be acquired.
Nuut by Tafelberg: Spikkelsterre op Mtwana deur Christien Neser
2022-03-30Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is.
Nuut by Human & Rousseau: Felina Kat, geheime agent deur Louise Smit, geïllustreer deur Zinelda McDonald
2022-03-30Timo wonder wie die geheimsinnige inwoner op die boonste verdieping van hulle woonstelblok is. Wanneer hy gaan ondersoek instel, verander sy vervelige skoolvakansie skielik in ’n groot avontuur!
Press release: The annual Baxter Zabalaza Theatre Festival returns from 2 to 8 April 2022
2022-03-30The award-winning festival, for the first time this year, is the product of hybrid mentorship programmes that included script writing mentorship for writers, as well as mentorship workshops for directors to produce the best in cutting-edge developmental theatre.
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns huldig Jacques van der Elst (30 Januarie 1940 – 25 Maart 2022)
2022-03-30"Die jong immigranteseun uit Nederland omarm volledig sy nuwe tuiste, en Afrikaans word sy eerste en ’n geliefde taal. So sou die mooi vrugbare pad wat hierdie besonderse man op die taallandskap stap, ’n omarming vergestalt van beide die Afrikaanse en Nederlandse geestesgoedere."
In memoriam: Derick van der Walt
2022-03-29"Derick is hopeloos te vroeg weg. Op 63 het hierdie skrywer van aangrypende tekste soos Lien se lankstaanskoene (2008) en Torings van Jasmyn (2019) nog soveel gehad om vir sy aanhangers te bied; soveel stories wat ons aan sy lippe sou laat hang."
In memoriam: Ronel Nel
2022-03-29"As ek oor jou praat, Ronel, kan ek tog nie anders as om oor foto’s te praat nie. Want my foto’s van jou, maar ook jou bundel met die onvergeetlike titel* slaan vandag ’n blerrie bliksemstraal regdeur my hart en baie ander harte. Nie nét oor Vanderbijlpark is dit grys en troebel nie."
Persverklaring: Suidoosterfees se sterre presteer by kykNET Fiëstas
2022-03-29Stephren Saayman, een van die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre, het pas ’n kykNET Fiësta ontvang as beste opkomende kunstenaar vir sy spel in die verhoogdrama Mannetjie. Die drama het verlede jaar by die fees gedebuteer.
1922 Rand Rebellion
2022-03-29"Within this country’s contemporary political discussion any mention of insurrection would likely refer to last July’s still unsatisfactorily understood KwaZulu-Natal and Gauteng events. Besides historical enthusiasts, comparatively few South Africans will be aware that March marks the centenary of another local insurrection: the 1922 Rand Revolt/Revolution/Uprising or Miners’ Strike ..."
Collecting psychology and honey like the earth collects rain
2022-03-29"About solitude I have this to say
I need the routine
Of the military the precision"
Briefie langs die see
2022-03-29"Ek skryf vir jou ’n briefie om te sê waar ek vandag is.
Ek sit hier langs die see by Hartenbos se kus."
