Pasgelaai

KKNK 2022: ’n Fees van baie trane en dankbaarheid (vir tannie Geraldine en oom George)

Nadine Petrick KKNK 2022-04-05

"Dis moeilik om hoogtepunte uit te sonder in ’n week waar als en almal so emosioneel gelaai en in dieselfde asem so vatbaar vir normaliteit en beauty was."

Pasverskyn: Herlewing: Transvaal en die grensgebiede in die naoorlogsjare, 1902–1910 deur Karel Schoeman

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-05

Dié deel lewer ’n belangrike bydrae tot ’n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal ’n wye leespubliek, en nie net vakkundiges nie, boei.

Herinneringe aan Johan van Wyk – nuwe beginne en ’n bestel begin stuiptrek

Fred Pheiffer In memoriam 2022-04-05

"Die volgende dag sak ek af in die matiger klimaat van Natal, my eindbestemming Manor Gardens in Durban, waar my nuwe kollega, Johan van Wyk, bly. Dis ’n lang kaalkopman met ’n baardjie wat my ontmoet, ’n bietjie skamerig, met sagte oë."

Debuut ontroer ten spyte van oorsentimentaliteit, ’n resensie van The man who never was deur Douglas Kruger

Adele Vorster Resensies 2022-04-05

"Vir lesers wat vertroud is met Absalom se storie in die Bybel, word daar hiermee ’n sekere verwagting oor die verloop van die inhoud geskep. Dit is boonop ’n boek in Umuzi se Trailblazer-reeks, wat fokus op korter werke met ’n grondverskuiwende inhoud, vorm en styl."

Gesofistikeerd, intelligent; ’n resensie van City of the dead deur Jonathan Kellerman

Anschen Conradie Resensies 2022-04-04

"Die roman is nie die tipiese skop-skiet-en-dies-meer-spanningsroman nie; dis gesofistikeerd, intelligent, beweeg teen ’n stadige tempo, maak nie staat op dramatiese aksie soos jaagtonele en bloedige gevegte nie."

’n Pragboek deur twee bekwame joernaliste: Spoilt ballots deur Matthew Blackman and Nick Dall

Willie Breytenbach Resensies 2022-04-04

"Blackman en Dall se name mag maar by dié van sulke hedendaagse swaargewigte soos Giliomee en Grundlingh gereken word. Ons historici is tops."

Persverklaring: Stilspraak, Strijdom van der Merwe en Landkuns deur Carina van der Walt by NALN

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-04

Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n lesing deur Carina van der Walt oor die jongste ontwikkeling in Strijdom van der Merwe se kuns. Dit hou verband met die werk van die Nederlander Piet Mondriaan en vind neerslag in argitektuur.

Persverklaring: Landluisteraar deur Carina van der Walt by NALN

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-04

Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n poësieprogram, aangebied deur Carina van der Walt uit haar digbundel Landluisteraar, op 11 April 2022, om 18:00 by NALN.

Collecting psychology and honey like the earth collects rain

Abigail George New writing 2022-04-04

"I need the routine
Of the military the precision
I desire it after having sacrificed"

Laaste woorde

Lucinda Wiese Poësie 2022-04-04

"woorde van ’n tweedehandse hart
met ’n siel so donker soos die nag
en oë so koud soos jou hart"

’n Sonstraal vir jou

Jannie van Niekerk Poësie 2022-04-04

"Ek het in die berge gaan soek na geluk
en daar vir jou ’n veldblommetjie gepluk
in die laaste strale van die winterson."

Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie "Reënwolf" du Toit en sy oupa, Danie du Toit

Sulette Ferreira Seminare en essays 2022-04-04

"Dus, oupas mentor wanneer hulle hul ondervindings deel en die rol van ’n vindingryke en wyse ouer vervul (Kivett 1991). Hierdie behoefte aan ’n mentor, en dat sy oupa wel die behoefte vervul, blyk duidelik uit Danie se skrywe oor sy oupa ..."

Towards a distinctive Afrikaans ecocriticism: Analysing the poem series "werf" ("yard") in the poetry volume Mede-wete (2014) by Antjie Krog

Susan Smith Academic research 2022-04-04

"How does our local ecocriticism compare with international ecocriticism in terms of literary theory formation and international discourses? Most importantly: What would an Afrikaans ecocriticism look like?"

Op weg na ’n eiesoortige Afrikaanse ekokritiek: ’n Ontleding van die gedigreeks "werf" in die bundel Mede-wete (2014) van Antjie Krog

Susan Smith LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-04-04

"Wat is die stand van ekokritiek internasionaal? Hoe verskil onderskeie plekke se ekokritiese uitgangspunte van mekaar? En uiteindelik ook: Hoe sou ’n Afrikaanse ekokritiek daar uitsien?"

Interessante vertelling van ’n kortstondige huwelik met lewendige musiek

Maryke Roberts Teater 2022-04-04

"Dis nie ’n reusemusiekspel met glans, blinkers en baie akteurs wat hoogskop terwyl die stel draai nie, maar dis ’n aanbieding met werklike musikante en goeie akteurs, en dis wonderlik om weer jou voet te voel saamtik of jou hand liggies op jou knie te voel, soos dit ritme hou met die viool- of klaviermusiek."

Uitnodiging: FilosofieKafee – Waarom die aandrif tot filosofie?

LitNet Akademies en skole 2022-04-04

Het ons nog die begeerte na Wysheid? En waarom dan? Kom neem deel aan dié oop gesprek! Jy word uitgenooi na ’n FilosofieKafee-gesprek met Willie van der Merwe op 8 April in Stellenbosch. 

Reusagtig soos Zelenski, Oekraïne op my TV-skerm: Lag. En húil.

Valda Jansen TV 2022-04-04

"En toe kom gooi Netflix ook ’n speek in die wiel met die uitsending van die komediereeks waarin Wolodimir Zelenski die rol van president van Oekraïne gespeel het. In die TV-reeks uitoorlê die president sy teenstanders en seëvier uiteindelik. Die goeie oorwin die bose. Maar wat sal die regte Zelenski se uiteindelike lot wees?"

Tronke bedreig ons dogters: ’n resensie van Anthony Molyneaux se Last blue ride

Izak de Vries Film 2022-04-01

"Foucault wys daarop dat te min personeel in tronke gemaak het dat ons gevonniste misdadigers nou dophou met gesofistikeerde apparaat en geboue, in plaas daarvan om hulle te rehabiliteer. In Suid-Afrikaanse tronke is die oorlading só enorm dat gesofistikeerde dophoustelsels gewoon nie bestaan nie. In die plek daarvan word ons tronke deur bendes bestuur."

Al is hulle nie soos die Bybel hulle wou hê nie

Hendrik du Plessis Elders gesien 2022-04-01

"Pa was kwaad. Nie vir ma nie. Vir die wêreld, vir die Heelal, en elke liewe stukkie snobisme wat ’n onderrok en haakskoene gedra het."

Middelstraat in die “Gem of the Karoo”

Elise Bishop Elders gesien 2022-04-01

"Stoetdiere was uitgestal, vendusie gehou, Gem Implements se plaasgereedskap en John Deere tractors (net soms Massey Ferguson) was uitgestal, alle soorte gebak het gekompeteer, paintings, flower arrangements, oe ai, en nog perde ôk, ál om die sirkel omring deur pawiljoene – gallop, trippel, canter en snaakse woorde nog. En mens kon spookasem koop!"

Top